Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Polio Week
Polio Week [boodskap #61571] Ma, 06 Mei 2002 06:48
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alle babas van 0 - 59 maande moet weer hierdie week die druppeltjies gaan kry.
Ek het as baba 'n ent gekry, en toe op laerskool is ons weer geënt een jaar,
en twee jaar daarna die vierkantige wit lekkertjie gekry met die 2 pienk
druppeltjies op.

Mens hoor deesdae nie meer van kinders met polio nie - terwyl ek op
laerskool was, was daar 3 kinders in my klas wat dit gekry het.
Hoekom sou daar nou weer so 'n week wees?

Annette
Vorige onderwerp: Hoe siek is hulle?
Volgende onderwerp: Buchu?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:52:55 MGT 2024