Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki?
Mbeki? [boodskap #73369] |
Wo., 12 Februarie 2003 13:28  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
|
|
|
|
|
Re: Mbeki? [boodskap #73409 is 'n antwoord op boodskap #73400] |
Do., 13 Februarie 2003 05:56  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy is 'n denker. Ons moet hom seker kans gee om een of ander tyd sy denke
met ons te deel:))
Annette
"Joe" skryf in boodskap news:w4A2a.10453$S8.7892@fe03.atl2.webusenet.com...
> En onnoselste ook.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b2di72$a25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is Mbeki die swakste leier wat hierdie land ooit gehad het - dit was 'n
>> onderwerp van bespreking tussen vrinne vanoggend.
>> Die gesprek het nie na sy party se beleid verwys nie.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 15:35:45 UTC 2025
|