Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Etienne / Stefanus
Etienne / Stefanus [boodskap #7361] Di., 08 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Junior Lid
Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7362 is 'n antwoord op boodskap #7361] Di., 08 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roger Thijs  is tans af-lyn  Roger Thijs
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1996
Junior Lid
Lesley Robertson wrote:
>
> eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:
>> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
>> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>
> Ja.
> Lesley Robertson-
In de Franse taal is het adjectief dat hoort
bij de naam van de stad "Saint Etienne" (in Frankrijk):
stephanois
(accent op de e toe te voegen)

Groetjes,
Roger Thijs, Mortsel
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7381 is 'n antwoord op boodskap #7361] Wo., 09 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius P Jooste  is tans af-lyn  Marius P Jooste
Boodskappe: 9
Geregistreer: Junie 1996
Junior Lid
Roger Thijs wrote:
>
> Lesley Robertson wrote:
>>
>> eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:
>>> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
>>> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>>
>> Ja.
>> Lesley Robertson-
> In de Franse taal is het adjectief dat hoort
> bij de naam van de stad "Saint Etienne" (in Frankrijk):
> stephanois
> (accent op de e toe te voegen)
>
> Groetjes,
> Roger Thijs, Mortsel
Nog 'n triviale bydrae:
Die Afrikaanse skrywer Etienne le Roux was eintlike Stephanus le Roux,
ook "Klein-Stephan" genoem deur die wat hom beter geken het.
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7414 is 'n antwoord op boodskap #7361] Sa., 12 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
died...  is tans af-lyn  died...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1996
Junior Lid
Skrywer Etienne Leroux (Magersfontein ens.) se noemnaam was Steven, so ek
sal nie verbaas wees as sy doopnaam Stephanus was nie.

Etienne Marais wrote in article
...
> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>
Vorige onderwerp: Die Afrikaner: Nuutste Uitgawe: Is FW omgekoop deur Kerzner?
Volgende onderwerp: Nederlanders en Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 02:53:48 UTC 2026