Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Peperduur petrol
Peperduur petrol [boodskap #74111] |
Fri, 28 February 2003 11:36  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
:-)
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Peperduur petrol [boodskap #74140 is 'n antwoord op boodskap #74139] |
Mon, 03 March 2003 00:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sterrenkijker wrote:
p&l wrote:
>> Moenie vir ons jou geheimpies vertel nie Norbertjie, ons het dit
>> reeds geweet!
Ag, dis tog aangenaam as 'n mens weet dat hy vriende het.
> Norbert
Dis tog so lekker om Nederlanders en
Vlaminge saam Afrikaans te sien praat.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Peperduur petrol [boodskap #74197 is 'n antwoord op boodskap #74193] |
Wed, 05 March 2003 11:26   |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
karre vrygestel te word van belasting.
Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
afstande afgelê word.
Maar heelaas!
Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!
"Annette" skryf in boodskap news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>
> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>
> Annette
>
>
> "Exiled" wrote in message
> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is Suid
>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs verby), so
>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>
>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense ignoreer
>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n moroon te
>> wees is blykbaar een van hulle.
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>> Wouter.
>>>
>>> "Exiled" wrote in message
>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>
>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle dit
>>> hier in Amerika noem.
>>>
>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>> Weetie
>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>> outomaties.
>>>
>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
> hoof
>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die eienaar
> van
>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS. Dit
>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>> karretjie.
>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>>
>>>> Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>> www.artslink.co.za
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Peperduur petrol [boodskap #74198 is 'n antwoord op boodskap #74197] |
Wed, 05 March 2003 11:38   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al wat ons voor kan hoop is dat die "baster" karretjies sal goedkoper word
in die toekoms.
As 'n bonus sal ek dit laaik as hulle ook so bietjie vinniger word.
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b44mtu$25a7$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
> netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
> karre vrygestel te word van belasting.
> Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
> sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
> R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
> afstande afgelê word.
> Maar heelaas!
> Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
> werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
>
> Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!
> "Annette" wrote in message
> news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>>
>> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
>> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
>> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Exiled" wrote in message
>> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is
> Suid
>>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs
verby),
> so
>>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>>
>>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense
> ignoreer
>>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n
moroon
> te
>>> wees is blykbaar een van hulle.
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>>> Wouter.
>>>>
>>>> "Exiled" wrote in message
>>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>>
>>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle
> dit
>>>> hier in Amerika noem.
>>>>
>>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>>> Weetie
>>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>>> outomaties.
>>>>
>>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
>> hoof
>>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die
eienaar
>> van
>>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS.
> Dit
>>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>>> karretjie.
>>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>> >
>>>> > Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Peperduur petrol [boodskap #74201 is 'n antwoord op boodskap #74197] |
Wed, 05 March 2003 12:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het met iemand in Kanada oor die motors gepraat. Honda is een van die
vervaardigers, en die basterkarre is aansienlik duurder as die regte motors.
Thys, hoekom kry jy nie vir jou 'n fiets/driewiel, monteer 'n
tweeslagmotortjie aan die ding vas en sit 'n dakkie op vir die slegte weer
kere nie.
Jy sal nou wel moet vroeër opstaan en jou ritjies kan langer duur, maar jy
gaan beslis goedkoper ry:))
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b44mtu$25a7$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat my net van die hele saak met die 'baster' karre pla, is dat dit mos 'n
> netto besparing van duur petroleum brandstof kan bespaar. Dus behoort daai
> karre vrygestel te word van belasting.
> Ek wat elke dag 40km moet 'pendel' tussen SomersetWes en die Akker sal
> sommer môre een gaan koop as hulle beskikbaar word. Ek sal ten minste R300-
> R500 aan brandstof per maand kan spaar, en dit net op ritte wat oor kort
> afstande afgelê word.
> Maar heelaas!
> Almal is dit eens dat dit kan werk, maar daar is geen aansporing om dit maak
> werk nie, of sommer net gebreak aan belangstelling daarvoor.
>
> Thys wat met so 'baster' kar sal ry. Al is dit net Bos toe!
> "Annette" wrote in message
> news:b44l8i$1rpefc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis net hier in die Kaap wat ons so mooi bestuur;))
>>
>> Ek het gelees van hierdie voertuie, maar ek dink met al die invoerkoste en
>> belastings sal die motor baie duur wees, en sal mens bitter lank met 'n
>> gewone kar en duur petrol ry voordat mens sou gelykbreek indien ooit.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Exiled" wrote in message
>> news:Fik9a.26430$kj5.13054@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Dis rerig jammer want dit is 'n goeie idee en spaar baie petrol. Is
> Suid
>>> Afrika het mense ook beter bestuurs etiket (hou links gaan regs
verby),
> so
>>> dit sal nie mense iriteer soos hier nie.
>>>
>>> Hier is dit ook die wet (hou regs gaan liks verby) maar die mense
> ignoreer
>>> dit want hulle het mos regte (I've got my rights). Die reg om 'n
moroon
> te
>>> wees is blykbaar een van hulle.
>>>
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3e60cbd7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nee. Dis nie vryelik beskikbaar nie, indien dit hoegenaamd te kry is.
>>>> Wouter.
>>>>
>>>> "Exiled" wrote in message
>>>> news:5n%7a.109699$KZ1.26343@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> Kry mens "Hybrid" motors in SA?
>>>>
>>>> Miskien noem hulle dit iets anders in Suid Africa maar dis wat hulle
> dit
>>>> hier in Amerika noem.
>>>>
>>>> Dis nou 'n kar wat 'n kombinasie van petrol & battery krag gebruik.
>>> Weetie
>>>> rerig hoe hy oorskakel tussen die twee krag bronne nie maar dit gebeur
>>>> outomaties.
>>>>
>>>> Wat ek weet is dat hierdie karretjies my verskriklik irreteer op die
>> hoof
>>>> paaie. Om 'n lang storie kort te maak, hulle is stadig!!! Die
eienaar
>> van
>>>> die kar spaar petrol en kry tot 'n belasting afslag vannaf die IRS.
> Dit
>>>> alles terwyl hy die res van die wereld se tyd mors met sy stadige
>>> karretjie.
>>>> En let wel petrol is nie baie duur in Amerika nie!!!!
>>>>
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:3e5f49e6$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Hoe kan petrol peperduur wees (volgende week +30c)?
>>>> >
>>>> > Peper is goedkoper, maar die kar wil nie vorentoe nies nie.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> > www.artslink.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:28 UTC 2025
|