Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » honde maniere
honde maniere [boodskap #73097] Di, 04 Februarie 2003 10:46 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Ek het so effe van `n probleem. Ek het 2 Bullterriers wat sommer vir die
pret oor die 6ft mure spring en nagtelike wandelinge gaan doen. Die een het
een keer uit gekom en `n swart man aangeval. Die ou het my hond noodgedwonge
met `n mes bygekom. Die hond was darm okay en het herstel na sy nagenoeg 10
steekwonde aan die kop en nek op gedoen het.

Is daar `n manier waarop mens hierdie honde kan leer om nie oor die muur te
spring nie? Ek wil nie regtig die mure hoër maak of lemmetjies draad of iets
op sit nie....
Re: honde maniere [boodskap #73102 is 'n antwoord op boodskap #73097] Di, 04 Februarie 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Juan - gaan meet daai muur. As dit wel 6voet is en die honde spring loshande
bo-oor - dan kontak ons die sirkus want dan is jy in besigheid in.

NS. Maak die muur hoër ....

skryf in boodskap news:3e3f99be$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek het so effe van `n probleem. Ek het 2 Bullterriers wat sommer vir die
> pret oor die 6ft mure spring en nagtelike wandelinge gaan doen. Die een het
> een keer uit gekom en `n swart man aangeval. Die ou het my hond noodgedwonge
> met `n mes bygekom. Die hond was darm okay en het herstel na sy nagenoeg 10
> steekwonde aan die kop en nek op gedoen het.
>
> Is daar `n manier waarop mens hierdie honde kan leer om nie oor die muur te
> spring nie? Ek wil nie regtig die mure hoër maak of lemmetjies draad of iets
> op sit nie....
>
Re: honde maniere [boodskap #73104 is 'n antwoord op boodskap #73102] Di, 04 Februarie 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet is daar verskeie maniere, maar aangesien ek aanneem die honde
doen dit seker lankal en is nie meer jonk nie, gaan jy effe sukkel. Een
ding wat werk is om iets soos 'n draadhanger aan die hond se nekband te sit
wat verhoed dat die hond sy voorpote lekker kan lig as hy wil spring, maar
ek skat jy sal dit moet kleiner maak want anders gaan die hond alles saam
met hom sleep waar hy ook al gaan. Eintlik is daar geen maklike manier
nie. Kry vir jou 'n lekker sterk waterpistool en lê die honde voor.....as
jy spring, spuit hom betyds sodat hy nie spring nie en wys vir hom jy's
ontevrede. As hy by jou flikflooi, draai om en loop weg en ignoreer hom.
Die hond sal die een of ander tyd besef dat jy nie hou van sy aksies nie.
As egter naby die muur kom, moet jy hom egter laat snap dat as hy nie spring
nie, dan is jy gelukkig. Hoe jy dit gaan doen........is vir jou om uit te
werk. Dit vat baie geduld en 'n bulterriër was agter in die ry toe breins
uitgedeel was. Dalk is 'n 8' muur 'n veel makliker opsie!

"Jonas" skryf in boodskap news:b1ogvl$skd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Juan - gaan meet daai muur. As dit wel 6voet is en die honde spring loshande
> bo-oor - dan kontak ons die sirkus want dan is jy in besigheid in.
>
> NS. Maak die muur hoër ....
> wrote in message
> news:3e3f99be$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek het so effe van `n probleem. Ek het 2 Bullterriers wat sommer vir die
>> pret oor die 6ft mure spring en nagtelike wandelinge gaan doen. Die een het
>> een keer uit gekom en `n swart man aangeval. Die ou het my hond noodgedwonge
>> met `n mes bygekom. Die hond was darm okay en het herstel na sy nagenoeg 10
>> steekwonde aan die kop en nek op gedoen het.
>>
>> Is daar `n manier waarop mens hierdie honde kan leer om nie oor die muur te
>> spring nie? Ek wil nie regtig die mure hoër maak of lemmetjies draad of iets
>> op sit nie....
>>
>
Re: honde maniere [boodskap #73105 is 'n antwoord op boodskap #73097] Di, 04 Februarie 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kry vir hulle, hulle eie wyfie hond.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: honde maniere [boodskap #73117 is 'n antwoord op boodskap #73097] Di, 04 Februarie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maak vir hulle 'n hok met hoë "mure" en maak hulle in die aande toe in die
hok. Die eerste paar nagte sal hulle so bietjie skreeu en dan sal hulle dit
gewoond raak. Jy kan dit selfs oorweeg om vir hulle 'n kleinerige Wendy Hut
te kry.
Andersins, maak hulle in jou garage of 'n kamer toe - as jy lief is vir en
bekommerd is oor jou honde sal jy dit maar moet doen - anders gaan een van
hulle op 'n mooi dag nie huis toe kom nie.
As hulle nog nie "reg gemaak" is nie, en jy teel nie met hulle nie, kan jy
dit oorweeg om dit nou te doen, dit sal ook dalk keer dat hulle rondloop.

Groete
Elaine

skryf in boodskap news:3e3f99be$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek het so effe van `n probleem. Ek het 2 Bullterriers wat sommer vir die
> pret oor die 6ft mure spring en nagtelike wandelinge gaan doen. Die een het
> een keer uit gekom en `n swart man aangeval. Die ou het my hond noodgedwonge
> met `n mes bygekom. Die hond was darm okay en het herstel na sy nagenoeg 10
> steekwonde aan die kop en nek op gedoen het.
>
> Is daar `n manier waarop mens hierdie honde kan leer om nie oor die muur te
> spring nie? Ek wil nie regtig die mure hoër maak of lemmetjies draad of iets
> op sit nie....
>
Re: honde maniere [boodskap #73120 is 'n antwoord op boodskap #73117] Wo, 05 Februarie 2003 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer jy hulle so toemaak, maak seker dis naby die grens met jou bure
waarvan jy die minste hou ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3e4021aa.0@news1.mweb.co.za...
> Maak vir hulle 'n hok met hoë "mure" en maak hulle in die aande toe in die
> hok. Die eerste paar nagte sal hulle so bietjie skreeu en dan sal hulle dit
> gewoond raak. Jy kan dit selfs oorweeg om vir hulle 'n kleinerige Wendy Hut
> te kry.
> Andersins, maak hulle in jou garage of 'n kamer toe - as jy lief is vir en
> bekommerd is oor jou honde sal jy dit maar moet doen - anders gaan een van
> hulle op 'n mooi dag nie huis toe kom nie.
> As hulle nog nie "reg gemaak" is nie, en jy teel nie met hulle nie, kan jy
> dit oorweeg om dit nou te doen, dit sal ook dalk keer dat hulle rondloop.
>
> Groete
> Elaine
>
> wrote in message
> news:3e3f99be$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek het so effe van `n probleem. Ek het 2 Bullterriers wat sommer vir die
>> pret oor die 6ft mure spring en nagtelike wandelinge gaan doen. Die een het
>> een keer uit gekom en `n swart man aangeval. Die ou het my hond noodgedwonge
>> met `n mes bygekom. Die hond was darm okay en het herstel na sy nagenoeg 10
>> steekwonde aan die kop en nek op gedoen het.
>>
>> Is daar `n manier waarop mens hierdie honde kan leer om nie oor die muur te
>> spring nie? Ek wil nie regtig die mure hoër maak of lemmetjies draad of iets
>> op sit nie....
>>
>
Re: honde maniere [boodskap #73126 is 'n antwoord op boodskap #73102] Wo, 05 Februarie 2003 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

> Juan - gaan meet daai muur. As dit wel 6voet is en die honde spring loshande
> bo-oor - dan kontak ons die sirkus want dan is jy in besigheid in.

Guinness Book of Records sal dan meer van pas wees.... :-)

Ek het al telkemale dop gehou hoe hulle teen `n redelike snelheid teen die
muur op spring en dan so met momentum so tree of wat teen die muur hardloop
totdat sy voorpote aan die bokant van die muur kan vas haak. Dan spartel hy
so effens om met sy agterpote vastrap plek te kry en spring op so `n manier
oor die muur. ;-)) Ek sien die as 'loshande' nie, anders het ek seker die
hond moes herdoop na 'Superman' toe of iets... ;-))

ps. ek dink darem ek weet hoe kyk `n 6voet muur
Re: honde maniere [boodskap #73127 is 'n antwoord op boodskap #73120] Wo, 05 Februarie 2003 07:13 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

> Wanneer jy hulle so toemaak, maak seker dis naby die grens met jou bure
> waarvan jy die minste hou ...

ons het immers swart bure wat agter ons woon... :-) (Nie dat ek nie van
hulle hou of iets nie)
Vorige onderwerp: Bye bye bye
Volgende onderwerp: Springende honde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:59:50 MGT 2024