| Sê DANKIE ! [boodskap #73845] |
Vr., 21 Februarie 2003 19:59  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
So is die verband doen ek dit dus as volg:
Dankie Heer dat die Cats verloor het,
dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
AMEN
|
|
|
|
| Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73848 is 'n antwoord op boodskap #73845] |
Vr., 21 Februarie 2003 20:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar regtig
teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou nie;))
Annette
"Riaan" skryf in boodskap news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>
>
> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>
> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>
> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>
> AMEN
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73859 is 'n antwoord op boodskap #73857] |
Sa., 22 Februarie 2003 06:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Nooit!! Die Sharks het swakker gespeel!:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e570eae.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. Soos die Cats gedag het hierdie een gaan net 'n tydverdryf wees?
> Hoe voel dit om nou die ondersteuner van die swakste span in SA?
> "Annette" wrote in message
> news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar
> regtig
>> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou
> nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>>
>>>
>>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>>
>>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>>
>>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>>
>>> AMEN
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73869 is 'n antwoord op boodskap #73859] |
So., 23 Februarie 2003 05:55  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek is bevrees dat jy reg is.
AJ Venter is nie die regte kaptein nie - en ten spyte dat ek van Putt as
persoonlikheid hou (onthou jy hoe hy Andre Watson op die veld getorring het
?) - dink ek Putt moet sy sokkies baie vinnig optrek ...
"Annette" skryf in boodskap news:b374bj$1j48ep$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Nooit!! Die Sharks het swakker gespeel!:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e570eae.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. Soos die Cats gedag het hierdie een gaan net 'n tydverdryf wees?
>> Hoe voel dit om nou die ondersteuner van die swakste span in SA?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar
>> regtig
>>> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou
>> nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>>>
>>>>
>>>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>>>
>>>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>>>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>>>
>>>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>>>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>>>
>>>> AMEN
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|