Vandag se grappie in Argus [boodskap #72703] |
Wed, 29 January 2003 14:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vier ouens van Gauteng is met vakansie hier in die Kaap, en geniet 'n dop en
vis by 'n pub.
Skielik gaan daar 'n motorsirene af in die parkeerarea, en al vier die
besoekers spring op.
Een van die locals: "Kyk net hoe spring hulle op aandag as hulle volkslied
speel."
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72887 is 'n antwoord op boodskap #72884] |
Fri, 31 January 2003 08:12   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, nie al die groen glas objekte is glase nie, sien?
Daar is bottels, borde, melkbekers, asbakke, poeierdosies, en nog vele meer
ook van groen glas .:)
Annette
"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e3a1fb8$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> glas glase
>
> Skuus, maar dis nogals snaaks. Glas glase... lanklaas iemand dit hoor se...
> dis soos kar karre, of te wel gevaarlike kar karre :-)
>
|
|
|
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72936 is 'n antwoord op boodskap #72844] |
Fri, 31 January 2003 12:16   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ook maar goed jy bly in die Kaap, dan. Hier by ons vreet die bokke alles
wat groen is....so ons robotte wys nie groen nie....sandkleur!!
"Annette" skryf in boodskap news:b1bbjj$10ldj3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> By die hare:))))
>
> Groen is my gunsteling kleur. Ek het selfs 'n hele vertoonkas vol net met
> groen glas glase.
>
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3e392cf5.0@news1.mweb.co.za...
>> As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
>> mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
>> rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
>> julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
>> die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
>> pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
>> blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
>> lang bene en beeldskoon......waar begin jy?
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>>
>>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>>> slegte ervaringe gehad.
>>>
>>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72941 is 'n antwoord op boodskap #72899] |
Fri, 31 January 2003 13:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Juan Strauss wrote:
> ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
> wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat.
> Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...
Ek dink dis heeltemal in orde, Don Juan du
Plessis, om van glas glase te praat. Die
woord "glas" het hier sy oorspronklike
betekenis verloor en beteken nou 'n "houer"
van 'n sekere afmeting. Ek dink jy sal ook
opmerk dat sommige sprekers geneig is om die
-a- effens te rek wanneer hulle byvoorbeeld
sê: "Gee my die gl-a-as glas."
Tant Hessie van Kommetjie.
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72942 is 'n antwoord op boodskap #72941] |
Fri, 31 January 2003 13:11   |
|
Oorspronklik gepos deur:
Fanx antie.
So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?
Groetnis,
Juan
skryf in boodskap news:3E3A73A2.8060601@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
>> ek verstaan wat jy bedoel... ek praat ook so, almal praat so... maar soms
>> wonder ek of dit eintlik reg is om van glas glase te praat.
>> Wonder wat die korrekte afrikaans sal wees? Anti Claudina...
>
>
> Ek dink dis heeltemal in orde, Don Juan du
> Plessis, om van glas glase te praat. Die
> woord "glas" het hier sy oorspronklike
> betekenis verloor en beteken nou 'n "houer"
> van 'n sekere afmeting. Ek dink jy sal ook
> opmerk dat sommige sprekers geneig is om die
> -a- effens te rek wanneer hulle byvoorbeeld
> sê: "Gee my die gl-a-as glas."
>
> Tant Hessie van Kommetjie.
>
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72947 is 'n antwoord op boodskap #72942] |
Fri, 31 January 2003 13:49   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Juan Strauss wrote:
> So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?
Hoekom wil jy weet, du Plessis? Wil
jy weer probeer om met die tydsones
te konkel? Dit sal jou nie help nie,
want jou forensiese spore loop oral.
Maar dis veilig om aan te neem dat ek
ongeveer opstaan as dit so twee-uur in
die middag daar by jou is.(Dis nou
voor die einde van Maart.)
Tant Hessie langs die Ottawa
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72952 is 'n antwoord op boodskap #72947] |
Fri, 31 January 2003 14:29   |
|
Oorspronklik gepos deur:
en wat sou jy kamstig bedoel met "want jou forensiese spore loop oral"...
Jy is die een wat wil voorgee dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon... jy
seker nog familie van Ted ook????
Hoe lank gaan jy aanhou om die mense te probeer bluff?
Claudina - of wat ookal jou naam eintlik is...............
skryf in boodskap news:3E3A7E69.9090907@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
>
>> So vir interessantheid, anti, hoe laat staan jy in die oggende op?
>
> Hoekom wil jy weet, du Plessis? Wil
> jy weer probeer om met die tydsones
> te konkel? Dit sal jou nie help nie,
> want jou forensiese spore loop oral.
> Maar dis veilig om aan te neem dat ek
> ongeveer opstaan as dit so twee-uur in
> die middag daar by jou is.(Dis nou
> voor die einde van Maart.)
>
> Tant Hessie langs die Ottawa
>
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72954 is 'n antwoord op boodskap #72952] |
Fri, 31 January 2003 16:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Juan Strauss wrote:
dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon
Sien, jy kan nie eens Ottawa reg
spel nie. Jy spreek dit Ottowa uit,
maar jy spel dit Ottawa.( Hierdie
dorp was eers Bytown, genoem na die
ou wat die Rideau Canal gegrawe het.
In 1855 is dit herdoop na Ottawa. Die
naam was ter ere van die twee-honderd
jaar herdenking van die eerste groot
flotilla van pelse wat met die Ottawa-
rivier afgebring is deur die Outaouak
in 1654 vanaf die westelike sy van
Lake Michigan na die Franse setlaars
in Montreal.)
Tant Hessie langs die Ottawa.
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #72957 is 'n antwoord op boodskap #72936] |
Fri, 31 January 2003 18:03   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Die tannie en die ou oom kom vir die eerste keer in Kaapstad uit die
Knersvlakte - het nog net gehoor dan robotte - kom in vanaf die N1, en die
eerste robot slaan net oor na geel.
Tannie - Oooeeee Bokkie!! Stop Stop - die liggie is tangerine!:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a6921.0@news1.mweb.co.za...
> Ook maar goed jy bly in die Kaap, dan. Hier by ons vreet die bokke alles
> wat groen is....so ons robotte wys nie groen nie....sandkleur!!
> "Annette" wrote in message
> news:b1bbjj$10ldj3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> By die hare:))))
>>
>> Groen is my gunsteling kleur. Ek het selfs 'n hele vertoonkas vol net met
>> groen glas glase.
>>
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e392cf5.0@news1.mweb.co.za...
>>> As jy van groen en nogmaals groen hou, dan is die Kaap definitief die
>>> mooiste. Vir ons sandtrappers en ouens wat met 'n kamera in die hand
>>> rondloop, soek ons die woestyn en semi-woestyn....vir kontras, sien. Ken
>>> julle die storie van die Suidwester wat flou geword het in die Kaap? Na
>>> die derde emmer sand het hulle hom bygekry! Makie sakie, die Namib is
>>> pragtig vir die ouens wat hom kan vat en baasraak. Wat's lekker aan alles
>>> blink en goed en volop water? Dis soos 'n vroumens met die perfekte lyf,
>>> lang bene en beeldskoon......waar begin jy?
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e38e48d$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> Ek moet in alle eerlikheid se dat die Kaap die mooiste plek in die wereld
>>>> is!! Geen kwessie nie. Van nog altyd af wou ek Kaap toe trek... ek
>>>> ondersteun hulle rugby en krieket en is so te se mal oor die plek.......
>>>> Verlede jaar het ek vir so paar weke in die Kaap gebly vir `n groot projek
>>>> en my drome om eendag daar te bly maar laat vaar.
>>>>
>>>> Sommige mense (ek probeer om nie te veralgemeen nie, want ek het het so paar
>>>> slegte ondervindinge gehad) het egter `n geweldige ego pobleem... jy weet,
>>>> soos die super model wat oorloop met die wete dat sy mooi is. Die Kaap is
>>>> oortrek van die moffies en ander rice burners, dis maar net iets wat ek op
>>>> gemerk het. Een van my beste vriende is `n kapenaar en hy is `n aangename
>>>> ou... ek skat ek het maar net (hopenlik) in die verkeerde kringe geloop en
>>>> slegte ervaringe gehad.
>>>>
>>>> Ek moet weer middel/einde February Kaap toe vir 2 maande...... :-) Al is dit
>>>> net vir die wyn roetetjies.... :-))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73044 is 'n antwoord op boodskap #72954] |
Mon, 03 February 2003 07:24   |
|
Oorspronklik gepos deur:
>> "jy kan nie eens Ottawa reg spel nie"
As ek jou mag aanhaal uit een van jou vroeëre kletse: "...Afrikaans
idiomaties vertaal te word, miskien deur my stuiwer in die armbeurs gooi of
iets dergelyks..."
En jy kan nie eers "dergeliks" spel nie, maar wat maak dit saak.... Die
Internet is `n wonderlike ding... jou kamstige kennis oor Ottawa kan eg wees
of nie, wie gee om.... gee my so paar minute en ek kan vir jou wonderlike
inligting oor die Polandse dorpie Karschwa opdis....
Miskien is jou konsentrasie vermoë nie te wat wonders nie, want jy kan nie
by die onderwerp hou nie Claudina? Hoekom antwoord jy nie my vrae nie????
skryf in boodskap news:3E3AA446.5090309@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
> dat jy kamstig in Ottowa, Kanada woon
>
>
> Sien, jy kan nie eens Ottawa reg
> spel nie. Jy spreek dit Ottowa uit,
> maar jy spel dit Ottawa.( Hierdie
> dorp was eers Bytown, genoem na die
> ou wat die Rideau Canal gegrawe het.
> In 1855 is dit herdoop na Ottawa. Die
> naam was ter ere van die twee-honderd
> jaar herdenking van die eerste groot
> flotilla van pelse wat met die Ottawa-
> rivier afgebring is deur die Outaouak
> in 1654 vanaf die westelike sy van
> Lake Michigan na die Franse setlaars
> in Montreal.)
>
> Tant Hessie langs die Ottawa.
>
|
|
|
|
Re: Vandag se grappie in Argus [boodskap #73071 is 'n antwoord op boodskap #73044] |
Mon, 03 February 2003 15:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Juan Strauss wrote:
> As ek jou mag aanhaal uit een van jou vroeëre kletse: "...Afrikaans
> idiomaties vertaal te word, miskien deur my stuiwer in die armbeurs gooi of
> iets dergelyks..."
>
> En jy kan nie eers "dergeliks" spel nie
Dergelyks, smergelyks. As jy met die taal
kan rondspeel, ek ook. Ek het "dergeliks"
en "desgelyks" gemeng, en siedaar - die
woord "dergelyks."
Tant Hessie met haar towerstokkie
|
|
|
|