Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die waarde van korrekte Afrikaans
Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74693] Do, 20 Maart 2003 07:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
Oorvertel as die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die
waarheid!!!
Op 'n Maandag oggend, het die hele skool soos gewoonlik in die saal
vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste
rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories
bang gemaak - nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die
doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie.
Hy betuig verder sy dankbaarheid teenoor die kinders wat hulle siviele eise
teen die skool teruggetrek het, en vir die wat nie meer in die klaskamers
rook nie.
Op die verhoog staan daar twee kartondose.
In hierdie kartondose is daar Bybels wat deur die Gideon organisasie (dis
die ouens wat Bybels in hotelle ens. plaas) aan die skool geskenk is. Die
idee is om vir alle kinders wat nie bybels het nie, 'n bybeltjie te gee.
Omdat hierdie nogal 'n noemenswaardige gebaar is, het twee van die Gideon
mense na die skool gekom om die Bybels te oorhandig. Die twee sit so half
eenkant - weg van die onderwysers af.
Toe die hoof klaar is met sy aankondigings, kyk hy so op na die kinders, en
sonder om 'n beat te mis, swaai hy sy hand so na die twee Gideon mense se
kant toe en sê: "Julle wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog
doen?"
Nodeloos om te sê die volgende oomblik het chaos uitgebars en die
onderwysers rapporteer dat dit onmoontlik was om enigiets die moeite werd
vir twee dae in die kinders se koppe te kry, aangesien hulle telkens
uitgebars het van die lag.
Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74698 is 'n antwoord op boodskap #74693] Do, 20 Maart 2003 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Annette, nou verstaan ek eers die hele V-monoloog ding en
waarom hulle wil hê dat vagina vagina genoem word. Dis natuurlik
om die situasie soos hieronder te vermy:-)))

"Annette" skryf in boodskap news:b5brac$278vl9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
> Oorvertel as die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die
> waarheid!!!
> Op 'n Maandag oggend, het die hele skool soos gewoonlik in die saal
> vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste
> rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories
> bang gemaak - nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die
> doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie.
> Hy betuig verder sy dankbaarheid teenoor die kinders wat hulle siviele eise
> teen die skool teruggetrek het, en vir die wat nie meer in die klaskamers
> rook nie.
> Op die verhoog staan daar twee kartondose.
> In hierdie kartondose is daar Bybels wat deur die Gideon organisasie (dis
> die ouens wat Bybels in hotelle ens. plaas) aan die skool geskenk is. Die
> idee is om vir alle kinders wat nie bybels het nie, 'n bybeltjie te gee.
> Omdat hierdie nogal 'n noemenswaardige gebaar is, het twee van die Gideon
> mense na die skool gekom om die Bybels te oorhandig. Die twee sit so half
> eenkant - weg van die onderwysers af.
> Toe die hoof klaar is met sy aankondigings, kyk hy so op na die kinders, en
> sonder om 'n beat te mis, swaai hy sy hand so na die twee Gideon mense se
> kant toe en sê: "Julle wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog
> doen?"
> Nodeloos om te sê die volgende oomblik het chaos uitgebars en die
> onderwysers rapporteer dat dit onmoontlik was om enigiets die moeite werd
> vir twee dae in die kinders se koppe te kry, aangesien hulle telkens
> uitgebars het van die lag.
> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
>
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74700 is 'n antwoord op boodskap #74693] Do, 20 Maart 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek het nou lekker gelag.

Dankie, ou.

"Annette" skryf in boodskap news:b5brac$278vl9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
> Oorvertel as die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die
> waarheid!!!
> Op 'n Maandag oggend, het die hele skool soos gewoonlik in die saal
> vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste
> rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories
> bang gemaak - nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die
> doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie.
> Hy betuig verder sy dankbaarheid teenoor die kinders wat hulle siviele eise
> teen die skool teruggetrek het, en vir die wat nie meer in die klaskamers
> rook nie.
> Op die verhoog staan daar twee kartondose.
> In hierdie kartondose is daar Bybels wat deur die Gideon organisasie (dis
> die ouens wat Bybels in hotelle ens. plaas) aan die skool geskenk is. Die
> idee is om vir alle kinders wat nie bybels het nie, 'n bybeltjie te gee.
> Omdat hierdie nogal 'n noemenswaardige gebaar is, het twee van die Gideon
> mense na die skool gekom om die Bybels te oorhandig. Die twee sit so half
> eenkant - weg van die onderwysers af.
> Toe die hoof klaar is met sy aankondigings, kyk hy so op na die kinders, en
> sonder om 'n beat te mis, swaai hy sy hand so na die twee Gideon mense se
> kant toe en sê: "Julle wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog
> doen?"
> Nodeloos om te sê die volgende oomblik het chaos uitgebars en die
> onderwysers rapporteer dat dit onmoontlik was om enigiets die moeite werd
> vir twee dae in die kinders se koppe te kry, aangesien hulle telkens
> uitgebars het van die lag.
> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
>
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74703 is 'n antwoord op boodskap #74698] Do, 20 Maart 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stone, ek sukkel ook maar om Menseregtedag ( more) en die
Vagina-monologues -histerie bymekaar te bring:)) En hoekom al die plakate
rooi is, en die voordraers rooi aantrek wys my net op een ding - dit is 'n
kommunistiese komplot:)))
Annette

"Stone" wrote in message
news:b5btni$edn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Annette, nou verstaan ek eers die hele V-monoloog ding en
> waarom hulle wil hê dat vagina vagina genoem word. Dis natuurlik
> om die situasie soos hieronder te vermy:-)))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5brac$278vl9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
>> Oorvertel as die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die
>> waarheid!!!
>> Op 'n Maandag oggend, het die hele skool soos gewoonlik in die saal
>> vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste
>> rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories
>> bang gemaak - nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die
>> doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie.
>> Hy betuig verder sy dankbaarheid teenoor die kinders wat hulle siviele eise
>> teen die skool teruggetrek het, en vir die wat nie meer in die klaskamers
>> rook nie.
>> Op die verhoog staan daar twee kartondose.
>> In hierdie kartondose is daar Bybels wat deur die Gideon organisasie (dis
>> die ouens wat Bybels in hotelle ens. plaas) aan die skool geskenk is. Die
>> idee is om vir alle kinders wat nie bybels het nie, 'n bybeltjie te gee.
>> Omdat hierdie nogal 'n noemenswaardige gebaar is, het twee van die Gideon
>> mense na die skool gekom om die Bybels te oorhandig. Die twee sit so half
>> eenkant - weg van die onderwysers af.
>> Toe die hoof klaar is met sy aankondigings, kyk hy so op na die kinders, en
>> sonder om 'n beat te mis, swaai hy sy hand so na die twee Gideon mense se
>> kant toe en sê: "Julle wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog
>> doen?"
>> Nodeloos om te sê die volgende oomblik het chaos uitgebars en die
>> onderwysers rapporteer dat dit onmoontlik was om enigiets die moeite werd
>> vir twee dae in die kinders se koppe te kry, aangesien hulle telkens
>> uitgebars het van die lag.
>> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
>> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
>>
>
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74707 is 'n antwoord op boodskap #74700] Do, 20 Maart 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd het ek skool gemis - dit was baie
pret.

"Koot" skryf in boodskap news:b5btvh$ef7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, ek het nou lekker gelag.
>
> Dankie, ou.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5brac$278vl9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
>> Oorvertel as die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die
>> waarheid!!!
>> Op 'n Maandag oggend, het die hele skool soos gewoonlik in die saal
>> vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste
>> rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories
>> bang gemaak - nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die
>> doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie.
>> Hy betuig verder sy dankbaarheid teenoor die kinders wat hulle siviele eise
>> teen die skool teruggetrek het, en vir die wat nie meer in die klaskamers
>> rook nie.
>> Op die verhoog staan daar twee kartondose.
>> In hierdie kartondose is daar Bybels wat deur die Gideon organisasie (dis
>> die ouens wat Bybels in hotelle ens. plaas) aan die skool geskenk is. Die
>> idee is om vir alle kinders wat nie bybels het nie, 'n bybeltjie te gee.
>> Omdat hierdie nogal 'n noemenswaardige gebaar is, het twee van die Gideon
>> mense na die skool gekom om die Bybels te oorhandig. Die twee sit so half
>> eenkant - weg van die onderwysers af.
>> Toe die hoof klaar is met sy aankondigings, kyk hy so op na die kinders, en
>> sonder om 'n beat te mis, swaai hy sy hand so na die twee Gideon mense se
>> kant toe en sê: "Julle wonder seker wat hierdie twee dose op die verhoog
>> doen?"
>> Nodeloos om te sê die volgende oomblik het chaos uitgebars en die
>> onderwysers rapporteer dat dit onmoontlik was om enigiets die moeite werd
>> vir twee dae in die kinders se koppe te kry, aangesien hulle telkens
>> uitgebars het van die lag.
>> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
>> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
>>
>
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74720 is 'n antwoord op boodskap #74693] Do, 20 Maart 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag. [knip]
> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
-------------------------------

KinkY: Dis hoekom 'n "box" 'n boks is en nie 'n doos nie! Ons het die woord al
te veel verniel in Afrikaans. ;-)
-------------------------------
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74722 is 'n antwoord op boodskap #74720] Do, 20 Maart 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek nou reg verstaan: 'n mens boks die doos en 'n doos kom in 'n boks?

Afrikaans is 'n lekker taal.

:-)

TJ
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74724 is 'n antwoord op boodskap #74720] Do, 20 Maart 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Watter ene - die boks of die doos ? ; -))

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0303200623.49f5b825@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> 'n Bietjie Afrikaanse opvoeding op hierdie dag.
> [knip]
>> Die arme twee Gideons het nie 'n woord kon inkry nie en die twee dose met
>> Bybels in is onuitgedeel na die hoof se kantoor verskuif.
> -------------------------------
>
>
> KinkY: Dis hoekom 'n "box" 'n boks is en nie 'n doos nie! Ons het die woord al
> te veel verniel in Afrikaans. ;-)
> -------------------------------
Re: Die waarde van korrekte Afrikaans [boodskap #74725 is 'n antwoord op boodskap #74722] Do, 20 Maart 2003 14:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As mense nou sommer 'n doos 'n boks wil maak, dan moet hulle dit sommer 'n
straight swop maak - dan het ons doosgevegte;)))

Maar TJ - Jy is reg - dan bêre mens daai boks in 'n gaatjie:)

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e79d1b3$0$230@hades.is.co.za...
> As ek nou reg verstaan: 'n mens boks die doos en 'n doos kom in 'n boks?
>
> Afrikaans is 'n lekker taal.
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Wie kan help?
Volgende onderwerp: Afluisterapparatuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:55:02 MGT 2024