Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Huisgenoot
Huisgenoot [boodskap #72638] Wo, 29 Januarie 2003 06:15 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Soms wonder ek...

Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
onskuldig om dit agter te kom.

K

NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
gebruik om dit in te versteek.
Re: Huisgenoot [boodskap #72640 is 'n antwoord op boodskap #72638] Wo, 29 Januarie 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Jy is reg daar Koot:)
Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
begin kry het.
Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
wees.
Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soms wonder ek...
>
> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
> onskuldig om dit agter te kom.
>
> K
>
> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
> gebruik om dit in te versteek.
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72651 is 'n antwoord op boodskap #72640] Wo, 29 Januarie 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar was 'n standaard uitdrukking in my omgewing - jare terug:"die
Huisgenoot is vir huisvrouens en eerstejaars ..."
Die Huisgenoot het die plek van die ou "Keur en Fyngoud" (goedkoop sensasie)
ingeneem.

"Annette" skryf in boodskap news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Jy is reg daar Koot:)
> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
> begin kry het.
> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
> wees.
> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>
> Annette
>
> "Koot" wrote in message
> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soms wonder ek...
>>
>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>> onskuldig om dit agter te kom.
>>
>> K
>>
>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>> gebruik om dit in te versteek.
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72652 is 'n antwoord op boodskap #72651] Wo, 29 Januarie 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Huisgenoot is nie eintlik goedkoop nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b183jk$29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n standaard uitdrukking in my omgewing - jare terug:"die
> Huisgenoot is vir huisvrouens en eerstejaars ..."
> Die Huisgenoot het die plek van die ou "Keur en Fyngoud" (goedkoop sensasie)
> ingeneem.
> "Annette" wrote in message
> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>> begin kry het.
>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>> wees.
>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soms wonder ek...
>>>
>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>
>>> K
>>>
>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72658 is 'n antwoord op boodskap #72640] Wo, 29 Januarie 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?

"Annette" skryf in boodskap news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) Jy is reg daar Koot:)
> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
> begin kry het.
> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
> wees.
> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>
> Annette
>
> "Koot" wrote in message
> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soms wonder ek...
>>
>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>> onskuldig om dit agter te kom.
>>
>> K
>>
>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>> gebruik om dit in te versteek.
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72665 is 'n antwoord op boodskap #72658] Wo, 29 Januarie 2003 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Maar was die Huisgenoot ooit ordentlik, of het ek net verander
(skrikwekkende gedagte) dat dit my nou so 'n pyn gee?

Koot

"Suidwester" wrote in message
news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
> "Annette" wrote in message
> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>> begin kry het.
>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>> wees.
>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soms wonder ek...
>>>
>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>
>>> K
>>>
>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72667 is 'n antwoord op boodskap #72658] Wo, 29 Januarie 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek geniet Dana Snyman se berigte, die res van die Huisgenoot is egter 'n
klomp drek, en ek kan nie glo daar's nog mense wat hulle geld uitgee op die
ding nie. Van 'n goedgevestigde Afrikaanse tydskrif na sensasie.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
Re: Huisgenoot [boodskap #72671 is 'n antwoord op boodskap #72665] Wo, 29 Januarie 2003 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O ja!! Toe jy of ek klein was, MOES dit ordentlik gewees het, want anders
sou Mammie ons nie toegelaat het om dit te lees nie:))
Nee, regtig Koot - ek sou sê sedert die laaste twee redaksies oorgeneem het,
is dit op die afdraende pad ( sedert 1998) .
Voorheen was dit nie so erg irriterend swak nie.

Annette

"Koot" wrote in message
news:b1864v$14l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar was die Huisgenoot ooit ordentlik, of het ek net verander
> (skrikwekkende gedagte) dat dit my nou so 'n pyn gee?
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
>> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
>> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
>> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>>> begin kry het.
>>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>>> wees.
>>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soms wonder ek...
>>>>
>>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>>
>>>> K
>>>>
>>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72676 is 'n antwoord op boodskap #72667] Wo, 29 Januarie 2003 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Goed gestel.

K

"Elaine" wrote in message
news:3e379c41.0@news1.mweb.co.za...
> Ek geniet Dana Snyman se berigte, die res van die Huisgenoot is egter 'n
> klomp drek, en ek kan nie glo daar's nog mense wat hulle geld uitgee op die
> ding nie. Van 'n goedgevestigde Afrikaanse tydskrif na sensasie.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
>> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
>> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
>> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72685 is 'n antwoord op boodskap #72665] Wo, 29 Januarie 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - Huisgenoot was prim en propper - en dis nie so lank terug nie. Slegs
sowat 8 jaar terug .... Wel - dit voel sos 80 ...

"Koot" skryf in boodskap news:b1864v$14l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar was die Huisgenoot ooit ordentlik, of het ek net verander
> (skrikwekkende gedagte) dat dit my nou so 'n pyn gee?
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
>> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
>> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
>> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>>> begin kry het.
>>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>>> wees.
>>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soms wonder ek...
>>>>
>>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>>
>>>> K
>>>>
>>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72862 is 'n antwoord op boodskap #72638] Do, 30 Januarie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hardus Mulder  is tans af-lyn  Hardus Mulder
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ja, die grootste afrikaanse tydskrif in die wereld is net so kommen soos sy
ewe bekende koerant-boetie, die Rapport. As daar nie genoeg nuus is nie,
maak hulle sommer hulle eie nuus, soos die hele advokaat Barbie sage. Het jy
al ooit 'n meer vermetel klomp mense gesien. Hulle berig so eensydig dat dit
my walg. Daardie hele storie is vir hoe lank uitgerek, totdat enige mens met
'n halwe brein lankal die koerant neergesit het en iets ander gaan doen het.

"Koot" skryf in boodskap news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soms wonder ek...
>
> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
> onskuldig om dit agter te kom.
>
> K
>
> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
> gebruik om dit in te versteek.
>
Re: Huisgenoot [boodskap #72864 is 'n antwoord op boodskap #72862] Do, 30 Januarie 2003 18:38 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hardus - ongelukkig is dit klaarblyklik wat die kommin mense van hou.

"Hardus Mulder" skryf in boodskap news:b1bpos$o6a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, die grootste afrikaanse tydskrif in die wereld is net so kommen soos sy
> ewe bekende koerant-boetie, die Rapport. As daar nie genoeg nuus is nie,
> maak hulle sommer hulle eie nuus, soos die hele advokaat Barbie sage. Het jy
> al ooit 'n meer vermetel klomp mense gesien. Hulle berig so eensydig dat dit
> my walg. Daardie hele storie is vir hoe lank uitgerek, totdat enige mens met
> 'n halwe brein lankal die koerant neergesit het en iets ander gaan doen het.
>
> "Koot" wrote in message
> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soms wonder ek...
>>
>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>> onskuldig om dit agter te kom.
>>
>> K
>>
>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>> gebruik om dit in te versteek.
>>
>
Vorige onderwerp: Harry Potter (net vir jou Annette)
Volgende onderwerp: Storieman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:18:58 MGT 2024