| grappie [boodskap #72663] |
Wo., 29 Januarie 2003 09:13  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Two women were chatting and one asked the other,
"Mable, do you talk to your husband while you're having passionate
intercourse?"
Mable answered, "Heavens No! Why would you want to make a phone call
at a time like that?"
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: grappie [boodskap #72704 is 'n antwoord op boodskap #72663] |
Wo., 29 Januarie 2003 14:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Threeships Mcduck wrote:
> Two women were chatting and one asked the other,
Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
is nie geinteresseer in watter grappies jou
laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: grappie [boodskap #72828 is 'n antwoord op boodskap #72817] |
Do., 30 Januarie 2003 12:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Cuk!! Dih Snahks!
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301300322.629d112a@posting.google.com...
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
> 2) Are you harbouring a fugitive?..........Hu Yu Hai Ding
> 3) See me ASAP................................ Kum Hia Nao
> 4) Stupid Man ..................................... Dum Fuk
> 5) Small Horse ................................... Tai Ni Po Ni
> 6) Did you go to the beach? ..............Wai Yu So Tan
> 7) I bumped into a coffee table .........Ai Bang Mai Fa Kin Ni
> 8) I think you need a face lift ..............Chin Tu Fat
> 9) It's very dark in here .......................Wao So Dim
> 10) I thought you were on a diet ........Wai Yu Mun Ching?
> 11) This is a tow away zone ...............No Pah King
> 12) Our meeting is scheduled for next week ... Wai Yu Kum Nao?
> 13) Staying out of sight .......................Lei Ying Lo
> 14) He's cleaning his automobile .......Wa Shing Ka
> 15) Your body odour is offensive .........Yu Stin Ki Pu
> 16) Great ..................................Fa Kin Su Pa
>
> "@rogers.com" kots:
>
>> Threeships Mcduck wrote:
>>
>>> Two women were chatting and one asked the other,
>>
>> Onthou, ons is nie jou maatjies nie. Ons
>> is nie geinteresseer in watter grappies jou
>> laat lag nie. Ons is nie jou kleuterskool
>> nie. Pos grappe in Afrikaans, of basta.
>>
>> Tant Hessie van Duiwelskloof
|
|
|
|
|
|
| Re: grappie [boodskap #72853 is 'n antwoord op boodskap #72817] |
Do., 30 Januarie 2003 15:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Learn Chinese in 5 minutes...(You MUST read them out loud)
>
> 1) That's not right ...................... Sum Ting Wong
Ag tog, nie alleen wil my man hierdie lys
onder my aandag probeer bring nie die afgelope
dae al, nou kom jy daar van oor die Atlantiese
Oseaan met dieselfde ding. Dis wat ek teen hier-
die soort van Internet mentaliteit het - almal
sit en verkneuter hulle oor dieselfde ou
grappie en dink hulle is so spesiaal. So jy
is nou ook van die brigade wat hierdie nuusgroep
as 'n babysitting service gebruik?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: grappie [boodskap #72945 is 'n antwoord op boodskap #72911] |
Vr., 31 Januarie 2003 13:33  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Suidwester wrote:
> He-he! Sy is mos 'n kanaalaap wat nie weet sy's 'n kanaalaap nie!
Ek dink nog dat jy die een is wat "verkeerd" is.
Miskien noem hulle die mense in Upington se geweste
"kanaalape" maar ek het nooit die woord gehoor waar
ek grootgeword het nie (op 'n eiland tussen Kakamas
en Aughrabies.) Waar en wanneer het jy die woord
vir die eerste keer gehoor? Terloops, waar is jy
gebore?
Gloudina
|
|
|
|