Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie
grappie [boodskap #72663] |
Wed, 29 January 2003 09:13  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Two women were chatting and one asked the other,
"Mable, do you talk to your husband while you're having passionate
intercourse?"
Mable answered, "Heavens No! Why would you want to make a phone call
at a time like that?"
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72704 is 'n antwoord op boodskap #72663] |
Wed, 29 January 2003 14:36   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> Two women were chatting and one asked the other,
Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
is nie geinteresseer in watter grappies jou
laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72853 is 'n antwoord op boodskap #72817] |
Thu, 30 January 2003 15:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
onder my aandag probeer bring nie die afgelope
dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
die soort van Internet mentaliteit het - almal
sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
as 'n babysitting service gebruik?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: grappie [boodskap #72945 is 'n antwoord op boodskap #72911] |
Fri, 31 January 2003 13:33  |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
Ek dink nog dat jy die een is wat "verkeerd" is.
Miskien noem hulle die mense in Upington se geweste
"kanaalape" maar ek het nooit die woord gehoor waar
ek grootgeword het nie (op 'n eiland tussen Kakamas
en Aughrabies.) Waar en wanneer het jy die woord
vir die eerste keer gehoor? Terloops, waar is jy
gebore?
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:49:31 UTC 2025
|