Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motorlisensies
Motorlisensies [boodskap #74236] Do, 06 Maart 2003 05:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die aansoeke vanaf Maandag het verminder na 'n druppel in die emmer in
vergelyking met verlede week se stortvloed.
Nog 'n strortvloed gaan seker weer gebeur die laaste week van April.
Al is daar elke dag genoeg aansoeke om die mense 8 uur lank besig te hou,
dan gaan hulle nog nie al die lisensies uitgereik kry nie, maar die laat
laatslapers gaan nog steeds wag tot die laaste dag en verwag dat hulle
betyds gehelp moet word.

Annette
Re: Motorlisensies [boodskap #74240 is 'n antwoord op boodskap #74236] Do, 06 Maart 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee Anette, hier op Stellenbosch moes ek behoorlik my pad oopstoei om
soggens by my werkplek te kan inkom tussen al die 'CA' en 'CY' karre deur
wat hier by die plate vol gestaan het. Hulle se base was almal in die tou.
Laatslapers die lot.
Sal hulle weer teen die einde van die grasie tydperk hulle in 'n tou naby
jou sien...
En dan wil die een vrou in die tou nog hê "the government must do something
now. This is disgrace"
Wat was so 'n skande? Dat sy laat geslaap het en gedink het die kaartjie
storie is sommer net nog 'n gier wat sal verbygaan? En nou verwag sy dat
die 'gowwermint' iets aan die saak moet doen? Hoe kan mense so dom wees en
wragatig nog asemhaal?

Jene, die mensdom darem...

Het myne 2 jaar gelede al gekry. Het my 3 minute geneem. En ek was ook al
laat: My aansoek periode was al verby, en moes ek ook maar die ou boetejies
betaal...
"If you snooze you loose"

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:b46mtf$1rtf38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die aansoeke vanaf Maandag het verminder na 'n druppel in die emmer in
> vergelyking met verlede week se stortvloed.
> Nog 'n strortvloed gaan seker weer gebeur die laaste week van April.
> Al is daar elke dag genoeg aansoeke om die mense 8 uur lank besig te hou,
> dan gaan hulle nog nie al die lisensies uitgereik kry nie, maar die laat
> laatslapers gaan nog steeds wag tot die laaste dag en verwag dat hulle
> betyds gehelp moet word.
>
> Annette
>
Re: Motorlisensies [boodskap #74242 is 'n antwoord op boodskap #74240] Do, 06 Maart 2003 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die government het toe iets daaraan gedoen:))
Die laatslaapbokse is te dom om te besef die verdere uitstel was net 'n
foefie om hulle nog meer boetes te laat betaal.
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b46pkl$2scr$1@news.adamastor.ac.za...
> Ja-nee Anette, hier op Stellenbosch moes ek behoorlik my pad oopstoei om
> soggens by my werkplek te kan inkom tussen al die 'CA' en 'CY' karre deur
> wat hier by die plate vol gestaan het. Hulle se base was almal in die tou.
> Laatslapers die lot.
> Sal hulle weer teen die einde van die grasie tydperk hulle in 'n tou naby
> jou sien...
> En dan wil die een vrou in die tou nog hê "the government must do something
> now. This is disgrace"
> Wat was so 'n skande? Dat sy laat geslaap het en gedink het die kaartjie
> storie is sommer net nog 'n gier wat sal verbygaan? En nou verwag sy dat
> die 'gowwermint' iets aan die saak moet doen? Hoe kan mense so dom wees en
> wragatig nog asemhaal?
>
> Jene, die mensdom darem...
>
> Het myne 2 jaar gelede al gekry. Het my 3 minute geneem. En ek was ook al
> laat: My aansoek periode was al verby, en moes ek ook maar die ou boetejies
> betaal...
> "If you snooze you loose"
>
> Thys oppie Bos
>
> "Annette" wrote in message
> news:b46mtf$1rtf38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die aansoeke vanaf Maandag het verminder na 'n druppel in die emmer in
>> vergelyking met verlede week se stortvloed.
>> Nog 'n strortvloed gaan seker weer gebeur die laaste week van April.
>> Al is daar elke dag genoeg aansoeke om die mense 8 uur lank besig te hou,
>> dan gaan hulle nog nie al die lisensies uitgereik kry nie, maar die laat
>> laatslapers gaan nog steeds wag tot die laaste dag en verwag dat hulle
>> betyds gehelp moet word.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Motorlisensies [boodskap #74256 is 'n antwoord op boodskap #74242] Do, 06 Maart 2003 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van diemanne wat dinge so uitstel - hulle hou van drukgang
situasies....

Suid-Afrikaners kan mos nie probleme hanteer nie, maar, van krisisse kan jy
hulle niks vertel nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:b46qnj$1slfbe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die government het toe iets daaraan gedoen:))
> Die laatslaapbokse is te dom om te besef die verdere uitstel was net 'n
> foefie om hulle nog meer boetes te laat betaal.
> Annette
>
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:b46pkl$2scr$1@news.adamastor.ac.za...
>> Ja-nee Anette, hier op Stellenbosch moes ek behoorlik my pad oopstoei om
>> soggens by my werkplek te kan inkom tussen al die 'CA' en 'CY' karre
> deur
>> wat hier by die plate vol gestaan het. Hulle se base was almal in die
> tou.
>> Laatslapers die lot.
>> Sal hulle weer teen die einde van die grasie tydperk hulle in 'n tou naby
>> jou sien...
>> En dan wil die een vrou in die tou nog hê "the government must do
> something
>> now. This is disgrace"
>> Wat was so 'n skande? Dat sy laat geslaap het en gedink het die kaartjie
>> storie is sommer net nog 'n gier wat sal verbygaan? En nou verwag sy dat
>> die 'gowwermint' iets aan die saak moet doen? Hoe kan mense so dom wees
> en
>> wragatig nog asemhaal?
>>
>> Jene, die mensdom darem...
>>
>> Het myne 2 jaar gelede al gekry. Het my 3 minute geneem. En ek was ook
> al
>> laat: My aansoek periode was al verby, en moes ek ook maar die ou
> boetejies
>> betaal...
>> "If you snooze you loose"
>>
>> Thys oppie Bos
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b46mtf$1rtf38$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die aansoeke vanaf Maandag het verminder na 'n druppel in die emmer in
>>> vergelyking met verlede week se stortvloed.
>>> Nog 'n strortvloed gaan seker weer gebeur die laaste week van April.
>>> Al is daar elke dag genoeg aansoeke om die mense 8 uur lank besig te
> hou,
>>> dan gaan hulle nog nie al die lisensies uitgereik kry nie, maar die laat
>>> laatslapers gaan nog steeds wag tot die laaste dag en verwag dat hulle
>>> betyds gehelp moet word.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Motorlisensies [boodskap #74260 is 'n antwoord op boodskap #74256] Do, 06 Maart 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of dit vir die moeite werd sal wees om die nuwe kaartlisensie te
probeer bekom terwyl ek in Pretoria is einde Maart? Die rede: ek kom weer
later vanjaar SA toe, en dan sal ek nie hoef 'n internasionale lisensie te
kry nie.

Enige idees?

Dankie
Re: Motorlisensies [boodskap #74269 is 'n antwoord op boodskap #74260] Do, 06 Maart 2003 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou vir wat gaan jy in die eerste plek weer weg om weer terug te kom?

As jy die einde Maart jou lisensie wou gehad het, moes jy al die middel van
Februarie daarvoor aansoek gedoen het - tensy jy spesiaal SA toe wil reis om
die lisensie te gaan afhaal.
Indien 'n lisensie nie binne 3 maande afgehaal is nie, word dit
teruggestuur, en vernietig, en dan is dit weer die hele storie van voor af.
Miskien is die internasionale lisensie 'n goeie idee totdat jy besluit om
hier te bly.

Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:kXH9a.26$jI7.3@newssvr19.news.prodigy.com...
> Ek wonder of dit vir die moeite werd sal wees om die nuwe kaartlisensie te
> probeer bekom terwyl ek in Pretoria is einde Maart? Die rede: ek kom weer
> later vanjaar SA toe, en dan sal ek nie hoef 'n internasionale lisensie te
> kry nie.
>
> Enige idees?
>
> Dankie
>
Re: Motorlisensies [boodskap #74327 is 'n antwoord op boodskap #74269] Sa, 08 Maart 2003 08:41 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek het nie n propleem met nuwe ry bewyse nie, die propleem le by die
kostes. dis net n geld maak storie.
die anc is kak

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.459 / Virus Database: 258 - Release Date: 25/02/2003
Vorige onderwerp: Re: Dag Vrinne!
Volgende onderwerp: Ramaphosa-gerug?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:07:49 MGT 2024