| Streetwise? [boodskap #74753] |
Vr., 21 Maart 2003 03:43  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - jammer - ek probeer peil of jy toe 'n geskikte woord vir
"streetwise" gekry het? Wat is die resultaat?
Die "streetwise" hou natuurlik verband met 'n ander ene wat ek nie kan
vertaal nie nl. "theory of mind."
|
|
|
|
| Re: Streetwise? [boodskap #74756 is 'n antwoord op boodskap #74753] |
Vr., 21 Maart 2003 05:44  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Jonas - blykbaar is daar nie 'n ordentlike Afrikaanse woord nie -
straatwys/straatslim is voorgestel op 'n ander plek, maar ons praat nooit
van dit so nie.
So, om 'n anglisisme voor te stel as die enigste oplossing is nie vir my
aanvaarbaar nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b5e1q8$j1n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jammer - ek probeer peil of jy toe 'n geskikte woord vir
> "streetwise" gekry het? Wat is die resultaat?
> Die "streetwise" hou natuurlik verband met 'n ander ene wat ek nie kan
> vertaal nie nl. "theory of mind."
>
|
|
|
|