Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Norbert, jy móét hier gaan kyk!
Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75209] Wo, 02 April 2003 15:00 na volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7

RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.

Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
hoor hoe plat ons mense praat!!!

"Liewe lysterôrs, ons sôi weer môndôg verder yt"

Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!

Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
nie...

Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:

http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html

Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75210 is 'n antwoord op boodskap #75209] Wo, 02 April 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max

As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
hier.

En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.

Gr.Rico

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304020700.39f4d6f2@posting.google.com...
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lyster�rs, ons sêi weer m�nd�g verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75213 is 'n antwoord op boodskap #75209] Wo, 02 April 2003 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het na Tronsvols gelyster:
Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304020700.39f4d6f2@posting.google.com...
> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lyster�rs, ons sêi weer m�nd�g verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75215 is 'n antwoord op boodskap #75209] Wo, 02 April 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Apr 2003 07:00:03 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> http://www.rsg.co.za/hoor/StreamX.asp?v=7
>
> RSG is 'n radiostasie in Afrikaans... Hulle is weer terug op die
> internet. Gaan hoor bietjie hoe klink hierdie taal, wat jy nou al so
> goed kan skryf en lees... Volgens my sal jy dit baie gou verstaan...
> Hulle speel ook baie afrikaanse musiek.
>
> Ek moet byvoeg, ek was drie jaar laas in sA, en het geskrik toe ek
> hoor hoe plat ons mense praat!!!
>
> "Liewe lysterôrs, ons sôi weer môndôg verder yt"
>
> Maar dit laat mens lekker verlang na SA!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek sien dit gaan my miljoene kos om terug te gaan... Nou ja, ek het my
> eintlik nog nooit welkom gevoel in SA nie, so daar verander nie soveel
> nie...
>
> Lees gerus die artikel "Net superrykes welkom" op:
>
> http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,4127,3-67_1341595,00 .html
>
> Max

Jaaaaaaaaaahhhh!!! Baie goed, Max!!!!! Ek het ondertussen daardie
radiostasie opgesoek en ek kan dit inderdaad baie goed beluister! Ek
verstaan die meeste sake wat bespreek word baie goed! Dis baie, baie
interessant! Ek gaan dit publiseer op soc.culture.belgium. Daar is
seker nog 'n klomp van my landgenote wat dit nog nie weet nie. Dit sal
hulle baie interesseer! Veral as 'n mens A.D.S.L. het is dit gemaklik
om te ontvang (in Vlaandere is A.D.S.L. en breedband al baie
ingeburger).
Ek het ondertussen ook daardie tweede webbladsy gekonsulteer.. "Net
superrykes sou welkom wees in Suid-Afrika?" Neen, ek glo dis nie waar
nie, Max. So is die Suid-Afrikane nie. Waarom vertel jy vir die mense
jy voel jou eie nie so welkom in Suid-Afrika nie? Jy is Nederlander en
wil Suid-Afrikaan word, nè? Ek glo jy het met 'n Suidafrikaans meisie
bed toe gegaan en jy het jou skuld nie betaal nie, nè? Dis daarom dat
jy nie meer welkom is in hulle land nie. Kom, beken ons die sake soos
hulle is. Vertel ons gou: wat het jy misdaan in Suid-Afrika?

Groete vanweë

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75216 is 'n antwoord op boodskap #75213] Wo, 02 April 2003 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 2 Apr 2003 18:07:24 +0200, "Annette" wrote:

> Jy het na Tronsvols gelyster:
> Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
> Annette
>
>
Dit was nie 'n Afrikaans nie wat Max bedoel het, Annette? Dan gee ons
gou 'n egte Afrikaanstalige stasie wat ek hier in België ook kan
beluister.
Moet sê: ek kan alles verstaan wat daar gesê word op die stasie van
Max. Nou, ja, byna alles.. Maar ek het nie baie moeite om die meeste
sake spontaan te verstaan nie. Onse tale is nog steeds nie so baie ver
uit mekaar nie! Inteendeel!! Dis ongelooflik hoe hulle nog steeds
onderling verstaanbaar is! Ek het net die nuusberigte beluister. Ek
het tot die laaste woord kan verstaan!

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75230 is 'n antwoord op boodskap #75216] Do, 03 April 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
> On Wed, 2 Apr 2003 18:07:24 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy het na Tronsvols gelyster:
>> Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
>> Annette
>>
>>
> Dit was nie 'n Afrikaans nie wat Max bedoel het, Annette? Dan gee ons
> gou 'n egte Afrikaanstalige stasie wat ek hier in België ook kan
> beluister.
> Moet sê: ek kan alles verstaan wat daar gesê word op die stasie van
> Max. Nou, ja, byna alles.. Maar ek het nie baie moeite om die meeste
> sake spontaan te verstaan nie. Onse tale is nog steeds nie so baie ver
> uit mekaar nie! Inteendeel!! Dis ongelooflik hoe hulle nog steeds
> onderling verstaanbaar is! Ek het net die nuusberigte beluister. Ek
> het tot die laaste woord kan verstaan!
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Nou't Annette al my pret bederf. Ek wou jou mislei. Ek wou hê jy moes
dink Tronsvols is Afrikaans!

Tronsvols is 'n ander van die elf tale wat ons in SA praat. Maar dis
ook baie naby Nederlands.

Sien "soc.culture.south-africa.tronsvols" - en bly daar.
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75231 is 'n antwoord op boodskap #75210] Do, 03 April 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"
> Max
>
> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
> hier.
>
> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>
> Gr.Rico
>

Baie dankie, Rico.

Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
voel.

Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.

Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75234 is 'n antwoord op boodskap #75231] Do, 03 April 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal jou piepie lank moet ophou:)))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022346.2e004795@posting.google.com...
> "Rico"
>> Max
>>
>> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
>> hier.
>>
>> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Baie dankie, Rico.
>
> Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
> voel.
>
> Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
> ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.
>
> Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75235 is 'n antwoord op boodskap #75230] Do, 03 April 2003 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die feit dat Norbert Tronsvols maklik kon verstaan, beteken dat hy Afrikaans
moeilik sal verstaan:)))
Annette

.com> skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022341.6fec8463@posting.google.com...
> Sterrenkijker wrote in message
news:...
>> On Wed, 2 Apr 2003 18:07:24 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Jy het na Tronsvols gelyster:
>>> Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
>>> Annette
>>>
>>>
>> Dit was nie 'n Afrikaans nie wat Max bedoel het, Annette? Dan gee ons
>> gou 'n egte Afrikaanstalige stasie wat ek hier in België ook kan
>> beluister.
>> Moet sê: ek kan alles verstaan wat daar gesê word op die stasie van
>> Max. Nou, ja, byna alles.. Maar ek het nie baie moeite om die meeste
>> sake spontaan te verstaan nie. Onse tale is nog steeds nie so baie ver
>> uit mekaar nie! Inteendeel!! Dis ongelooflik hoe hulle nog steeds
>> onderling verstaanbaar is! Ek het net die nuusberigte beluister. Ek
>> het tot die laaste woord kan verstaan!
>>
>> Groete,
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Nou't Annette al my pret bederf. Ek wou jou mislei. Ek wou hê jy moes
> dink Tronsvols is Afrikaans!
>
> Tronsvols is 'n ander van die elf tale wat ons in SA praat. Maar dis
> ook baie naby Nederlands.
>
> Sien "soc.culture.south-africa.tronsvols" - en bly daar.
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75239 is 'n antwoord op boodskap #75215] Do, 03 April 2003 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, ek wou aanvanklik nie eers antwoord gee op al die snert wat
jy nou alweer uit jou duim suig nie, maar sal tóg maar die moeite
doen...

Jy't nou al 'n paar keer laat sien dat, as 'n gesprek nie loop soos jy
wil hê dit moet nie, dan val jy die ou aan die anderkant se
persoonlikheid aan. Dit sê nie veel van jou eie inbors nie... Maar dit
daar gelaat, ek gaan nie tot jou niveau daal nie.

Sterrenkijker
> Jaaaaaaaaaahhhh!!! Baie goed, Max!!!!! Ek het ondertussen daardie
> radiostasie opgesoek en ek kan dit inderdaad baie goed beluister! Ek
> verstaan die meeste sake wat bespreek word baie goed! Dis baie, baie
> interessant! Ek gaan dit publiseer op soc.culture.belgium. Daar is
> seker nog 'n klomp van my landgenote wat dit nog nie weet nie. Dit sal
> hulle baie interesseer! Veral as 'n mens A.D.S.L. het is dit gemaklik
> om te ontvang (in Vlaandere is A.D.S.L. en breedband al baie
> ingeburger).

Ek neem aan dat jy bostaande goed bedoel. Onthou om vir die ander op
s.c.b duidelik te stel dat dit nie Afrikaans is nie, maar Tronsvols.

> Ek het ondertussen ook daardie tweede webbladsy gekonsulteer.. "Net
> superrykes sou welkom wees in Suid-Afrika?" Neen, ek glo dis nie waar
> nie, Max. So is die Suid-Afrikane nie. Waarom vertel jy vir die mense

Toemaar. Ek glo ook niks wat ek in koerante lees nie.

> jy voel jou eie nie so welkom in Suid-Afrika nie? Jy is Nederlander en
> wil Suid-Afrikaan word, nè?

Shit, jy't my uitgevang. Maar jy kan nie sê dat ek nie goeie Afrikaans
praat nie!!!

> Ek glo jy het met 'n Suidafrikaans meisie
> bed toe gegaan en jy het jou skuld nie betaal nie, nè?

Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
bymekaar te kry om 15 koeie te koop?

> Dis daarom dat
> jy nie meer welkom is in hulle land nie.

Ek kon die laaste keer nie eers deur doeane kom nie, en moes maar weer
terugkom NL toe.

> Kom, beken ons die sake soos
> hulle is. Vertel ons gou: wat het jy misdaan in Suid-Afrika?

KINDERPORNOGRAFIE

> Groete vanweë

Wat bedoel jy met "vanweë"? In Afrikaans is dit iets soos "as gevolg
van". Ek het dit ook nog nie in NL gesien nie. Is dit 'n Vlaamse
manier van groete stuur?

> Norbert (uit Vlaandere)

Max (nou nog in NL, hopelik spoedig in SA!)
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75253 is 'n antwoord op boodskap #75239] Do, 03 April 2003 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Max (nou nog in NL, hopelik spoedig in SA!)

Beteken dit, jy sal ons gaan verlaat??

of is dit net vakansie?? jy gaan in SA bly.

Se ek jy's welkom hier en weg is jy.

As jy Afrika toevlieg, ek sal maar uitkyk as jy boon Belgie moet gaan vlieg,
want Norbert sal jou dophou en ek weet nie wat hy met die vliegtuig sal gaan
doen as jy in is nie.

Gr.Rico
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75266 is 'n antwoord op boodskap #75253] Do, 03 April 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Apr 2003 12:19:59 +0200, "Rico" wrote:

> As jy Afrika toevlieg, ek sal maar uitkyk as jy boon Belgie moet gaan vlieg,
> want Norbert sal jou dophou en ek weet nie wat hy met die vliegtuig sal gaan
> doen as jy in is nie.
>
> Gr.Rico
>
Ek sal niks doen nie. Ek hoop slegs dat hy gou sy vyftien koeie byeen
kry om sy bruid te kan betaal. Ek het gehoor hy sou wou gaan trou in
Suid-Afrika.

Norbert
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75274 is 'n antwoord op boodskap #75234] Do, 03 April 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nie so lank nie... Ek sal lekker in Duitsland staan en oor die grens
in België pie!!!

"Annette"
> Jy sal jou piepie lank moet ophou:)))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0304022346.2e004795@posting.google.com...
>> "Rico"
>>> Max
>>>
>>> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
>>> hier.
>>>
>>> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>> Baie dankie, Rico.
>>
>> Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
>> voel.
>>
>> Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
>> ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.
>>
>> Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75281 is 'n antwoord op boodskap #75239] Do, 03 April 2003 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

>
> Ek kon die laaste keer nie eers deur doeane kom nie, en moes maar weer
> terugkom NL toe.
>
Ek verstaan dit hier nog steeds nie! Hoekom jy het nie deur die doeane
kan kom nie? Dit moet tog 'n rede hê? Hulle stuur tog nie sommer 'n
besoeker terug na Nederland toe nie?
Volgens my het jy daar in Suid-Afrika 'n misdaad gepleeg. Jy is daar
waarskynlik persona non grata verklaar. Ek kan nie anders dink nie.
Of het jy daar miskien moeilikhede met 'n skoonvader wat nog op sy
vyftien koeie wag? Dis 'n geldige rede om jou die toegang tot die land
te ontsê, nè?

>> Groete vanweë
>
> Wat bedoel jy met "vanweë"? In Afrikaans is dit iets soos "as gevolg
> van". Ek het dit ook nog nie in NL gesien nie. Is dit 'n Vlaamse
> manier van groete stuur?

Dit kan miskien verkeerd wees. In Vlaandere sê ons inderdaad "Groete
vanweë". Dan bedoel ons nie "Groete as gevolg van" maar "Groete wat
afkomstig is van, wat is gestuur deur, uit naam van.. In Engels: from.
In die Prisma Woordeboeke staan dit ook so verklaar. Kan inderdaad 'n
kleine interpretasieverskil gee tussen Noord- en Suidnederlanders
(Vlaminge).

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Max (nou nog in NL, hopelik spoedig in SA!)
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75283 is 'n antwoord op boodskap #75239] Do, 03 April 2003 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
> bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
>
Wat is die prys van 'n koei in Suid-Afrika?

Norbert
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75284 is 'n antwoord op boodskap #75235] Do, 03 April 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in
:
>
> .com> wrote in message
> news:e720f1c7.0304022341.6fec8463@posting.google.com...
>>
>> Sterrenkijker wrote in message
>> news:...
>>>
>>> On Wed, 2 Apr 2003 18:07:24 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Jy het na Tronsvols gelyster:
>>>> Ons gewone mense praat en luister Afrikaans.:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>> Dit was nie 'n Afrikaans nie wat Max bedoel het, Annette? Dan gee ons
>>> gou 'n egte Afrikaanstalige stasie wat ek hier in België ook kan
>>> beluister.
>>> Moet sê: ek kan alles verstaan wat daar gesê word op die stasie van
>>> Max. Nou, ja, byna alles.. Maar ek het nie baie moeite om die meeste
>>> sake spontaan te verstaan nie. Onse tale is nog steeds nie so baie ver
>>> uit mekaar nie! Inteendeel!! Dis ongelooflik hoe hulle nog steeds
>>> onderling verstaanbaar is! Ek het net die nuusberigte beluister. Ek
>>> het tot die laaste woord kan verstaan!
>> Nou't Annette al my pret bederf. Ek wou jou mislei. Ek wou hê jy moes
>> dink Tronsvols is Afrikaans!
>>
>> Tronsvols is 'n ander van die elf tale wat ons in SA praat. Maar dis
>> ook baie naby Nederlands.
>>
>> Sien "soc.culture.south-africa.tronsvols" - en bly daar.
>
> Die feit dat Norbert Tronsvols maklik kon verstaan, beteken dat hy Afrikaans
> moeilik sal verstaan:)))

Onmoonlik! Die Kaapies stam mos af van ons; en die Tronsv�lers stam af van
Kaapies. Dus die Tronsv�lers is verder geevolueerd van Norbert (het Darwin gesê)
as die Kaapies, en verstaan Norbert Kaaps maklikker as Tronsv�ls.

Is daar ook nog Griekwa-uitsaaiers?

:-bvb-: < Nederland
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75289 is 'n antwoord op boodskap #75274] Do, 03 April 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag dankie tog, ek was bekommerd:)))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304030609.393d88@posting.google.com...
> Nie so lank nie... Ek sal lekker in Duitsland staan en oor die grens
> in België pie!!!
>
> "Annette"
>> Jy sal jou piepie lank moet ophou:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0304022346.2e004795@posting.google.com...
>>> "Rico"
>>>> Max
>>>>
>>>> As ek reg is, is jy in Nederland en ek wil vir jou se, jy is baie welkom
>>>> hier.
>>>>
>>>> En ook baie dankie dat jy ons laat weet, RSG is terug in die lug.
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>>
>>>
>>> Baie dankie, Rico.
>>>
>>> Ook my medewerkers, bure en Nederlandse vriende laat my baie welkom
>>> voel.
>>>
>>> Dis net in België waar ek nie welkom is nie. :-) Sal volgende keer as
>>> ek Frankryk toe gaan, maar via Duitsland/Luxenburg moet ry.
>>>
>>> Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75321 is 'n antwoord op boodskap #75253] Vr, 04 April 2003 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Rico"
>> Max (nou nog in NL, hopelik spoedig in SA!)
>
> Beteken dit, jy sal ons gaan verlaat??
>
> of is dit net vakansie?? jy gaan in SA bly.
>
> Se ek jy's welkom hier en weg is jy.
>
> As jy Afrika toevlieg, ek sal maar uitkyk as jy boon Belgie moet gaan vlieg,
> want Norbert sal jou dophou en ek weet nie wat hy met die vliegtuig sal gaan
> doen as jy in is nie.
>
> Gr.Rico

Nee hoor, dis Norbert se Max wat wil gaan, as hy sy beeste kan bekostig.

Ek bly lekker hier in Holland!

Groeten
Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75325 is 'n antwoord op boodskap #75281] Vr, 04 April 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
> On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>>
>> Ek kon die laaste keer nie eers deur doeane kom nie, en moes maar weer
>> terugkom NL toe.
>>
> Ek verstaan dit hier nog steeds nie! Hoekom jy het nie deur die doeane
> kan kom nie? Dit moet tog 'n rede hê? Hulle stuur tog nie sommer 'n
> besoeker terug na Nederland toe nie?
>
> Volgens my het jy daar in Suid-Afrika 'n misdaad gepleeg. Jy is daar
> waarskynlik persona non grata verklaar. Ek kan nie anders dink nie.
> Of het jy daar miskien moeilikhede met 'n skoonvader wat nog op sy
> vyftien koeie wag? Dis 'n geldige rede om jou die toegang tot die land
> te ontsê, nè?

Jy't dit nog nie deur dat ek jou om die bos (tuin, soos julle sê) lei
nie, hé?

Klink my jy wil graag hê dat ek 'n boef moet wees... Jammer om jou
teleur te stel. Ek is maar 'n normale outjie... Ek (en my vrou) beplan
om later hierdie jaar weer bietjie in SA te gaan kuier... Ek verwag
geen probleme by doeane nie...

Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75326 is 'n antwoord op boodskap #75281] Vr, 04 April 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
>>> Groete vanweë
>>
>> Wat bedoel jy met "vanweë"? In Afrikaans is dit iets soos "as gevolg
>> van". Ek het dit ook nog nie in NL gesien nie. Is dit 'n Vlaamse
>> manier van groete stuur?
>
> Dit kan miskien verkeerd wees. In Vlaandere sê ons inderdaad "Groete
> vanweë". Dan bedoel ons nie "Groete as gevolg van" maar "Groete wat
> afkomstig is van, wat is gestuur deur, uit naam van.. In Engels: from.
> In die Prisma Woordeboeke staan dit ook so verklaar. Kan inderdaad 'n
> kleine interpretasieverskil gee tussen Noord- en Suidnederlanders
> (Vlaminge).
>
>>> Norbert (uit Vlaandere)

Dankie, dis duidelik. Vreemd maar duidelik. Gebruik julle dan "vanwegen"?

De groeten vanwegen
Max
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75327 is 'n antwoord op boodskap #75209] Vr, 04 April 2003 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter soort. Die Afrikaners is die duurste;))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304032335.2c87a0e6@posting.google.com...
> Sterrenkijker
>> On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>>
>>> Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
>>> bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
>>>
>> Wat is die prys van 'n koei in Suid-Afrika?
>>
>> Norbert
>
> Goeie vraag. Wat kos'n bees in SA? Wie kan ons sê?
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75328 is 'n antwoord op boodskap #75283] Vr, 04 April 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker
> On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
>> bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
>>
> Wat is die prys van 'n koei in Suid-Afrika?
>
> Norbert

Goeie vraag. Wat kos'n bees in SA? Wie kan ons sê?
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75337 is 'n antwoord op boodskap #75327] Vr, 04 April 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Maak nie saak watter taal hy praat nie, as hy maar lekker smaak...

"Annette"
> Watter soort. Die Afrikaners is die duurste;))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0304032335.2c87a0e6@posting.google.com...
>> Sterrenkijker
>>> On 3 Apr 2003 00:40:00 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>>>
>>>> Het jy enige idee hoe duur Labola is? Kan jy my help om genoeg
>>>> bymekaar te kry om 15 koeie te koop?
>>>>
>>> Wat is die prys van 'n koei in Suid-Afrika?
>>>
>>> Norbert
>>
>> Goeie vraag. Wat kos'n bees in SA? Wie kan ons sê?
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75346 is 'n antwoord op boodskap #75325] Vr, 04 April 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 2003 23:32:22 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
Ek (en my vrou) beplan om later hierdie jaar weer bietjie in SA te
gaan kuier... Ek verwag geen probleme by doeane nie...

Max

Oh, jy is getroud?..
Hm.. Nou, baie sukses dan maar, hè!

Norbert
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75347 is 'n antwoord op boodskap #75326] Vr, 04 April 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 2003 23:34:26 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Sterrenkijker
>>>> Groete vanweë
>>>
>>> Wat bedoel jy met "vanweë"? In Afrikaans is dit iets soos "as gevolg
>>> van". Ek het dit ook nog nie in NL gesien nie. Is dit 'n Vlaamse
>>> manier van groete stuur?

>> Dit kan miskien verkeerd wees. In Vlaandere sê ons inderdaad "Groete
>> vanweë". Dan bedoel ons nie "Groete as gevolg van" maar "Groete wat
>> afkomstig is van, wat is gestuur deur, uit naam van.. In Engels: from.
>> In die Prisma Woordeboeke staan dit ook so verklaar. Kan inderdaad 'n
>> kleine interpretasieverskil gee tussen Noord- en Suidnederlanders
>> (Vlaminge).

>>>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Dankie, dis duidelik. Vreemd maar duidelik. Gebruik julle dan "vanwegen"?

Neen, ons sê wel deeglik "vanwege", sonder meer.

Norbert
Re: Norbert, jy móét hier gaan kyk! [boodskap #75356 is 'n antwoord op boodskap #75327] Vr, 04 April 2003 15:48 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Apr 2003 09:34:29 +0200, "Annette" wrote:

> Watter soort. Die Afrikaners is die duurste;))
> Annette

Hoeveel koeie is jy nou nog werd, Annette?

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Klofiedag.
Volgende onderwerp: Namibië geskiedenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:57:47 MGT 2024