Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Dit spook hier woes met nuwemaan " deur BOERNEEF
" Dit spook hier woes met nuwemaan " deur BOERNEEF [boodskap #73853] Sa, 22 Februarie 2003 00:52
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Boerneef (I.W. van der Merwe)
Dit spook hier woes met nuwemaan

Dit spook hier woes met nuwemaan
maar kwaaier nog met donkermaan
drink die kruie sluk die als
maak jou reg vir die spokewals
hierbo by Orlandini se werf
waar Poljon saans sy twak sit kerf
word fees gevier tot daglumier
maar wie en wat op hoe 'n manier
sluk liewer nog 'n groot dop als
en maak jou klaar vir die wisselwals
Vorige onderwerp: " Lokkiester lokkiemaan? " deur BOERNEEF
Volgende onderwerp: " Die beste " deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:16:25 MGT 2024