Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namibië geskiedenis
Namibië geskiedenis [boodskap #75269] Do, 03 April 2003 12:56 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik een van die belangrikste publikasies in ons land en Afrika se
geskiedenis, is die nuwe boek deur Regter Bryan O'Linn: 'The Sacred Trust
of Civilization - Ideal and Reality'. Anders as ander geskrifte oor die
geskiedenis van ons land waar die manne ook maar lekker die geskiedenis
plooi om by sy eie agenda aan te pas, skryf Bryan O'Linn die ding soos hy
gebeur het. Van doer van net na die Eerste Wêreldoorlog tot op hede.
Regter O'Linn was 'n baie omstrede publieke figuur in die dae van die ou
SA Regering en as advokaat het sy verdediging van swart politieke
aangehoudendes, nie lekker afgegaan by die owerhede nie. Hy is wat beskou
was as 'n liberale persoon en vir daardie rede nie baie gewild onder die
meerderheid van die blanke gemeenskap nie. Hy val egter met die boek nie
in die put van eie vooroordeel nie. Hy beskryf die geskiedenis presies van
hoe die politieke en gemeenskaplike bestel van SWA ontwikkel het, wat
apartheid aan die land gedoen het, hoe SA beheer verloor het en Swapo wat
uiteindelik beheer gekry het.
Dan werk hy nader aan die hede en vergelyk hy hoe SA in die ou jare op
'n morele verhogie geklim het as die wêreld hom veroordeel het oor sy
politieke rigting met die verskoning dat SA 'n soewereine staat is en daarom
het die wêreld absoluut geen reg om hom te vertel wat hy op sy eie grond
moet doen nie. Dan sê hy dat onder die hede is dít presies dieselfde wat
die leiers van die huidige Afrika-state dan ook doen in hul gebrek om iemand
soos Zim se Mugabe in die bek te ruk vir dit wat hy aan sy eie land doen.
Dit waarvoor hulle die wit mense so gehaat het, doen hulle dus nou self.
Afrika regerings praat demokrasie, maar by die uitvoer daarvan is daar
dubbele standaarde.
Hy reken dat dit natuurlik 'n groot teleurstelling is vir mense soos hy
wat blank, progressief en liberaal was. Idealiste wat geglo het dat as
hulle die dag apartheid kan afbreek, sal Afrika vry wees en 'n nuwe lewe van
voorspoed tegemoet gaan. Vandag is dit vir hom vernederend seer om te dink
dat die konserwatiewes in die jare van die afbreek van apartheid altyd
voorspel het dat wat nou gebeur in Zimbabwe en dalk op pad is vir die res
van Suider-Afrika, die gevolg gaan wees van 'n swart regering agv 'n
een-man-een-stem verkiesing en nou beleef hy dit.
Vir die ouens wat hou van die geskiedenis, is hierdie boek
lêkker..........
Re: Namibië geskiedenis [boodskap #75287 is 'n antwoord op boodskap #75269] Do, 03 April 2003 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat skryf hy oor Tienie Steyn Suidwester?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8c2fa6.0@news1.mweb.co.za...
> Sekerlik een van die belangrikste publikasies in ons land en Afrika se
> geskiedenis, is die nuwe boek deur Regter Bryan O'Linn: 'The Sacred Trust
> of Civilization - Ideal and Reality'. Anders as ander geskrifte oor die
> geskiedenis van ons land waar die manne ook maar lekker die geskiedenis
> plooi om by sy eie agenda aan te pas, skryf Bryan O'Linn die ding soos hy
> gebeur het. Van doer van net na die Eerste Wêreldoorlog tot op hede.
> Regter O'Linn was 'n baie omstrede publieke figuur in die dae van die ou
> SA Regering en as advokaat het sy verdediging van swart politieke
> aangehoudendes, nie lekker afgegaan by die owerhede nie. Hy is wat beskou
> was as 'n liberale persoon en vir daardie rede nie baie gewild onder die
> meerderheid van die blanke gemeenskap nie. Hy val egter met die boek nie
> in die put van eie vooroordeel nie. Hy beskryf die geskiedenis presies van
> hoe die politieke en gemeenskaplike bestel van SWA ontwikkel het, wat
> apartheid aan die land gedoen het, hoe SA beheer verloor het en Swapo wat
> uiteindelik beheer gekry het.
> Dan werk hy nader aan die hede en vergelyk hy hoe SA in die ou jare op
> 'n morele verhogie geklim het as die wêreld hom veroordeel het oor sy
> politieke rigting met die verskoning dat SA 'n soewereine staat is en daarom
> het die wêreld absoluut geen reg om hom te vertel wat hy op sy eie grond
> moet doen nie. Dan sê hy dat onder die hede is dít presies dieselfde wat
> die leiers van die huidige Afrika-state dan ook doen in hul gebrek om iemand
> soos Zim se Mugabe in die bek te ruk vir dit wat hy aan sy eie land doen.
> Dit waarvoor hulle die wit mense so gehaat het, doen hulle dus nou self.
> Afrika regerings praat demokrasie, maar by die uitvoer daarvan is daar
> dubbele standaarde.
> Hy reken dat dit natuurlik 'n groot teleurstelling is vir mense soos hy
> wat blank, progressief en liberaal was. Idealiste wat geglo het dat as
> hulle die dag apartheid kan afbreek, sal Afrika vry wees en 'n nuwe lewe van
> voorspoed tegemoet gaan. Vandag is dit vir hom vernederend seer om te dink
> dat die konserwatiewes in die jare van die afbreek van apartheid altyd
> voorspel het dat wat nou gebeur in Zimbabwe en dalk op pad is vir die res
> van Suider-Afrika, die gevolg gaan wees van 'n swart regering agv 'n
> een-man-een-stem verkiesing en nou beleef hy dit.
> Vir die ouens wat hou van die geskiedenis, is hierdie boek
> lêkker..........
>
Re: Namibië geskiedenis [boodskap #75308 is 'n antwoord op boodskap #75287] Vr, 04 April 2003 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal moet vasbyt, ek sal later vir jou kan sê want die boek is so gewild
hier by ons een van my pêlle 'vanaf die plaas af' het dit gevat toe hy dit
sien en het beloof om dit na die naweek weer terug te besorg.

"Annette" skryf in boodskap news:b6hskr$5h835$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat skryf hy oor Tienie Steyn Suidwester?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e8c2fa6.0@news1.mweb.co.za...
>> Sekerlik een van die belangrikste publikasies in ons land en Afrika se
>> geskiedenis, is die nuwe boek deur Regter Bryan O'Linn: 'The Sacred Trust
>> of Civilization - Ideal and Reality'. Anders as ander geskrifte oor die
>> geskiedenis van ons land waar die manne ook maar lekker die geskiedenis
>> plooi om by sy eie agenda aan te pas, skryf Bryan O'Linn die ding soos hy
>> gebeur het. Van doer van net na die Eerste Wêreldoorlog tot op hede.
>> Regter O'Linn was 'n baie omstrede publieke figuur in die dae van die ou
>> SA Regering en as advokaat het sy verdediging van swart politieke
>> aangehoudendes, nie lekker afgegaan by die owerhede nie. Hy is wat beskou
>> was as 'n liberale persoon en vir daardie rede nie baie gewild onder die
>> meerderheid van die blanke gemeenskap nie. Hy val egter met die boek nie
>> in die put van eie vooroordeel nie. Hy beskryf die geskiedenis presies van
>> hoe die politieke en gemeenskaplike bestel van SWA ontwikkel het, wat
>> apartheid aan die land gedoen het, hoe SA beheer verloor het en Swapo wat
>> uiteindelik beheer gekry het.
>> Dan werk hy nader aan die hede en vergelyk hy hoe SA in die ou jare op
>> 'n morele verhogie geklim het as die wêreld hom veroordeel het oor sy
>> politieke rigting met die verskoning dat SA 'n soewereine staat is en daarom
>> het die wêreld absoluut geen reg om hom te vertel wat hy op sy eie grond
>> moet doen nie. Dan sê hy dat onder die hede is dít presies dieselfde wat
>> die leiers van die huidige Afrika-state dan ook doen in hul gebrek om iemand
>> soos Zim se Mugabe in die bek te ruk vir dit wat hy aan sy eie land doen.
>> Dit waarvoor hulle die wit mense so gehaat het, doen hulle dus nou self.
>> Afrika regerings praat demokrasie, maar by die uitvoer daarvan is daar
>> dubbele standaarde.
>> Hy reken dat dit natuurlik 'n groot teleurstelling is vir mense soos hy
>> wat blank, progressief en liberaal was. Idealiste wat geglo het dat as
>> hulle die dag apartheid kan afbreek, sal Afrika vry wees en 'n nuwe lewe van
>> voorspoed tegemoet gaan. Vandag is dit vir hom vernederend seer om te dink
>> dat die konserwatiewes in die jare van die afbreek van apartheid altyd
>> voorspel het dat wat nou gebeur in Zimbabwe en dalk op pad is vir die res
>> van Suider-Afrika, die gevolg gaan wees van 'n swart regering agv 'n
>> een-man-een-stem verkiesing en nou beleef hy dit.
>> Vir die ouens wat hou van die geskiedenis, is hierdie boek
>> lêkker..........
>>
>
Re: Namibië geskiedenis [boodskap #75357 is 'n antwoord op boodskap #75308] Vr, 04 April 2003 15:57 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is Andre P B. se nuwe boek oor SWA/N al beskikbaar - wie't dit gelees?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e8d22ac.0@news1.mweb.co.za...
> Jy sal moet vasbyt, ek sal later vir jou kan sê want die boek is so gewild
> hier by ons een van my pêlle 'vanaf die plaas af' het dit gevat toe hy dit
> sien en het beloof om dit na die naweek weer terug te besorg.
> "Annette" wrote in message
> news:b6hskr$5h835$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat skryf hy oor Tienie Steyn Suidwester?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e8c2fa6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sekerlik een van die belangrikste publikasies in ons land en Afrika se
>>> geskiedenis, is die nuwe boek deur Regter Bryan O'Linn: 'The Sacred Trust
>>> of Civilization - Ideal and Reality'. Anders as ander geskrifte oor die
>>> geskiedenis van ons land waar die manne ook maar lekker die geskiedenis
>>> plooi om by sy eie agenda aan te pas, skryf Bryan O'Linn die ding soos hy
>>> gebeur het. Van doer van net na die Eerste Wêreldoorlog tot op hede.
>>> Regter O'Linn was 'n baie omstrede publieke figuur in die dae van die ou
>>> SA Regering en as advokaat het sy verdediging van swart politieke
>>> aangehoudendes, nie lekker afgegaan by die owerhede nie. Hy is wat beskou
>>> was as 'n liberale persoon en vir daardie rede nie baie gewild onder die
>>> meerderheid van die blanke gemeenskap nie. Hy val egter met die boek nie
>>> in die put van eie vooroordeel nie. Hy beskryf die geskiedenis presies van
>>> hoe die politieke en gemeenskaplike bestel van SWA ontwikkel het, wat
>>> apartheid aan die land gedoen het, hoe SA beheer verloor het en Swapo wat
>>> uiteindelik beheer gekry het.
>>> Dan werk hy nader aan die hede en vergelyk hy hoe SA in die ou jare op
>>> 'n morele verhogie geklim het as die wêreld hom veroordeel het oor sy
>>> politieke rigting met die verskoning dat SA 'n soewereine staat is en daarom
>>> het die wêreld absoluut geen reg om hom te vertel wat hy op sy eie grond
>>> moet doen nie. Dan sê hy dat onder die hede is dít presies dieselfde wat
>>> die leiers van die huidige Afrika-state dan ook doen in hul gebrek om iemand
>>> soos Zim se Mugabe in die bek te ruk vir dit wat hy aan sy eie land doen.
>>> Dit waarvoor hulle die wit mense so gehaat het, doen hulle dus nou self.
>>> Afrika regerings praat demokrasie, maar by die uitvoer daarvan is daar
>>> dubbele standaarde.
>>> Hy reken dat dit natuurlik 'n groot teleurstelling is vir mense soos hy
>>> wat blank, progressief en liberaal was. Idealiste wat geglo het dat as
>>> hulle die dag apartheid kan afbreek, sal Afrika vry wees en 'n nuwe lewe van
>>> voorspoed tegemoet gaan. Vandag is dit vir hom vernederend seer om te dink
>>> dat die konserwatiewes in die jare van die afbreek van apartheid altyd
>>> voorspel het dat wat nou gebeur in Zimbabwe en dalk op pad is vir die res
>>> van Suider-Afrika, die gevolg gaan wees van 'n swart regering agv 'n
>>> een-man-een-stem verkiesing en nou beleef hy dit.
>>> Vir die ouens wat hou van die geskiedenis, is hierdie boek
>>> lêkker..........
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Norbert, jy móét hier gaan kyk!
Volgende onderwerp: Welgedaan Pat!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 10:39:26 MGT 2024