Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Lokkiester lokkiemaan? " deur BOERNEEF
" Lokkiester lokkiemaan? " deur BOERNEEF [boodskap #73699] Di, 18 Februarie 2003 00:50 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Boerneef (I.W. van der Merwe)
Lokkiester lokkiemaan?

Lokkiester lokkiemaan?
geen dwaallicht vaak voor starren aan?
maar Boesmanland bly Boesmanlaan
en staanplek moersver hiervandaan
Re: " Lokkiester lokkiemaan? " deur BOERNEEF [boodskap #73728 is 'n antwoord op boodskap #73699] Di, 18 Februarie 2003 11:58 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is te vlak om die een te verstaan. Klink of hy ook parkeerplek gesoek het
hier by die krieketstadion.

skryf in boodskap news:3E518377.4060503@rogers.com...
> Boerneef (I.W. van der Merwe)
> Lokkiester lokkiemaan?
>
> Lokkiester lokkiemaan?
> geen dwaallicht vaak voor starren aan?
> maar Boesmanland bly Boesmanlaan
> en staanplek moersver hiervandaan
>
Vorige onderwerp: " Rosa Rosarum " deur A.G. VISSER
Volgende onderwerp: " Dit spook hier woes met nuwemaan " deur BOERNEEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:29:13 MGT 2024