Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motorlisensies
Motorlisensies [boodskap #74236] |
Do., 06 Maart 2003 05:17  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die aansoeke vanaf Maandag het verminder na 'n druppel in die emmer in
vergelyking met verlede week se stortvloed.
Nog 'n strortvloed gaan seker weer gebeur die laaste week van April.
Al is daar elke dag genoeg aansoeke om die mense 8 uur lank besig te hou,
dan gaan hulle nog nie al die lisensies uitgereik kry nie, maar die laat
laatslapers gaan nog steeds wag tot die laaste dag en verwag dat hulle
betyds gehelp moet word.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Motorlisensies [boodskap #74327 is 'n antwoord op boodskap #74269] |
Sa., 08 Maart 2003 08:41  |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ek het nie n propleem met nuwe ry bewyse nie, die propleem le by die
kostes. dis net n geld maak storie.
die anc is kak
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.459 / Virus Database: 258 - Release Date: 25/02/2003
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 11:48:16 UTC 2025
|