Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sê DANKIE !
Sê DANKIE ! [boodskap #73845] Vr, 21 Februarie 2003 19:59 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê

So is die verband doen ek dit dus as volg:

Dankie Heer dat die Cats verloor het,
dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.

Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen

AMEN
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73848 is 'n antwoord op boodskap #73845] Vr, 21 Februarie 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar regtig
teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou nie;))
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>
>
> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>
> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>
> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>
> AMEN
>
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73850 is 'n antwoord op boodskap #73848] Vr, 21 Februarie 2003 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is maar een van die ouens wat Rugby mal is ... Sou bitter graag self wou
gespeel het as dit nie vir 'n paar ernstige beserings was vroeg in skooldae
tyd nie.

In elk geval is ek 'n Blou Bul deur en deur, en dit maak nie saak hoe sleg
hulle vaar nie, ek bly steeds een. Ek is net baie bly hulle het die jaar
minstens een wedstryd gewen,en gaan dus nie soos laas jaar die seisoen
"spog" met 'n zero wen status nie.

Ek hoop regtig AL die SA spanne vaar hierdie jaar goed in die Super 12 en
natuurlik later in die jaar in die wereld beker. Hoop nie ons doen met die
Rugby dieselfde as die Krieket nie. ..... Of praat ek dalk te gou hier

Groete

Riaan

Annette skryf in boodskap news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar regtig
> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou nie;))
> Annette
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73854 is 'n antwoord op boodskap #73848] Sa, 22 Februarie 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En vandat Anti op K. haar met 'n haai vergelyk het, het my span, die
Sharks, sy dingus gesien.
(Wie sê 'n dingus is 'n wondelike ding?)

"Annette" skryf in boodskap news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar regtig
> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou nie;))
> Annette
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>
>>
>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>
>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>
>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>
>> AMEN
>>
>
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73857 is 'n antwoord op boodskap #73848] Sa, 22 Februarie 2003 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. Soos die Cats gedag het hierdie een gaan net 'n tydverdryf wees?
Hoe voel dit om nou die ondersteuner van die swakste span in SA?

"Annette" skryf in boodskap news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar regtig
> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou nie;))
> Annette
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>
>>
>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>
>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>
>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>
>> AMEN
>>
>
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73859 is 'n antwoord op boodskap #73857] Sa, 22 Februarie 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Nooit!! Die Sharks het swakker gespeel!:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e570eae.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. Soos die Cats gedag het hierdie een gaan net 'n tydverdryf wees?
> Hoe voel dit om nou die ondersteuner van die swakste span in SA?
> "Annette" wrote in message
> news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar
> regtig
>> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou
> nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>>
>>>
>>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>>
>>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>>
>>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>>
>>> AMEN
>>>
>>
>
Re: Sê DANKIE ! [boodskap #73869 is 'n antwoord op boodskap #73859] So, 23 Februarie 2003 05:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek is bevrees dat jy reg is.
AJ Venter is nie die regte kaptein nie - en ten spyte dat ek van Putt as
persoonlikheid hou (onthou jy hoe hy Andre Watson op die veld getorring het
?) - dink ek Putt moet sy sokkies baie vinnig optrek ...

"Annette" skryf in boodskap news:b374bj$1j48ep$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai Nooit!! Die Sharks het swakker gespeel!:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e570eae.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. Soos die Cats gedag het hierdie een gaan net 'n tydverdryf wees?
>> Hoe voel dit om nou die ondersteuner van die swakste span in SA?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b363kl$1is7ud$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Naas sê nou het die ander spanne geskrik, en gaan hulle hierdie jaar
>> regtig
>>> teen die Bulle begin speel, en nie hul wedstryde as 'n ruskans beskou
>> nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:b360fp$bk4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vir elke gebed wat beantwoord word MOET mens dankie sê
>>>>
>>>>
>>>> So is die verband doen ek dit dus as volg:
>>>>
>>>> Dankie Heer dat die Cats verloor het,
>>>> dankie Heer dat die Bulls minstens een wedstryd gewen het.
>>>>
>>>> Liewe Heer, indien dit nie te veel gevra is nie. Mag
>>>> die Bulls asb hulle volgende wedstryd ook wen
>>>>
>>>> AMEN
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: netwerk vraag vir die wat kan help
Volgende onderwerp: (SLEGS VIR MENSE WAT ENGELS KAN LEES en oor 50 is) Uitknipsel van uit 'n koerantjie in Uvongo KZN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:29:20 MGT 2024