| Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73704] |
Di., 18 Februarie 2003 05:37  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
hoender uit!
|
|
|
|
| Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73705 is 'n antwoord op boodskap #73704] |
Di., 18 Februarie 2003 05:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die toeskouer moes daardie moontlikheid in gedagte gehou het toe hy die
kaartjie gekoop het. Aan die anderkant is die argument wat hulle gebruik
totaal absurd - tot dusver het enige een van julle enige produk wat enige
toeskouer drink op TV opgemerk?
Ek dink nie so nie - maar dis glo hoekom die man uitgesit is, ingeval die
TV kameras hom toon dat hy Coke drink.
Nou kom ons natuurlik by die vraag hoekom het Pepsi nog nooit hond haaraf
gemaak hier in SA nie, en hoe het hulle die borg verkry.
Ek dink na hierdie toernooi sal nog minder mense Pepsi ondersteun was wat
gewoonlik die geval sou wees.
Miskien moet meer cokedrinkers uitgesit word:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e51c6ab.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
> uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
> borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
> aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
> word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
> gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
> het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
> hoender uit!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73715 is 'n antwoord op boodskap #73713] |
Di., 18 Februarie 2003 09:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O gits!! Ek dink nou net daaraan - nou gaan die Krieketraad die essaybiesie
hof toe sleep vir onbehoorlike advertensie;)
Ek sal nogal graag wou weet van iemand wat wel 'n wedstryd bygewoon het, wat
die pryse van die eet en drinkgoed daar is.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b2ss5i$ilk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel - in die proses kry Coke beter en natuurlik goedkoper (eintlik verniet)
> publisiteit ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2si9m$1fqgma$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die toeskouer moes daardie moontlikheid in gedagte gehou het toe hy die
>> kaartjie gekoop het. Aan die anderkant is die argument wat hulle gebruik
>> totaal absurd - tot dusver het enige een van julle enige produk wat enige
>> toeskouer drink op TV opgemerk?
>> Ek dink nie so nie - maar dis glo hoekom die man uitgesit is, ingeval die
>> TV kameras hom toon dat hy Coke drink.
>> Nou kom ons natuurlik by die vraag hoekom het Pepsi nog nooit hond haaraf
>> gemaak hier in SA nie, en hoe het hulle die borg verkry.
>> Ek dink na hierdie toernooi sal nog minder mense Pepsi ondersteun was wat
>> gewoonlik die geval sou wees.
>> Miskien moet meer cokedrinkers uitgesit word:))
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e51c6ab.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
>>> uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
>>> borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
>>> aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
>>> word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
>>> gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
>>> het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
>>> hoender uit!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73755 is 'n antwoord op boodskap #73749] |
Wo., 19 Februarie 2003 06:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Joe - so jy kon darem jou dors les met die duur bier;))
R10 vir 'n worsrolletjie klink ook darem dik vir 'n daalder. - hulle wou
seker nie sukkel met kleingeld nie - veral noudat daar so baie vals R5
muntstukke in omloop is.
Annette
"Joeboy" skryf in boodskap news:b2u0p8$6ae$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette
> Was by Centurion gewees Saterdag, n mens kry n klein pakkie Dorito's gratis
> as jy deur di emetaal verklikker loop. Daarna is dit R10 vir di
> eplastiekbeker en R8 vir die draft wat n mens gereeld daar laat ingooi.
> O-ja, tjommies het hotdogs gekoop, dink dit was so R10 elk, mysself het van
> die leftover braaivleis saamgevat
> Tot later
> Joeboy
> --
> I've taken a vow of poverty.
> To annoy me, send money.
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2su69$1fdc5q$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O gits!! Ek dink nou net daaraan - nou gaan die Krieketraad die essaybiesie
>> hof toe sleep vir onbehoorlike advertensie;)
>> Ek sal nogal graag wou weet van iemand wat wel 'n wedstryd bygewoon het, wat
>> die pryse van die eet en drinkgoed daar is.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73761 is 'n antwoord op boodskap #73758] |
Wo., 19 Februarie 2003 10:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons weet nog nie hoeveel die Pepsi by die krieket kos nie.
Annette
"Leutwein" skryf in boodskap news:3e535205.0@news1.mweb.co.za...
> WOW dis duur.
> Ek sou nie gekla het oor die Pepsi nie maar wel oor die slegte bier!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2v9bj$1gcmak$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Joe - so jy kon darem jou dors les met die duur bier;))
>> R10 vir 'n worsrolletjie klink ook darem dik vir 'n daalder. - hulle wou
>> seker nie sukkel met kleingeld nie - veral noudat daar so baie vals R5s
>> muntstukke in omloop is.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Joeboy" wrote in message
>> news:b2u0p8$6ae$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette
>>> Was by Centurion gewees Saterdag, n mens kry n klein pakkie Dorito's gratis
>>> as jy deur di emetaal verklikker loop. Daarna is dit R10 vir di
>>> eplastiekbeker en R8 vir die draft wat n mens gereeld daar laat ingooi.
>>> O-ja, tjommies het hotdogs gekoop, dink dit was so R10 elk, mysself het van
>>> die leftover braaivleis saamgevat
>>> Tot later
>>> Joeboy
>>> --
>>> I've taken a vow of poverty.
>>> To annoy me, send money.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b2su69$1fdc5q$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> O gits!! Ek dink nou net daaraan - nou gaan die Krieketraad die essaybiesie
>>>> hof toe sleep vir onbehoorlike advertensie;)
>>>> Ek sal nogal graag wou weet van iemand wat wel 'n wedstryd bygewoon het, wat
>>>> die pryse van die eet en drinkgoed daar is.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73764 is 'n antwoord op boodskap #73750] |
Wo., 19 Februarie 2003 11:33  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Pieter - sjoe - ja ....
"Pieter" skryf in boodskap news:b2u11l$6h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 2 blonds stap in die bar in en een se vir die barman "bols en coke asb"
> die ander blond se "nee gee my eerder "piel" en pepsie
>
>
> "Dingus" wrote in message
> news:rrl4a.93885$F63.1999783@news.xtra.co.nz...
>> Coke is better met Mainstay, en Pepsi is better met Bacardi.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e51c6ab.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
>>> uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
>>> borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
>>> aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
>>> word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
>>> gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
>>> het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
>>> hoender uit!
>>>
>
|
|
|
|