Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Limeriek: Indoena
Limeriek: Indoena [boodskap #7317] Di, 01 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
=================================
die oubaas is 'n groot indoena
'n vryer en 'n bobaas soena'
en deesdae gaan hy
daar ver oorkant wei
want da' is die Grasa mos groena'
===joop==========================

Kaapse groete

Joop

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
re: limeriek indoena [boodskap #7323 is 'n antwoord op boodskap #7317] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
daa's min dinge so lekke'
soos poeding of 'n krismiskrekke'
behalwe die dag
as iets jou laat lag
deur skrywers met gladde bekke

dankie, indoena
Re: Limeriek: Indoena [boodskap #7331 is 'n antwoord op boodskap #7317] Do, 03 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
hwa...  is tans af-lyn  hwa...
Boodskappe: 31
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
daar 's min dinge so lekke'
soos poeding en 'n krismiskrekke'
behalwe die dag
as jy jou kaduks wil lag
vir skrywers met sulke gladde bekke

dankie, hoor!

JF Dullaart wrote:

> =================================
> die oubaas is 'n groot indoena
> 'n vryer en 'n bobaas soena'
> en deesdae gaan hy
> daar ver oorkant wei
> want da' is die Grasa mos groena'
> ===joop==========================

> Kaapse groete

> Joop

> --
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> j...@its.uct.ac.za
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/
> _________________________________
> Snoepie oor sy inkleurboek:
> "Ek maak altyd die lug blou"
Vorige onderwerp: 'n Gedig van LINA SPIES
Volgende onderwerp: Twee gedigte oor HIERONYMUS BOSCH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 19:29:12 MGT 2024