Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie manier om geld te maak
Goeie manier om geld te maak [boodskap #74543] So, 16 Maart 2003 00:56
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou net 'n Email gekry waar 'n ou ('n suid afrikaner), my geld
aanbied vir fotos van my voete in "ooptoon" slippers nogal! Hy sal my glo
ook goeie geld betaal vir my ou uitgetrapte vrot gebruikte slippers, sodat
hy die reuk van my sexy voetjies kan kry! O aarde, ek sê altyd "each to his
own", en hoewel ek nie dink die ou is te weird nie, is dit inderdaad die
vreemdste aanbod wat ek nog gekry het. Ag, net jammer ek dra nie slippers
nie :-))

Maar dit gee my 'n idee, kom ons verkoop ons ou skoentjies en slippertjies
op die internet, dit en fototjies van ons sexy toontjies wat uitsteuk by ons
skoene - dink net, ons kan geld maak. Dit miskien uitbrei om onderkleetjies
en dies meer in te sluit! Hmmmm - wie wil deelneem aan my nuwe geldmaak
idee?! :o)) Die nuwe "geldmaak" aanbod is slegs vir vrouens, maak gou en
laat weet my vandag nog, voordat die wonderlike aanbod van die mark verdwyn!
hehehehehehehe

Groete
Elaine
Vorige onderwerp: chek die uit - dis baie cool
Volgende onderwerp: Rugby- Vrystaat!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 04:35:23 MGT 2024