Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp asseblief?
Hulp asseblief? [boodskap #72790] Do, 30 Januarie 2003 08:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het probeer in aanraking kom met die mense wat die webblad het van die
Oos-Kaapse baldans-studios.
Die boodskap het teruggekom.

Hier is die boodskap wat ek gestuur het - so as iemand my met die regte
mense in aanraking kan bring sal ek dit waardeer.

Good day,

I met a Gr 11 talented ballroom dancer in George two weeks ago who is in
foster care.
He had to give up this passion because his foster parents cannot afford
mainly the contumes needed for competitive dancing.

I would like to know if there are any place where
1) Some needy children can be sponsored for ballroom dancing lessons,
costumes , competition entry fees and travel costs.
2) What do the dancers do with their old costumes - is there a bank from
where costumes can be hired?

Annette
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72798 is 'n antwoord op boodskap #72790] Do, 30 Januarie 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat is die Oos-Kaapse baldans-studios se webblad?
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72799 is 'n antwoord op boodskap #72798] Do, 30 Januarie 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit op 'n websearch gekry - en van daar af die brief gepos - die
adres wat deur die ISP geweier is, is

jh00...@mweb.co.za

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38eaad$0$19897$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Wat is die Oos-Kaapse baldans-studios se webblad?
>
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72802 is 'n antwoord op boodskap #72799] Do, 30 Januarie 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
sal bietjie kyk. As hulle `n webwerf gehad het sou dit kon help.

Juan
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72806 is 'n antwoord op boodskap #72802] Do, 30 Januarie 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie dokie - hier is dit:
http://www.oocities.org/danceinfosa/disaecapestudios.html

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38f105$0$19890$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> sal bietjie kyk. As hulle `n webwerf gehad het sou dit kon help.
>
> Juan
>
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72814 is 'n antwoord op boodskap #72806] Do, 30 Januarie 2003 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek stel voor jy bel en vra van die anner perde op die site vir die kontak
besonderhede as jy wil moeite doen

East London One Step Ahead Dance School Derrick Mentoor (043) 7222189
/ (043) 762 8788
Grahamstown Grahamstown Dance Sports Ben Dlukulu 082 955 6684
Mdantsane Masikhule Ballroom Dance Club Rachel Krantz (043) 763 1595/
(043) 763 1717
Port Elizabeth B.T.C. Dance Club Sinethemba Mkefa (041) 458 1444
/(041) 453 7263
Port Elizabeth Ivan Peter Dance Club Sinethemba Mkefa (041) 458 1444
Port Elizabeth Kevin Juul P.E. Kevin Juul (041) 81 8288 / (041)
4534997
Port Elizabeth Arise Dance Club Monde Quntu 082 601 9121
Port Elizabeth Miranda Botha's School Of Dancing Miranda Botha
(041)360 8338/(041) 486 2241 (F) / 082 570 0354
Port Elizabeth P.E. School Of Dancing Lindile (041) 464 1675
Port Elizabeth The Fun Group Peter Mann (041) 373 5910 / (041) 5061246
Queenstown Luxolo School Of Dance Mbayimbayi Moses (045) 838 6010/
(045) 839 3344
Queenstown Loren School Of Dancing Peter Van Der Bergh 083 452 7218/
(045) 838 - 6499
Queenstown Queens School Of Dancing Reggie (045) 839 6614 / 082 - 928-
6660
Uitenhage Uitenhage School Of Dancing N.S. Mose 083 281 8101
Umtata Born To Move Umtata Tex Dludla (047) 531 2139 / (047)532 5512
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72816 is 'n antwoord op boodskap #72814] Do, 30 Januarie 2003 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - ek kon daardie inligting ook op die webblad kry - maar daar was 'n
opsie om hulle te kontak., wat toe nie werk nie.

Nietemin - dankie.

Annette

--"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e38fdf7$0$19891$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek stel voor jy bel en vra van die anner perde op die site vir die kontak
> besonderhede as jy wil moeite doen
>
> East London One Step Ahead Dance School Derrick Mentoor (043) 7222189
> / (043) 762 8788
> Grahamstown Grahamstown Dance Sports Ben Dlukulu 082 955 6684
> Mdantsane Masikhule Ballroom Dance Club Rachel Krantz (043) 763 1595/
> (043) 763 1717
> Port Elizabeth B.T.C. Dance Club Sinethemba Mkefa (041) 458 1444
> /(041) 453 7263
> Port Elizabeth Ivan Peter Dance Club Sinethemba Mkefa (041) 458 1444
> Port Elizabeth Kevin Juul P.E. Kevin Juul (041) 81 8288 / (041)
> 4534997
> Port Elizabeth Arise Dance Club Monde Quntu 082 601 9121
> Port Elizabeth Miranda Botha's School Of Dancing Miranda Botha
> (041)360 8338/(041) 486 2241 (F) / 082 570 0354
> Port Elizabeth P.E. School Of Dancing Lindile (041) 464 1675
> Port Elizabeth The Fun Group Peter Mann (041) 373 5910 / (041) 5061246
> Queenstown Luxolo School Of Dance Mbayimbayi Moses (045) 838 6010/
> (045) 839 3344
> Queenstown Loren School Of Dancing Peter Van Der Bergh 083 452 7218/
> (045) 838 - 6499
> Queenstown Queens School Of Dancing Reggie (045) 839 6614 / 082 - 928-
> 6660
> Uitenhage Uitenhage School Of Dancing N.S. Mose 083 281 8101
> Umtata Born To Move Umtata Tex Dludla (047) 531 2139 / (047)532 5512
>
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72822 is 'n antwoord op boodskap #72790] Do, 30 Januarie 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Probeer: http://www.dancedirectory.co.za

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72826 is 'n antwoord op boodskap #72822] Do, 30 Januarie 2003 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - maar sal hulle bealngstel in 'n arme kind van die OosKaap?
Nietemin - ek stuur hulle die navraag.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e3911a0$0$227@hades.is.co.za...
> Probeer: http://www.dancedirectory.co.za
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72830 is 'n antwoord op boodskap #72822] Do, 30 Januarie 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - Dis die verkeerde dansers daai:))
Hulle dra gebreide goedjies:)))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e3911a0$0$227@hades.is.co.za...
> Probeer: http://www.dancedirectory.co.za
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72835 is 'n antwoord op boodskap #72830] Do, 30 Januarie 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, daar is "ballroom" ook daar op die spyskaart (links). Saam met Latyns
en goete.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Hulp asseblief? [boodskap #72841 is 'n antwoord op boodskap #72835] Do, 30 Januarie 2003 13:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gaats!! Ek sal weer gaan kyk - die gebreide goedjies het my laat dink aan
my WWW's;)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e392a50$0$227@hades.is.co.za...
> Nee, daar is "ballroom" ook daar op die spyskaart (links). Saam met Latyns
> en goete.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Ouetehuis [vervolg]
Volgende onderwerp: Bush Sadam en olie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:37:08 MGT 2024