Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afluisterapparatuur
Afluisterapparatuur [boodskap #74658] Wo, 19 Maart 2003 12:40 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees vandag in die teleteks webbladsye van die Nederlandse en
Vlaamse televisie dat afluisterapparatuur ontdek is in die geboue van
die Europese Unie in Brussel. Die ondersoek daarnaartoe is nog besig
maar die Franse koerant "Le Figaro" het al geskryf daardie apparatuur
is geplaas deur die Amerikaanse inligtingsdiens. Vernaamlik in daardie
geboue van die Duitse en Franse delegasies het die polisie die
afluisterapparatuur gevind.
As dit waar is dan gaan die Amerikane alle krediet wat hulle nog hê in
onse kontreie verloor. Dis luisig en smerig. Dit het ons nie kan dink
oor onse Amerikaanse vriende nie. Het hulle eintlik nog 'n bietjie
eergevoel oor? Ek sal hulle dit besonder kwalik neem as dit waar is
wat Le Figaro skryf. Hoe sou 'n mens self wees?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74669 is 'n antwoord op boodskap #74658] Wo, 19 Maart 2003 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ongeveer 10 weke terug is berig dat Franse besig is met industriële
spioenasie in die VSA.
Nee wat - hierdie is 'n floue verskoning om 'n haatveldtog teen die VSA van
stapel te stuur.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:s8og7v4c56hlqius3jrs2pc6icjstiu4sa@4ax.com...
> Ek lees vandag in die teleteks webbladsye van die Nederlandse en
> Vlaamse televisie dat afluisterapparatuur ontdek is in die geboue van
> die Europese Unie in Brussel. Die ondersoek daarnaartoe is nog besig
> maar die Franse koerant "Le Figaro" het al geskryf daardie apparatuur
> is geplaas deur die Amerikaanse inligtingsdiens. Vernaamlik in daardie
> geboue van die Duitse en Franse delegasies het die polisie die
> afluisterapparatuur gevind.
> As dit waar is dan gaan die Amerikane alle krediet wat hulle nog hê in
> onse kontreie verloor. Dis luisig en smerig. Dit het ons nie kan dink
> oor onse Amerikaanse vriende nie. Het hulle eintlik nog 'n bietjie
> eergevoel oor? Ek sal hulle dit besonder kwalik neem as dit waar is
> wat Le Figaro skryf. Hoe sou 'n mens self wees?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74676 is 'n antwoord op boodskap #74669] Wo, 19 Maart 2003 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Mar 2003 16:32:37 +0200, "Jonas" wrote:

> En ongeveer 10 weke terug is berig dat Franse besig is met industrieële
> spioenasie in die VSA.

Rêrig??

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74686 is 'n antwoord op boodskap #74676] Do, 20 Maart 2003 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - speel-speel

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:pb9h7v4caml1ns88ssf8mgu8kddt8nu0ul@4ax.com...
> On Wed, 19 Mar 2003 16:32:37 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> En ongeveer 10 weke terug is berig dat Franse besig is met industriële
>> spioenasie in die VSA.
>
> Rêrig??
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74729 is 'n antwoord op boodskap #74686] Do, 20 Maart 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Mar 2003 06:45:34 +0200, "Jonas" wrote:

> Nee - speel-speel
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:pb9h7v4caml1ns88ssf8mgu8kddt8nu0ul@4ax.com...
>> On Wed, 19 Mar 2003 16:32:37 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> En ongeveer 10 weke terug is berig dat Franse besig is met industrieële
>>> spioenasie in die VSA.

>> Rêrig??

>> Norbert (uit Vlaandere)
>

Geagte Jonas,

Industriële spioenasie is nog wat anders as politieke spioenasie.
Industriële spioenasie wil sê: "Ek sou wou geweet het hoe julle die
sake vervaardig sodat ek ook soiets kan maak en ook ryk word.."
Politieke spioenasie wil sê: "Ek het geen vertroue in jou nie ofskoon
ek dit nooit luidkeels sal sê nie. Ek het altyd jou vriend gewees maar
nou begryp ek jou nie meer nie. Ek is bang om jou te vra wat skeel
want ek voel die antwoord gaan my verneder. Ek weet ek het verloor
maar tog wil ek my verlies nie toegee nie."
Is dit nie so nie, Jonas?

Met alle respek

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74736 is 'n antwoord op boodskap #74729] Do, 20 Maart 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My indruk is dat daar geen onderskeid getref kan word tussen 'n staat se
politieke of industriële (ekonomiese) belange nie.

Militer/ekonomies/polities - hierdie 3 is tog enige staat se magsbasis. As
jy kan onthou het die USSR ook geen onderskeid in die verband getref wanneer
hulle 'n staat geteiken het nie. (En doen hulle steeds so voort.)

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:dmnj7voingfv1qaoop8c0fn7gk1h76lup4@4ax.com...
> On Thu, 20 Mar 2003 06:45:34 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Nee - speel-speel
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:pb9h7v4caml1ns88ssf8mgu8kddt8nu0ul@4ax.com...
>>> On Wed, 19 Mar 2003 16:32:37 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> En ongeveer 10 weke terug is berig dat Franse besig is met industriële
>>>> spioenasie in die VSA.
>
>>> R�rig??
>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
> Geagte Jonas,
>
> Industriële spioenasie is nog wat anders as politieke spioenasie.
> Industriële spioenasie wil sê: "Ek sou wou geweet het hoe julle die
> sake vervaardig sodat ek ook soiets kan maak en ook ryk word.."
> Politieke spioenasie wil sê: "Ek het geen vertroue in jou nie ofskoon
> ek dit nooit luidkeels sal sê nie. Ek het altyd jou vriend gewees maar
> nou begryp ek jou nie meer nie. Ek is bang om jou te vra wat skeel
> want ek voel die antwoord gaan my verneder. Ek weet ek het verloor
> maar tog wil ek my verlies nie toegee nie."
> Is dit nie so nie, Jonas?
>
> Met alle respek
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Afluisterapparatuur [boodskap #74748 is 'n antwoord op boodskap #74736] Do, 20 Maart 2003 23:40 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Mar 2003 21:03:16 +0200, "Jonas" wrote:

> My indruk is dat daar geen onderskeid getref kan word tussen 'n staat se
> politieke of industrieële (ekonomiese) belange nie.
>
> Militer/ekonomies/polities - hierdie 3 is tog enige staat se magsbasis. As
> jy kan onthou het die USSR ook geen onderskeid in die verband getref wanneer
> hulle 'n staat geteiken het nie. (En doen hulle steeds so voort.)
>
>
Maar ek het tog die indruk dat politieke spioenasie swaarder gestraf
word as ekonomiese spioenasie, tenminste tog in die kapitalistiese
wêreld. In die vroeëre U.S.S.R. was inderdaad ekonomiese misdade net
so erg as gewone misdade.

Norbert
Vorige onderwerp: Die waarde van korrekte Afrikaans
Volgende onderwerp: Streetwise?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:17:05 MGT 2024