| Bye bye bye [boodskap #72763] |
Do., 30 Januarie 2003 06:27  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein gaatjie
hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon saam met
hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
Koot
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72770 is 'n antwoord op boodskap #72768] |
Do., 30 Januarie 2003 07:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sies!! Dis moord van 'n deuglike insek!.
Annette
"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> druk `n chappie in die gaatjie
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72791 is 'n antwoord op boodskap #72787] |
Do., 30 Januarie 2003 08:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan sit Koot met niesende bye wat aan tonnelvisie ly:))
Iemand hier wat 'n by-sielkundige ken om Koot se arme bye te help?:)))
Annette
"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38e48e$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Jy is reg, dis wreed.... wat van druk `n tuinslang se punt in die gaatjie en
> die ander punt van die pyp so entjie weg van die huis af.
>
> Tip: Kry `n laaaaang hosepipe. ;-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72794 is 'n antwoord op boodskap #72763] |
Do., 30 Januarie 2003 09:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy? Is jy ook een van daardie enkeles wat dink om seksie te lyk
moet jy ontbloot wees?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e38ea38.0@news1.mweb.co.za...
> Jy sal gesteek raak!!!
> "Annette" wrote in message
> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om die
>> koningin uit te lok?:)))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie sinusitus.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rook hulle uit.
>>>> Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van jou
> sal
>>>> oorneem.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n klein
>>>> gaatjie
>>>> > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon
saam
>> met
>>>> > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> >
>>>> > Koot
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72836 is 'n antwoord op boodskap #72831] |
Do., 30 Januarie 2003 13:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dis te laat Jonas - Woooosh!! Koot sit sonder huis:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b1b8e0$gg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ekskuus Koot - jy moes nie die diesellap an die band gesteek het nie - net
> so "on the rocks" - sonder vuurhoutjies ...
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
hulle.
>> Die
>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
>> hulle
>>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72848 is 'n antwoord op boodskap #72832] |
Do., 30 Januarie 2003 14:39   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Hoe gaan hy die koningin en gevolg deur die dun gaatjie uitkry? Ek hou van
wat jy sê en sal my seker maar na 'n byeboer moet wend, tensy die
diesellap-truuk werk. Maar, soos ek gesê het, ek dink hulle is al immuun
teen stanke vanaf ouboet se kamer.
Die ander, hartseer opsie is om maar die klomp so ver as moontlik te probeer
vergiftig en die gaatjie(s) dan weer toe te probeer stop.
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b1b8fi$abc$1@news.adamastor.ac.za...
> Koot, ou mater!
> Daai bye sal jy net met die hulp van 'n byeboer daar kan uitkry. Die geheim
> is dat hy net by die koningin moet kan uitkom, en haar en haar "gevolg"
> (ladies-in-waiting en dies meer ) saam met haar oordra na 'n byekorf. Dan
> sit hy die 'one-way' megheftertjie op die korf se gaatjie sodat net die
> werkers kan in- en uitkom, en dan los hy daai korf so 'n dag of twee daar,
> verkieslik oornag, en dan sal jou bye koebaai behoort te wees. My pas was
> so 'n byevanger. Tips by hom geleer
>
> Thys oppie Bos
> "Koot" wrote in message
> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
hulle.
>> Die
>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou wil
>> hulle
>>>> my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>>
>>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>>> news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72850 is 'n antwoord op boodskap #72848] |
Do., 30 Januarie 2003 14:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie dit is baie PK om bye te vergiftig nie:))
Lok liewers seksielie die queen uit of
steek die diesel - lap aan die brand:))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b1bdes$ilh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan hy die koningin en gevolg deur die dun gaatjie uitkry? Ek hou van
> wat jy sê en sal my seker maar na 'n byeboer moet wend, tensy die
> diesellap-truuk werk. Maar, soos ek gesê het, ek dink hulle is al immuun
> teen stanke vanaf ouboet se kamer.
>
> Die ander, hartseer opsie is om maar die klomp so ver as moontlik te probeer
> vergiftig en die gaatjie(s) dan weer toe te probeer stop.
>
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:b1b8fi$abc$1@news.adamastor.ac.za...
>> Koot, ou mater!
>> Daai bye sal jy net met die hulp van 'n byeboer daar kan uitkry. Die
> geheim
>> is dat hy net by die koningin moet kan uitkom, en haar en haar "gevolg"
>> (ladies-in-waiting en dies meer ) saam met haar oordra na 'n byekorf. Dan
>> sit hy die 'one-way' megheftertjie op die korf se gaatjie sodat net die
>> werkers kan in- en uitkom, en dan los hy daai korf so 'n dag of twee daar,
>> verkieslik oornag, en dan sal jou bye koebaai behoort te wees. My pas was
>> so 'n byevanger. Tips by hom geleer
>>
>> Thys oppie Bos
>> "Koot" wrote in message
>> news:b1b3ee$e57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit gaan ek vir seker probeer. Snaaks dat hulle in elk geval nog daar
>>> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b1apj3$9n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Koot - week 'n stuk lap / "waste" in diesel, en gooi dit daar by
> hulle.
>>> Die
>>>> reuk sal hulle verdryf.
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amn5$899$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Het al probeer! (Silikoon). Op 'n manier werk hulle dit uit, nou
wil
>>> hulle
>>>> > my nie laat naderkom nie. Snaaks.
>>>> >
>>>> > "Juan Strauss" wrote in message
>>>> > news:3e38ce62$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>> > > druk `n chappie in die gaatjie
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72854 is 'n antwoord op boodskap #72820] |
Do., 30 Januarie 2003 15:09   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot wrote:
Snaaks dat hulle in elk geval n og daar
> uithou - my tienerseun se kamer is reg bokant hulle.
Miskien hou hulle van die rock and
roll.
Tant Hessie Elvis
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72879 is 'n antwoord op boodskap #72877] |
Vr., 31 Januarie 2003 06:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan sit jy met 'n ekstra borsie elders?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e3a0e0e.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh. Daai by met sy angel kan dalk op 'n plek inklim en
> dan......dan........
> "Annette" wrote in message
> news:b1aq1l$118vpg$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy? Is jy ook een van daardie enkeles wat dink om seksie te lyk
>> moet jy ontbloot wees?:))
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e38ea38.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy sal gesteek raak!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b1an6k$11d9bu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Okei - as jy nie van niesende bye hou nie, wat van seksie aantrek om
> die
>>>> koningin uit te lok?:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot" wrote in message
>>>> news:b1amo4$89e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Uitrook werk nie. Jy gee net die paar wat buite is bietjie
> sinusitus.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b1ah2o$1174h3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Rook hulle uit.
>>>> > > Of kry 'n byeboer wat met die grootste graagte jou boerdery van
> jou
>>> sal
>>>> > > oorneem.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Koot" wrote in message
>>>> > > news:b1agkj$5pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoe maak mens om van 'n klomp bye ontslae te raak wat deur 'n
>> klein
>>>> > > gaatjie
>>>> > > > hulle broeiplek onder die huis se vloer in- en uitgaan? Ek kon
>> saam
>>>> met
>>>> > > > hulle leef maar hulle raak deesdae moerig.
>>>> > > >
>>>> > > > Koot
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Bye bye bye [boodskap #72988 is 'n antwoord op boodskap #72880] |
Sa., 01 Februarie 2003 16:04  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 31 Jan 2003 08:47:08 +0200, "Koot"
wrote:
> Baai DD
>
> Koot van die Baai
>
Baai Koot...!
'n Verligte DD
ns.
(Jy's weer welkom terug ook, hoor!)
|
|
|
|