Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugby- Vrystaat!!!!
Rugby- Vrystaat!!!! [boodskap #74536] Sa, 15 Maart 2003 17:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie naweek was dit weereens die Cats wat die enigste SA span was wat 'n
super 12 wedstryd kon wen - en haai!!! Bobby het sy eerste goeie wedstryd in
5 jaar gespeel.- en sy tong het binne gebly.

Annette
Re: Rugby- Vrystaat!!!! [boodskap #74538 is 'n antwoord op boodskap #74536] Sa, 15 Maart 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Was nie te sleg gewees nie, wonder net hoekom die opposisie vleuel n
waarskuwing gegee is NADAT hy reeds n geelkaart ontvang het?! Hoeplik sal
ons hom voor n tugkommittee probeer kry, waar daar waarskynlik niks gaan
gebeur nie ...

Joeboy
--
"I must have a prodigious quantity of mind; it takes me as much as a
week sometimes to make it up."

"Annette" skryf in boodskap news:b4voda$24bek5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hierdie naweek was dit weereens die Cats wat die enigste SA span was wat 'n
> super 12 wedstryd kon wen - en haai!!! Bobby het sy eerste goeie wedstryd in
> 5 jaar gespeel.- en sy tong het binne gebly.
>
> Annette
>
Re: Rugby- Vrystaat!!!! [boodskap #74539 is 'n antwoord op boodskap #74538] Sa, 15 Maart 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die weë van die skeidsregters is duister.
En jinne, Adrian Jacobs vloek aanmekaar daar op die veld- wonder wat die
span sal moet doen om hom te laat ophou.:))
Toe ek nog jonk en onskuldig was, was daar 'n Koos Louw gewees wat ook so
vir sy drieë geduik het soos Williams. Hy het as Koos Duik bekend gestaan.
Ten minste verloor Williams nie die bal soos Fleck as hy sierlik duik
nie.:)))
Wat gaan aan met die Haaie? 17 - 0 voor en toe hou hulle op met speel en
verloor op die ou end? Ek sê nog altyd Durban se weer is nie goed vir rugby
nie;))

Annette

"Joeboy" skryf in boodskap news:b4vs9k$rb4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was nie te sleg gewees nie, wonder net hoekom die opposisie vleuel n
> waarskuwing gegee is NADAT hy reeds n geelkaart ontvang het?! Hoeplik sal
> ons hom voor n tugkommittee probeer kry, waar daar waarskynlik niks gaan
> gebeur nie ...
>
> Joeboy
> --
> "I must have a prodigious quantity of mind; it takes me as much as a
> week sometimes to make it up."
>
> "Annette" wrote in message
> news:b4voda$24bek5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hierdie naweek was dit weereens die Cats wat die enigste SA span was wat
> 'n
>> super 12 wedstryd kon wen - en haai!!! Bobby het sy eerste goeie
wedstryd
> in
>> 5 jaar gespeel.- en sy tong het binne gebly.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Rugby- Vrystaat!!!! [boodskap #74544 is 'n antwoord op boodskap #74539] So, 16 Maart 2003 03:27 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ten spyte van die wen was ek onder die indruk dat die skeidsregter baie
beslis bevooroordeeld was - en nie gunste van die Katte nie. Dit blyk maar
'n probleem te wees met beide Ossies en NZ-manne. Daar was 'n hele aantal
insidente waar dit duidelik waarneembaar was.

"Annette" skryf in boodskap news:b4vtmd$233u05$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, die weë van die skeidsregters is duister.
> En jinne, Adrian Jacobs vloek aanmekaar daar op die veld- wonder wat die
> span sal moet doen om hom te laat ophou.:))
> Toe ek nog jonk en onskuldig was, was daar 'n Koos Louw gewees wat ook so
> vir sy drieë geduik het soos Williams. Hy het as Koos Duik bekend gestaan.
> Ten minste verloor Williams nie die bal soos Fleck as hy sierlik duik
> nie.:)))
> Wat gaan aan met die Haaie? 17 - 0 voor en toe hou hulle op met speel en
> verloor op die ou end? Ek sê nog altyd Durban se weer is nie goed vir rugby
> nie;))
>
> Annette
>
>
>
> "Joeboy" wrote in message
> news:b4vs9k$rb4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was nie te sleg gewees nie, wonder net hoekom die opposisie vleuel n
>> waarskuwing gegee is NADAT hy reeds n geelkaart ontvang het?! Hoeplik sal
>> ons hom voor n tugkommittee probeer kry, waar daar waarskynlik niks gaan
>> gebeur nie ...
>>
>> Joeboy
>> --
>> "I must have a prodigious quantity of mind; it takes me as much as a
>> week sometimes to make it up."
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4voda$24bek5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hierdie naweek was dit weereens die Cats wat die enigste SA span was
wat
>> 'n
>>> super 12 wedstryd kon wen - en haai!!! Bobby het sy eerste goeie
> wedstryd
>> in
>>> 5 jaar gespeel.- en sy tong het binne gebly.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Goeie manier om geld te maak
Volgende onderwerp: Nuwe lisensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 03:16:49 MGT 2024