Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Streetwise?
Streetwise? [boodskap #74753] Vr., 21 Maart 2003 03:43 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jammer - ek probeer peil of jy toe 'n geskikte woord vir
"streetwise" gekry het? Wat is die resultaat?
Die "streetwise" hou natuurlik verband met 'n ander ene wat ek nie kan
vertaal nie nl. "theory of mind."
Re: Streetwise? [boodskap #74756 is 'n antwoord op boodskap #74753] Vr., 21 Maart 2003 05:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jonas - blykbaar is daar nie 'n ordentlike Afrikaanse woord nie -
straatwys/straatslim is voorgestel op 'n ander plek, maar ons praat nooit
van dit so nie.
So, om 'n anglisisme voor te stel as die enigste oplossing is nie vir my
aanvaarbaar nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5e1q8$j1n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jammer - ek probeer peil of jy toe 'n geskikte woord vir
> "streetwise" gekry het? Wat is die resultaat?
> Die "streetwise" hou natuurlik verband met 'n ander ene wat ek nie kan
> vertaal nie nl. "theory of mind."
>
Vorige onderwerp: Afluisterapparatuur
Volgende onderwerp: Skiet is moeilik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 22:47:30 UTC 2025