Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket - Jonty uit
Krieket - Jonty uit [boodskap #73460] |
Thu, 13 February 2003 21:08 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Keniane het gesorg dat ons nou verder sonder Jonty moet speel:))
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Krieket - Jonty uit [boodskap #73601 is 'n antwoord op boodskap #73581] |
Sat, 15 February 2003 13:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Askies die Engels: "Jonty Rhodes announced yesterday that he has retired
from international cricket." Dis jammer dat dit nou juis moes gebeur omdat
sy pinkie gebreek het, en dat hy nie die beker kan klaar maak nie, maar nou
ja almal moet een of ander tyd aftree, en dis beter om af te tree op die
hoogtepunt van jou loopbaan en almal onthou jou as 'n goeie krieket speler
as om vas te byt en al hoe slegter en slegter te speel, en mense onthou jou
as 'n slegte speler. Ek hoor die mense mor erg oor Alan Donald, en ek
persoonlik dink hy moes al na die 2000 wêreldbeker sy balletjies gebêre het.
E
"Joeboy" wrote:
>
> Wonder hoeveel ander van ons "senior" spelers na WC2003 hom gaan volg, i.e.
> Kirsten. Hopelik kan nos darem nog van die jonges hou, maar ek sal Rudolph
> nie kwalik neem as hy sy goedjies vat en gaan geld maak nie, lyk immers nie
> asof hy ooit gaan span maak nie
>
> Joeboy
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 17:16:49 UTC 2025
|