| Tony Yengeni [boodskap #73408] |
Do., 13 Februarie 2003 05:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die "arme" siel - hy is sonder sy derde groep regslui, en daar word nou
aangedring deur die staat dat daar nie meer uitstel verleen word nie, maar
dat hy nou maar sy eie verdediing moet behartig.
Sy versoek om staatsregshulp is ook van die hand gewys.
Wonder wie hy kwaad gemaak het dat die ANC dat hulle hom so stief
behandel - hy was tog hoofsweep op 'n kol - maar geen minister het nog vir
hom gaan soen of 'n drukkie gegee soos met Boesak nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73420 is 'n antwoord op boodskap #73418] |
Do., 13 Februarie 2003 09:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar het Tony dahling skuldig gepleit - op watt weet ek nie mooi nie.
Annette
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b2fpdj$1n56$1@news.adamastor.ac.za...
> Haai siestog, hy't net 'n 4x4 gekoop, en nou moet so bontstaan. Hulle kon
> mos daai tyd al geweet het hy't nie geld nie. Hy moes dan daai Merc teen
> 47% afslag koop...
> Lyk my die 'moer des volks' se beursie is ook uitgeput, omgedop en afgevat.
> Lyk my haar stem was aan haar beursie verbind, en nou dat daar niks meer in
> is nie, en dit wat gesteel was op- of weggeraak het, is daai stem maar
> stillerig nê?
> thys wat nog oppie bos is
> "TJ" wrote in message
> news:3e4b535c$0$230@hades.is.co.za...
>> Winnie was byderhand gister, maar nie 'n beursie saamgeneem nie.
>>
>> Hoe sou jy jou saak verdedig as jy nie regshulp kan bekostig nie, maar nog
>> altyd baie praat op 'n selfoon ("as seen on TV") met spoggerige klere aan en
>> blink wiele ry?
>>
>> En die saak neem darem nou ook al lank genoeg (nog nie eens begin nie) - ek
>> stem saam met die regter (ons betaal die regter se salaris ook) en die howe
>> is hoeka so baie besig.
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73595 is 'n antwoord op boodskap #73590] |
Sa., 15 Februarie 2003 10:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Solank jy beledigend van mense hier praat, sonder aansiens des persoons,
maak jy van jouself 'n teiken.
Ek sal nogal graag wou weet hoeveel van die vrome toegegroeide bomplanters
nie gereeld hul knippie gaan soek in die buitekamer nie.
Ek meen nou maar - dit kom mos van ver - as't ware tradisie - vanaf die
Voortrekkers se dae af al.
Growwe veralgemenings verklap 'n laakbare vlak van opvoeding.
Annette
"Paul" skryf in boodskap news:b2kq41$7kt$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Antie Winnie wag eers sodat iemand haar koffers gaan aanvul sodat sy kan
> help...onthou dat sy nie met haar maandelikse salaris en dit wat sy by die
> meide-liga kry kan klaar kom nie.Sy kry maandeliks skenkings van sowat R55
> 000-00.Dis seker omdat haar eks alles in daardie Machel meid se holle
> opgedruk het.
> "TJ" wrote in message
> news:3e4b535c$0$230@hades.is.co.za...
>> Winnie was byderhand gister, maar nie 'n beursie saamgeneem nie.
>>
>> Hoe sou jy jou saak verdedig as jy nie regshulp kan bekostig nie, maar nog
>> altyd baie praat op 'n selfoon ("as seen on TV") met spoggerige klere aan en
>> blink wiele ry?
>>
>> En die saak neem darem nou ook al lank genoeg (nog nie eens begin nie) - ek
>> stem saam met die regter (ons betaal die regter se salaris ook) en die howe
>> is hoeka so baie besig.
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73598 is 'n antwoord op boodskap #73597] |
Sa., 15 Februarie 2003 11:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmm!!! Nog iemand wat blindelings glo in die geskiedenis wat op skool aan
ons opgedis is.
Annette
"koos" skryf in boodskap news:b2l60d$eo3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Paul
> Ek stem aam met jou.
> Annette
> Gaan leer eers jou geskiedenis voordat jy probeer slim wees
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2l3sm$1dboi1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Solank jy beledigend van mense hier praat, sonder aansiens des persoons,
>> maak jy van jouself 'n teiken.
>> Ek sal nogal graag wou weet hoeveel van die vrome toegegroeide bomplanters
>> nie gereeld hul knippie gaan soek in die buitekamer nie.
>> Ek meen nou maar - dit kom mos van ver - as't ware tradisie - vanaf die
>> Voortrekkers se dae af al.
>> Growwe veralgemenings verklap 'n laakbare vlak van opvoeding.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Paul" wrote in message
>> news:b2kq41$7kt$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Antie Winnie wag eers sodat iemand haar koffers gaan aanvul sodat sy kan
>>> help...onthou dat sy nie met haar maandelikse salaris en dit wat sy by die
>>> meide-liga kry kan klaar kom nie.Sy kry maandeliks skenkings van sowat R55
>>> 000-00.Dis seker omdat haar eks alles in daardie Machel meid se holle
>>> opgedruk het.
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3e4b535c$0$230@hades.is.co.za...
>>>> Winnie was byderhand gister, maar nie 'n beursie saamgeneem nie.
>>>>
>>>> Hoe sou jy jou saak verdedig as jy nie regshulp kan bekostig nie, maar nog
>>>> altyd baie praat op 'n selfoon ("as seen on TV") met spoggerige klere aan en
>>>> blink wiele ry?
>>>>
>>>> En die saak neem darem nou ook al lank genoeg (nog nie eens begin nie) - ek
>>>> stem saam met die regter (ons betaal die regter se salaris ook) en die howe
>>>> is hoeka so baie besig.
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73602 is 'n antwoord op boodskap #73595] |
Sa., 15 Februarie 2003 13:25   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Growwe veralgemenings verklap 'n laakbare vlak van opvoeding.
> "Paul"
Dis seker omdat haar eks alles in daardie Machel meid se holle
>> opgedruk het.
Toe ek vanoggend Paul/Koos se geskrifte
op die nuusgroep sien, toe sê ek vir myself
dat ek nou doodstil gaan sit en wag en sien
wie begin objekteer teen hierdie gedaantes
van du plessis se onaanvaarbare taal en optrede.
Dankie, Annette, dat jy die goeie inbors het
om so 'n mens vas te trap. Is daar ander wat
hierdie soort gepraat onaanvaarbaar vind.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73646 is 'n antwoord op boodskap #73636] |
So., 16 Februarie 2003 22:23   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Kawa wrote:
> LOL...!!! Wed jou ek gaan ook Du Plessis genoem word:-)))))))
Jy is darem vol van jouself. En nadat ek nou
weer gesien het hoe vuil jy praat as Paul,
en dit nadat jy oor en oor altyd vertel hoe
'n Christen jy is, het ek besluit om jou te
ignoreer. Jy is nie aandag waardig nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Tony Yengeni [boodskap #73687 is 'n antwoord op boodskap #73646] |
Ma., 17 Februarie 2003 18:27   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Feb 2003 22:23:04 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Kawa wrote:
>
>
>> LOL...!!! Wed jou ek gaan ook Du Plessis genoem word:-)))))))
>
>
> Jy is darem vol van jouself. En nadat ek nou
> weer gesien het hoe vuil jy praat as Paul,
> en dit nadat jy oor en oor altyd vertel hoe
> 'n Christen jy is, het ek besluit om jou te
> ignoreer. Jy is nie aandag waardig nie.
>
> Gloudina
>
Ag noooiit!!! Jy kan dit nie aan my doen nie!!! baaahhh... my
ignoreer? Moet nie asseblief..baaahhh!!!.......
...diep dinkend dieper dinkend en selfs nog dieper mymerend...
kay... nou't ek herstel van die skok en weer gedink. En my tune
gechange...
Ons het as groepie bymekaar gekom hier voor my rekenaar en sò besluit:
Wat 'n verligting! So, ons kan aanvaar dat jy by jou woord sal bly en
Paul, Chrisjolette, Pieter, Koos, myself sowel as Kawa gaan ignoreer.
So, ons neem aan dat jy weet hoe werk die sisteem as jy ons briewe
wil blokkeer? Use kill filters to fend off unwanted messages
gloudina. Jou kennis is steeds verre daarvandaan om so 'n
fasiliteit sonder hulp te bowe te kom, maar verseker het jy
(aanhangers?:-)) wow!!!lol)) hier wat jou met plesier sal help.
As jy regtig weet onder hoeveel name ek hier is, gloudina, gaan jy met
'n enkeling of twee hier agterbly. Nie nice mense soos ék nie, onthou.
Daar was die aande wat ek toegelaat het om lekker moerig te raak hier
totdat ek die heerlikheid van wat ek jou nou leer, ontdek het. Wanneer
ek van iemand nie hou nie, ontvang ek net nie sy briewe nie. Vrede op
aarde!
Ignore issie woord antie, ignore!
Ons Almal
|
|
|
|
| Gloudina [boodskap #73693 is 'n antwoord op boodskap #73687] |
Ma., 17 Februarie 2003 20:18  |
koos
Boodskappe: 135 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy dink jou fokken gat stink na pypkaneel
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.455 / Virus Database: 255 - Release Date: 13/02/2003
|
|
|
|