Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weereens Hallo Almal
Weereens Hallo Almal [boodskap #73178] |
Do., 06 Februarie 2003 21:25  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO
Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
@rogers.com is.
Bestaan Ferdi nog ?
Groete
Riaan
|
|
|
|
|
Re: Weereens Hallo Almal [boodskap #73247 is 'n antwoord op boodskap #73178] |
Vr., 07 Februarie 2003 18:51  |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ons hoop nie so nie, miskien is hy gefire by Beeld omdat hy so baie surf en
al sy stories eintlik vertalings uit die engelse media is
"Riaan" skryf in boodskap news:b1uk8l$3ma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die van julle vir wie ek nog nie hallo gese het vandat ek terug is uit
> Nigeria nie sê ek dit weer. HALLO
>
> Ek sien hier het nie veel dinge verander nie, behalwe dat Gloudina nou
> @rogers.com is.
>
> Bestaan Ferdi nog ?
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 22:50:14 UTC 2025
|