Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Buchu?
Buchu? [boodskap #74930] |
Tue, 25 March 2003 22:44 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek het in my koerant van vandag gelees dat die San in Suid-Afrika 'n
kruid hê dat hulle besig om hulle honger te stil gedurende die jag..
Dit sou 'n soort struik wees met dorings waarop hulle kou. Dit skyn
nou ook in die aandag gekom het van die Amerikaanse firma Pfizer wat
nou die bestanddele van daardie plant wil kommersialiseer. Die plant
sou goed bruikbaar wees vir mense wat gewig moet verloor.
Vandag het ek my vriendin in SA gevra watter kruid hier nou bedoel is.
Sy dink dis "buchu" maar ek glo sy is nie baie seker daaroor nie.
Daardie naam van die plant word ook nie vermeld in my koerant.
Weet enig iemand meer oor die ganse geskiedenis met die San en Pfizer?
Sal 'n antwoordjie seer waardeer!
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74938 is 'n antwoord op boodskap #74930] |
Wed, 26 March 2003 04:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - boegoe - en dis ou nuus.
Ons het tot boegoebrandewyn.
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:s4m18vsct0vre5qar1r7hqjvotf33fkf04@4ax.com...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek het in my koerant van vandag gelees dat die San in Suid-Afrika 'n
> kruid hê dat hulle besig om hulle honger te stil gedurende die jag..
> Dit sou 'n soort struik wees met dorings waarop hulle kou. Dit skyn
> nou ook in die aandag gekom het van die Amerikaanse firma Pfizer wat
> nou die bestanddele van daardie plant wil kommersialiseer. Die plant
> sou goed bruikbaar wees vir mense wat gewig moet verloor.
> Vandag het ek my vriendin in SA gevra watter kruid hier nou bedoel is.
> Sy dink dis "buchu" maar ek glo sy is nie baie seker daaroor nie.
> Daardie naam van die plant word ook nie vermeld in my koerant.
> Weet enig iemand meer oor die ganse geskiedenis met die San en Pfizer?
>
> Sal 'n antwoordjie seer waardeer!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74950 is 'n antwoord op boodskap #74938] |
Wed, 26 March 2003 07:26 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Mar 2003 06:59:31 +0200, "Annette" wrote:
> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
> Ons het tot boegoebrandewyn.
> Annette
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:s4m18vsct0vre5qar1r7hqjvotf33fkf04@4ax.com...
>> Hallo, elkeen,
>> Ek het in my koerant van vandag gelees dat die San in Suid-Afrika 'n
>> kruid hê dat hulle besig om hulle honger te stil gedurende die jag..
>> Dit sou 'n soort struik wees met dorings waarop hulle kou. Dit skyn
>> nou ook in die aandag gekom het van die Amerikaanse firma Pfizer wat
>> nou die bestanddele van daardie plant wil kommersialiseer. Die plant
>> sou goed bruikbaar wees vir mense wat gewig moet verloor.
>> Vandag het ek my vriendin in SA gevra watter kruid hier nou bedoel is.
>> Sy dink dis "buchu" maar ek glo sy is nie baie seker daaroor nie.
>> Daardie naam van die plant word ook nie vermeld in my koerant.
>> Weet enig iemand meer oor die ganse geskiedenis met die San en Pfizer?
>> Sal 'n antwoordjie seer waardeer!
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
On Wed, 26 Mar 2003 06:59:31 +0200, "Annette" wrote:
> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
> Ons het tot boegoebrandewyn.
> Annette
>
>
Dankie, Annette. Ek wil egter seker wees of dit hier rêrig oor boegoe
gaan. Is daar 'n skakel tussen die firma Pfizer, boegoe en die
eienskap van hongerstilling? Dit gaan hier miskien meer oor alwyne (?)
(Aloe Vera). In daardie artikel staan dat daardie 'n bitter smaak en
dorings het en dis nou net wat ek sou verwag het van aloe vera. Het
boegoe ook dorings en smaak dit bitter?
Norbert
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74952 is 'n antwoord op boodskap #74950] |
Wed, 26 March 2003 07:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was 'n artikel in die koerant oor dit, en hulle het van boegoe gepraat,
en hoe baie geld die Boesmans nou gaan maak en hotelle bou en so :))
Vir die plantbeskrywing, kyk by:
http://www.hortiplex.com/plants/p1/gw1093109.html
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:fti28v8rha43cu3h5dfb92klplenggpqbs@4ax.com...
>
>
>
>
> On Wed, 26 Mar 2003 06:59:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
>> Ons het tot boegoebrandewyn.
>> Annette
>>
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:s4m18vsct0vre5qar1r7hqjvotf33fkf04@4ax.com...
>>> Hallo, elkeen,
>
>>> Ek het in my koerant van vandag gelees dat die San in Suid-Afrika 'n
>>> kruid hê dat hulle besig om hulle honger te stil gedurende die jag..
>>> Dit sou 'n soort struik wees met dorings waarop hulle kou. Dit skyn
>>> nou ook in die aandag gekom het van die Amerikaanse firma Pfizer wat
>>> nou die bestanddele van daardie plant wil kommersialiseer. Die plant
>>> sou goed bruikbaar wees vir mense wat gewig moet verloor.
>>> Vandag het ek my vriendin in SA gevra watter kruid hier nou bedoel is.
>>> Sy dink dis "buchu" maar ek glo sy is nie baie seker daaroor nie.
>>> Daardie naam van die plant word ook nie vermeld in my koerant.
>>> Weet enig iemand meer oor die ganse geskiedenis met die San en Pfizer?
>
>>> Sal 'n antwoordjie seer waardeer!
>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
> On Wed, 26 Mar 2003 06:59:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
>> Ons het tot boegoebrandewyn.
>> Annette
>>
>
> Dankie, Annette. Ek wil egter seker wees of dit hier rêrig oor boegoe
> gaan. Is daar 'n skakel tussen die firma Pfizer, boegoe en die
> eienskap van hongerstilling? Dit gaan hier miskien meer oor alwyne (?)
> (Aloe Vera). In daardie artikel staan dat daardie 'n bitter smaak en
> dorings het en dis nou net wat ek sou verwag het van aloe vera. Het
> boegoe ook dorings en smaak dit bitter?
>
> Norbert
>
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74958 is 'n antwoord op boodskap #74952] |
Wed, 26 March 2003 08:22 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Mar 2003 09:45:35 +0200, "Annette" wrote:
> Daar was 'n artikel in die koerant oor dit, en hulle het van boegoe gepraat,
> en hoe baie geld die Boesmans nou gaan maak en hotelle bou en so :))
> Vir die plantbeskrywing, kyk by:
> http://www.hortiplex.com/plants/p1/gw1093109.html
>
> Annette
>
Dankie, Annette, jy is 'n skat! Ek is nou seker! Ek gaan dit
onmiddellik vir my vriendin skryf.
Norbert
|
|
|
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74978 is 'n antwoord op boodskap #74938] |
Wed, 26 March 2003 13:22 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
> Ons het tot boegoebrandewyn.
Nee, Annette. Hulle praat nie van boegoe
nie. Ek het al lank gelede gelees van die
ding wat die San ge-eet het om wakker en
nie honger te bly. Dis glo vir hulle deur
die SA regering gepatenteer, sodat die
San deel van die profyt gaan kry as dit
bemark word. Ek weet nie wat die wetenskap-
like naam is nie, maar dis iets wat in die
Kalahari groei.
Gloudina
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74980 is 'n antwoord op boodskap #74978] |
Wed, 26 March 2003 13:41 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Mar 2003 13:22:16 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Annette wrote:
>
>> Ja - boegoe - en dis ou nuus.
>> Ons het tot boegoebrandewyn.
>
> Nee, Annette. Hulle praat nie van boegoe
> nie. Ek het al lank gelede gelees van die
> ding wat die San ge-eet het om wakker en
> nie honger te bly. Dis glo vir hulle deur
> die SA regering gepatenteer, sodat die
> San deel van die profyt gaan kry as dit
> bemark word. Ek weet nie wat die wetenskap-
> like naam is nie, maar dis iets wat in die
> Kalahari groei.
>
> Gloudina
Ek het ondertussen al uitgevind watter wetenskaplike naam daardie
plant het, Gloudina. Dis "Hoodia gordonii" en dis 'n soort kaktus.
Oor "Hoodia gordonii" is baie webbladsye terug te vind. Daardie
ooreenkoms met die San is ook beskryf op baie webbladsye. Soos hier:
http://www.bday.co.za/bday/content/direct/1,3523,1312966-609 9-0,00.html
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #74984 is 'n antwoord op boodskap #74980] |
Wed, 26 March 2003 14:02 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sterrenkijker wrote:
"Hoodia gordonii"
Toe ek nou die wetenskaplike naam van
die plant sien, onthou ek skielik dat
toe ek klein was, die hele groot deel
van die Noordkaap waarin ons gebly
het, "Gordonia" geheet het. Dit het
die eilande van die Oranje, maar ook
groot dele van Boesmanland en seker
die dele tussen Upington en die Kalahari
ingesluit. Ek wonder hoekom dit Gordonia
geheet het? Sekere 'n Britse generaal
of soiets. Wie weet?
Gloudina
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #75076 is 'n antwoord op boodskap #74976] |
Thu, 27 March 2003 21:59 |
Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Boegoeblaar is ook die embleem van SAPSF South African Pharmaceutical
Students Federation, die enigste Suid Afrikaanse medisinale plant wat in
internasionale Farmakopee opgeneem is. Baie Uniek.
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ct638vccpor84fooabdfqk9lfc3li1slmu@4ax.com...
> On Wed, 26 Mar 2003 10:04:17 -0000, "Danie"
> wrote:
>
>> Dink die plant waarvan jy praat is eerder die Hoodia kaktus, sien -
>>
>> http://allafrica.com/stories/200203220129.html
>> http://www.mg.co.za/Content/l3.asp?ao=9895
>> http://www.san.org.za/wimsa/ar2001_2/ar_02_p26.htm
>>
>> maar wil dit my voorkom Annette is baie lief vir Boegoebrandewyn ;)
>>
>> Cheers
>>
>> Danie
>>
>
> Dankie Danie!!! Kan dit seer waardeer!! Ek gaan uitsoek of ek daardie
> plant ook in Europa kan koop. Baie, baie interessant!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.465 / Virus Database: 263 - Release Date: 03/03/25
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #75083 is 'n antwoord op boodskap #74930] |
Fri, 28 March 2003 09:15 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
Hierdie artikel kom uit vandag se Mail & Guardian
Bushmen to win royalties from slimming drug
Johannesburg
27 March 2003 14:24
It was a simple ceremony in a remote corner of the Kalahari desert,
but a landmark event for the rights of indigenous people worldwide.
Some singing and dancing by children, four brief speeches, and an
intense sense of pride as San (Bushmen) elders watched their leaders
sign an agreement between the South African San Council and the
Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) of South Africa.
In an historic moment, they agreed to share the profits from
developing an anti-obesity drug from a cactus the San have used for
centuries to stave off hunger and thirst.
The CSIR will pay the San eight percent of milestone payments made by
its licensee, Phytopharm, during the drug's clinical development over
the next three to four years. The San could earn six percent of all
royalties if and when the drug is marketed, possibly in 2008.
Already R259 066 ($32 000) has been paid. Milestone payments for the
San could reach between R8 to R12-million ($1-million to $1,4-million)
while royalties could top R60-million ($7,4-million) annually during
the 15 to 20 years before a patent expires.
It took three years of "tough negotiations", in the words of San
Council chairman Petrus Vaalbooi, to reach a deal.
"Today we celebrate that the government and the country's highest
scientific authority have taken on the bushmen as equal partners,"
said a beaming Vaalbooi, a small wiry man wearing a chief's
traditional loincloth and an animal fur draped over his bare chest.
The San, whose 40 000-year history makes them the oldest people in
southern Africa, chewed on the bitter Hoodia cactus to suppress hunger
and thirst during their hunting trips in the dusty Kalahari.
The CSIR has been researching indigenous plants since the 1960s and in
1996, when its scientists isolated P57, the appetite-suppressant
molecule in the Hoodia, the CSIR patented it.
The San were ignored as the concept of indigenous knowledge and
associated rights was fairly new generally, and even newer to the
CSIR, an apartheid-era institution still unreconstructed at the time.
In 1997, the CSIR licensed the UK-based Phytopharm, which in turn
licensed drug giant Pfizer the following year for P57 development and
global marketing, while the CSIR kept the patent.
Given rising obesity trends in the Western world, the market for this
natural anti-hunger drug could reach billions of dollars.
In July 2001, describing research progress on P57, a Pfizer
representative in the UK linked the Hoodia to the San but said they
were extinct.
An international outcry followed and the South African San Council,
set up in November 2001 and representing the Khomani, the !Xun and the
Khwe, threatened a lawsuit. Negotiations with the CSIR followed and
the San demanded recognition of their knowledge and a share of
benefits.
"We played quite a hard ball, we pleaded and demanded and cajoled and
we got a good deal," said the San's legal counsel, Roger Chennels,
recalling how both sides bargained.
A human rights lawyer, Chennels had processed land claims and other
rights issues for the San for a decade.
"The San are the first and the last people: first on the land but
their social statistics are at the bottom of the ladder," said
Chennels. Poverty, disease, alcoholism and lack of education and jobs
are rampant -- conditions that are not uncommon among many indigenous
peoples.
The resonance of the case for South Africa, with its history of
dispossession of African people and devaluation of their culture, is
huge.
"We apologise to the San for having ignored them," said Dr Marthinus
Horak, manager of CSIR's bioprospecting programme, speaking at a
workshop on biopiracy held during the World Summit on Sustainable
Development in Johannesburg last year.
The apology turned into the agreement signed last Monday in
Andriesvale, near the Transfrontier Kgalagadi Park. The San are
blazing a trail in the new field of protection and ownership of
indigenous knowledge, even before South Africa has put in place the
relevant policies and laws.
One problem is that traditional knowledge, being community-owned and
handed down through generations, clashes with international property
rights, which view knowledge as owned by an individual or a company.
To complicate matters further, indigenous knowledge is often held by
communities across national borders. In this case, the San Councils of
Namibia, Botswana, Zambia and Angola will share the monies in
percentages to be decided at their next general meeting.
Income will go into a San Hoodia Benefit trust set up by the CSIR and
the San. The Trust includes representatives of the CSIR, the regional
San Councils, the Working Group of Indigenous Minorities in Southern
Africa (WIMSA), and an observer from the South African Department of
Science and Technology.
The San plan to spend the money on education, skills development and
create jobs for their people, who are among the most marginalised and
poorest in the region.
"We need jobs first and, second, education in our language," said Tina
Witbooi (23) a local trainee tracker.
Since colonial settlers imposed Afrikaans and English, the San
language was driven to near extinction, so the San Institute records
the language and, most importantly, gets the elders to teach it to
children.
Some of the last speakers were at the ceremony, their faces sculpted
by weather, sun and age in the reddish-copper colours of the Kalahari.
Ragel van Rooi walked aided by a stick painted with traditional San
symbols. She wore a colourful flowered skirt. A pale blue scarf framed
her wise eyes. Van Rooi did not know her age but neighbours estimated
she must be about 70.
"I am happy that others can benefit from our plants," she said, when
asked about the meaning of the day to her.
"Yes, but it would be wrong if fat white people overseas get slim
thanks to us while our children go hungry and uneducated," replied
Magdalena Kassie (30) a community development facilitator with the
South Africa San Institute in Upington, 225 kilometres away.
"We lost our land and language, we were killed, driven out and
demeaned," said Kxao Moses, WIMSA chair and a San from Namibia. "This
agreement is a positive example, for once people are not exploiting
us, as was the norm."
"It was the right thing to do," said Minister of Arts, Culture,
Science and Technology, Ben Ngubane. - Irin
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #75096 is 'n antwoord op boodskap #75083] |
Fri, 28 March 2003 15:36 |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nou maar nie negatief doen nie... Wou eers vra wat die
bossiesmanne so anders maak dat hulle wel 'n aparte groep mag stig en
dan nog royalties kry op die land se flora...
Ek hou liewer my bek. Die lewe is nie regverdig nie, was nog nooit.
Wie kry royalties vir rooibostee? Ek vra maar net...
ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf in boodskap news:...
> Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
>
> Hierdie artikel kom uit vandag se Mail & Guardian
>
> Bushmen to win royalties from slimming drug
>
> Johannesburg
>
> 27 March 2003 14:24
>
> It was a simple ceremony in a remote corner of the Kalahari desert,
> but a landmark event for the rights of indigenous people worldwide.
>
> Some singing and dancing by children, four brief speeches, and an
> intense sense of pride as San (Bushmen) elders watched their leaders
> sign an agreement between the South African San Council and the
> Council for Scientific and Industrial Research (CSIR) of South Africa.
>
> In an historic moment, they agreed to share the profits from
> developing an anti-obesity drug from a cactus the San have used for
> centuries to stave off hunger and thirst.
>
> The CSIR will pay the San eight percent of milestone payments made by
> its licensee, Phytopharm, during the drug's clinical development over
> the next three to four years. The San could earn six percent of all
> royalties if and when the drug is marketed, possibly in 2008.
>
> Already R259 066 ($32 000) has been paid. Milestone payments for the
> San could reach between R8 to R12-million ($1-million to $1,4-million)
> while royalties could top R60-million ($7,4-million) annually during
> the 15 to 20 years before a patent expires.
>
> It took three years of "tough negotiations", in the words of San
> Council chairman Petrus Vaalbooi, to reach a deal.
>
> "Today we celebrate that the government and the country's highest
> scientific authority have taken on the bushmen as equal partners,"
> said a beaming Vaalbooi, a small wiry man wearing a chief's
> traditional loincloth and an animal fur draped over his bare chest.
>
> The San, whose 40 000-year history makes them the oldest people in
> southern Africa, chewed on the bitter Hoodia cactus to suppress hunger
> and thirst during their hunting trips in the dusty Kalahari.
>
> The CSIR has been researching indigenous plants since the 1960s and in
> 1996, when its scientists isolated P57, the appetite-suppressant
> molecule in the Hoodia, the CSIR patented it.
>
> The San were ignored as the concept of indigenous knowledge and
> associated rights was fairly new generally, and even newer to the
> CSIR, an apartheid-era institution still unreconstructed at the time.
>
> In 1997, the CSIR licensed the UK-based Phytopharm, which in turn
> licensed drug giant Pfizer the following year for P57 development and
> global marketing, while the CSIR kept the patent.
>
> Given rising obesity trends in the Western world, the market for this
> natural anti-hunger drug could reach billions of dollars.
>
> In July 2001, describing research progress on P57, a Pfizer
> representative in the UK linked the Hoodia to the San but said they
> were extinct.
>
> An international outcry followed and the South African San Council,
> set up in November 2001 and representing the Khomani, the !Xun and the
> Khwe, threatened a lawsuit. Negotiations with the CSIR followed and
> the San demanded recognition of their knowledge and a share of
> benefits.
>
> "We played quite a hard ball, we pleaded and demanded and cajoled and
> we got a good deal," said the San's legal counsel, Roger Chennels,
> recalling how both sides bargained.
>
> A human rights lawyer, Chennels had processed land claims and other
> rights issues for the San for a decade.
>
> "The San are the first and the last people: first on the land but
> their social statistics are at the bottom of the ladder," said
> Chennels. Poverty, disease, alcoholism and lack of education and jobs
> are rampant -- conditions that are not uncommon among many indigenous
> peoples.
>
> The resonance of the case for South Africa, with its history of
> dispossession of African people and devaluation of their culture, is
> huge.
>
> "We apologise to the San for having ignored them," said Dr Marthinus
> Horak, manager of CSIR's bioprospecting programme, speaking at a
> workshop on biopiracy held during the World Summit on Sustainable
> Development in Johannesburg last year.
>
> The apology turned into the agreement signed last Monday in
> Andriesvale, near the Transfrontier Kgalagadi Park. The San are
> blazing a trail in the new field of protection and ownership of
> indigenous knowledge, even before South Africa has put in place the
> relevant policies and laws.
>
> One problem is that traditional knowledge, being community-owned and
> handed down through generations, clashes with international property
> rights, which view knowledge as owned by an individual or a company.
>
> To complicate matters further, indigenous knowledge is often held by
> communities across national borders. In this case, the San Councils of
> Namibia, Botswana, Zambia and Angola will share the monies in
> percentages to be decided at their next general meeting.
>
> Income will go into a San Hoodia Benefit trust set up by the CSIR and
> the San. The Trust includes representatives of the CSIR, the regional
> San Councils, the Working Group of Indigenous Minorities in Southern
> Africa (WIMSA), and an observer from the South African Department of
> Science and Technology.
>
> The San plan to spend the money on education, skills development and
> create jobs for their people, who are among the most marginalised and
> poorest in the region.
>
> "We need jobs first and, second, education in our language," said Tina
> Witbooi (23) a local trainee tracker.
>
> Since colonial settlers imposed Afrikaans and English, the San
> language was driven to near extinction, so the San Institute records
> the language and, most importantly, gets the elders to teach it to
> children.
>
> Some of the last speakers were at the ceremony, their faces sculpted
> by weather, sun and age in the reddish-copper colours of the Kalahari.
>
> Ragel van Rooi walked aided by a stick painted with traditional San
> symbols. She wore a colourful flowered skirt. A pale blue scarf framed
> her wise eyes. Van Rooi did not know her age but neighbours estimated
> she must be about 70.
>
> "I am happy that others can benefit from our plants," she said, when
> asked about the meaning of the day to her.
>
> "Yes, but it would be wrong if fat white people overseas get slim
> thanks to us while our children go hungry and uneducated," replied
> Magdalena Kassie (30) a community development facilitator with the
> South Africa San Institute in Upington, 225 kilometres away.
>
> "We lost our land and language, we were killed, driven out and
> demeaned," said Kxao Moses, WIMSA chair and a San from Namibia. "This
> agreement is a positive example, for once people are not exploiting
> us, as was the norm."
>
> "It was the right thing to do," said Minister of Arts, Culture,
> Science and Technology, Ben Ngubane. - Irin
|
|
|
Re: Buchu? [boodskap #75106 is 'n antwoord op boodskap #75083] |
Fri, 28 March 2003 23:46 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Drom wrote:
> To complicate matters further, indigenous knowledge is often held by
> communities across national borders. In this case, the San Councils of
> Namibia, Botswana, Zambia and Angola will share the monies in
> percentages to be decided at their next general meeting.
Goeie idee. Miskien moet sulke groepe wat
geskei word deur grense wat gewoonlik in
die politieke kamers van Europa gemaak
is, meer werk daarvan maak om politieke
eenhede te word. Dieselfde gebeur in die
noordelike halfrond met die Inuit en hul
verwante familiegroepe wat versprei is
in Noorweë, Rusland, Kanada en die VSA
in Alaska. Daar is wel bande wat hulle
bind en verenigings wat hulle verteenwoordig,
maar dis eers as hulle politieke bande
smee, dat hulle 'n werklike invloed kan
uitoefen op die toekoms van hulle eie
streek.
Gloudina
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 22 07:52:56 UTC 2025
|