Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72686] |
Wed, 29 January 2003 12:39  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
soos dit nou gaan.
Waar is jy Antie? (Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
|
|
|
|
|
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72711 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wed, 29 January 2003 14:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Verdomp - dit raak lekker saai as almal so ordentlik en gaaf is met mekaar -
> soos dit nou gaan.
>
> Waar is jy Antie?
Dierbaarheid, Jonas. Ek was nooit weg nie.
Maar sien jy nou watter funksie Tant Hessie
op hierdie nuusgroep vervul. Ek is die haai
in die tenk vol vissies.
Tant Hessie van Putsonderwater
|
|
|
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72712 is 'n antwoord op boodskap #72686] |
Wed, 29 January 2003 14:57   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
(Ferdietjiekie is natuurlik die armman se Antie ... )
>
> Ons het lanklaas vasgesit. Wat kan ek sê om dinge weer aan die gang te sit?
Ek dink jy moet oor meer interessante dinge
begin gesels voor Ferdietjie weer sy kop gaan
uitsteek.
Tant Hettie van Drie Susters
|
|
|
|
|
|
|
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72728 is 'n antwoord op boodskap #72725] |
Wed, 29 January 2003 18:08   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jonas wrote:
> Antie - nee. Die storie van die vissies en die haai gaan nie goed af nie -
> is te vleiend.
>
> En jy weet - ek is 'n stoere Haai ("Shark" / Natal-rugby) ondersteuner.
Vleiend vir die haai of die vissies?
Vleiend vir die alleenloper haai of die
skool vol dom vissies wat sommer so in
mense se voorskote opgeskep kan word
soms daar op die " Suidkus." As ek nou
geinteresseerd was in rugby, was ek miskien
ook 'n Haai-ondersteuner. Ek ken Natal
heelwaarskynlik beter as enige ander
provinsie, selfs die ou Kaap-Provinsie
waarin ek gebore is.
Tant Hessie van Amanzimtoti
|
|
|
|
|
|
Re: Waar is die Antie Gloudina? [boodskap #72786 is 'n antwoord op boodskap #72715] |
Thu, 30 January 2003 08:25  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is ons nie belangrik nie?
"Annette" skryf in boodskap news:b18rnj$10gaim$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai oe!
>
>
> "Katryn" wrote in message
> news:j1rf3vcmnqfnnamhp33f87089pa8sc3d0c@4ax.com...
>> "@rogers.com" wrote:
>>> Ek is die haai in die tenk vol vissies.
>>
>> Haai nooit...
>>
>
|
|
|