Krieket - Jonty uit [boodskap #73460] |
Thu, 13 February 2003 21:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Keniane het gesorg dat ons nou verder sonder Jonty moet speel:))
Annette
|
|
|
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73462 is 'n antwoord op boodskap #73460] |
Thu, 13 February 2003 22:53 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
wêreldbeker af. Ag damn.
Elaine
"Annette" skryf in boodskap news:b2h1p4$1cdja0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Keniane het gesorg dat ons nou verder sonder Jonty moet speel:))
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73581 is 'n antwoord op boodskap #73462] |
Sat, 15 February 2003 04:12 |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:3e4c2208.0@news1.mweb.co.za...
> Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
> wêreldbeker af. Ag damn.
>
> Elaine
Elaine, eintlik tree Jonty nie af nie, hy gaan op pensioen! Die ouens in
Gloustershire het hom n paar pond per maand belowe as hy later in die jaar
daar begin
Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
asof hy ooit gaan span maak nie
Joeboy
|
|
|
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73582 is 'n antwoord op boodskap #73581] |
Sat, 15 February 2003 05:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sjoe, maar jy is pessimisties:)) - hang aan - Donald gaan hom een van die
dae in die nette seermaak, dan is Rudolph in.
Jonty se later in die jaar is een van die dae - April.
Annette
"Joeboy" skryf in boodskap news:b2keq1$7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e4c2208.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai shame, en dit sou sy laaste reeks gewees het. Hy tree na die
>> wêreldbeker af. Ag damn.
>>
>> Elaine
> Elaine, eintlik tree Jonty nie af nie, hy gaan op pensioen! Die ouens in
> Gloustershire het hom n paar pond per maand belowe as hy later in die jaar
> daar begin
>
> Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
> Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
> nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
> asof hy ooit gaan span maak nie
>
> Joeboy
>
|
|
|
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73601 is 'n antwoord op boodskap #73581] |
Sat, 15 February 2003 13:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Askies die Engels: "Jonty Rhodes announced yesterday that he has retired
from international cricket." Dis jammer dat dit nou juis moes gebeur omdat
sy pinkie gebreek het, en dat hy nie die beker kan klaar maak nie, maar nou
ja almal moet een of ander tyd aftree, en dis beter om af te tree op die
hoogtepunt van jou loopbaan en almal onthou jou as 'n goeie krieket speler
as om vas te byt en al hoe slegter en slegter te speel, en mense onthou jou
as 'n slegte speler. Ek hoor die mense mor erg oor Alan Donald, en ek
persoonlik dink hy moes al na die 2000 wêreldbeker sy balletjies gebêre het.
E
"Joeboy" wrote:
>
> Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
> Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
> nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
> asof hy ooit gaan span maak nie
>
> Joeboy
>
|
|
|