Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Spioene in Sanlam se databasis ?
Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73085] |
Mon, 03 February 2003 20:28  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is dit moontlik dat iemand in Sanlam aan Absa informasie verkoop oor polisse
wat uitbetaal word? Hoelank word inligting deur 'n bank gehou wat moontlik
insae op jou polisse gehad het?
Ek kry 'n oproep vanaf Absa Geldmark en sê dat een van my polisse binnekort
loskom en of ek dit nie sal oorweeg om ons lokale bank daaroor te kom
spreek nie. Ek sê toe vir die dame dat dit lyk of hulle meer van my
besigheid weet as ek self. Ek het geweet een of ander tyd vanjaar sou 'n
polis uitbetaal, maar nie geweet wanneer nie. BTW, ek is nie by ABSA bank
nie. Was wel by Volkskas (met die ploeg in die logo) tot in 1991.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Spioene in Sanlam se databasis ? [boodskap #73163 is 'n antwoord op boodskap #73153] |
Thu, 06 February 2003 12:59  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jammer - dit het niks met sedeer te make nie. Ek het nooit iets aan hulle of
iemand anders gesedeer nie.
Ons soek steeds 'n kontak by ABSA - miskien moet ek dit maar self opvolg ...
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:v3744vk05be1ljr7sjhfhi4piscgl5i0uo@4ax.com...
> On Wed, 5 Feb 2003 15:54:37 +0200, "Jonas"
> served the following to the group:
>
>> Wie het 'n kontak binne ABSA - dit hoort nie so moeilik te wees nie ....
>
> hulle kan natuurlik ook informasie gebruik wat hulle bymekaar maak as
> n polis aan hulle gesedeer (dink dis die regte woord) word. Al word
> die lening waarteen die polis gesedeer is afgelos het hulle mos nog
> die informasie soos waarde, uitkeer ens.
>
> banke vereis natuurlik ook dat jy n polis met doodsvoordele uitneem as
> jy nie klaar een het nie om n lenings bedrag te dek. so die kanse is
> baie goed as as jy ooit in jou lewe n bank lening van watter aard
> ookal by hulle gehad het, hulle sulke inligting van jou in besit het.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 30 13:14:00 UTC 2025
|