Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Teken op rekenaar,grafieka
Teken op rekenaar,grafieka [boodskap #7369] Di, 08 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek stel daarin belang om in kontak te tree
met ander geesdriftiges wat graag ook
kuberkuns beoefen.

Ek het n ruk gelede n jpeg van die vlag
gepos en terugvoering gekry dat mense
nie grafiese lanseerders het nie.

Besoek gerus shareware.com en laai
n grafiese lanseerder af.

Meeste grafiese lanseerders hanteer
n verskeidenheid grafiese leers,
ibm,amiga ens.

Die kuberkunstenaar het n toekoms
en ek sien uit daarna om binnekort
n kubergallery van afrikaanse
kunstenaars te besoek.

Laastens, kan iemand n vriendelike
animasie program voorstel, ek het
n uistekende een op die amiga,maar
soek n ibm animator.

--
PLANT n boom !
---Vyg
Re: Teken op rekenaar,grafieka [boodskap #7393 is 'n antwoord op boodskap #7369] Do, 10 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
Fouch  is tans af-lyn  Fouch
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
vyg wrote

> Ek het n ruk gelede n jpeg van die vlag
> gepos en terugvoering gekry dat mense
> nie grafiese lanseerders het nie.
^^^^^^^^^^^^^^ :-)

Inwoners van die Republiek kan hulle "browsers" na die volgende adres
lanseer ->


http://www.is.co.za/resources/ftpsite/tucows/grap95.html
Vorige onderwerp: Faks oorsee verniet ? Deel nommers hier.
Volgende onderwerp: *****PAP-EN-WORS.com***** Gratis registrasie van 'Domain' naam ***register-me.com
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:51:50 MGT 2024