Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Coke vs Pepsi by krieket
Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73704] |
Tue, 18 February 2003 05:37 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
hoender uit!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Coke vs Pepsi by krieket [boodskap #73764 is 'n antwoord op boodskap #73750] |
Wed, 19 February 2003 11:33 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Pieter - sjoe - ja ....
"Pieter" skryf in boodskap news:b2u11l$6h3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 2 blonds stap in die bar in en een se vir die barman "bols en coke asb"
> die ander blond se "nee gee my eerder "piel" en pepsie
>
>
> "Dingus" wrote in message
> news:rrl4a.93885$F63.1999783@news.xtra.co.nz...
>> Coke is better met Mainstay, en Pepsi is better met Bacardi.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e51c6ab.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees vanoggend in Beeld van die gesin wat by Centurion se stadion
>>> uitgegooi is omdat hulle Coke gedrink het op die stadion en Pepsi is die
>>> borg. mens sou nou dink dat dit redelik is om te aanvaar dat Pepsi kan
>>> aanspraak maak daarop dat alle koeldrank wat in die stadion verkoop mag
>>> word, Pepsi moet wees, maar om 'n mens te dwing om net hulle produkte te mag
>>> gebruik? Dit terwyl die gesin R525 vir kaartjies betaal het! Belaglik
>>> het ek nou al baie gehoor, maar hier ruk hulle darem die hol lelik uit die
>>> hoender uit!
>>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:20:12 UTC 2025
|