Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Belastingjuweeltjie
Belastingjuweeltjie [boodskap #74191] Wo, 05 Maart 2003 08:40
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos julle miskien nie weet nie, het Kaapstad/Bellville nou 'n inbelsentrun
( call centre) en dit werk nie so lekker nie, omdat die mense wat dit beman
van die straat of geneem is en niks weet van enige belastingsake nie.
Verlede Vrydag skakel iemand in en wil met Extensions praat.
Behulpsame idioot: Sorry sir, we do not do extensions here, you must phone
your hairdresser.

Annette
Vorige onderwerp: Vernuwing
Volgende onderwerp: Peperduur petrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 17:16:27 MGT 2024