| Krieket #7 [boodskap #73642] |
So., 16 Februarie 2003 20:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weens 'n kragonderbreking van 'n halfuur, sodat die skerm nie geskuif kon
word nie, en 'n reenbui - sodat nog tyd verlore gegaan het, moes ons toe
sorg dat NZ in 39 boulbeurte uitgeboul word, of net oor die 208 lopies
aanteken. Ons was nie suksesvol nie.
Pollock was alweer nie 'n goeie kaptein vandag nie.
Jonas - die fortuinvertelster was nou gedeeltelik al reg - sy het gesê ons
gaan nie die beker wen nie.
Bly ingeteken vir die July-wenner:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Krieket #7 [boodskap #73656 is 'n antwoord op boodskap #73650] |
Ma., 17 Februarie 2003 08:52  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wel dink so daar aan, die span doen beter as die rugby, en ek is onder die
indruk die Krieket span doen beter omdat hulle nie elke 3 maande die kaptein
en span verander nie.
Elaine
"Jonas" skryf in boodskap news:b2pmp3$l4l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Donald het ons nou reeds 2 wêreldbekergeleenthede gekos. Die res van die
> span op die bank is bloot daar omdat hulle gekleurd is. Bygevoef Ntini se
> boulwerk was die beste op die dag (net om aantuiginge van rassisme hok te
> slaan).
> Pollock moet gaan - en daar sal baie ernstig en vinnig aandag aan die
> spanbestuur, veral aan die keurders en boulafrigter (Corrie van Zyl) gegee
> moet word.
> Dit is tyd vir vernuwing in die span en die volledige wegdoen van
> kwotaspelers. Dit help nie daar word bloot gesê die span is op meriete
> gekies nie - dit is 'n leuen.
|
|
|
|