Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is Dit Aanvaarbaar?
Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72510] So, 26 Januarie 2003 08:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
toelaatbaar wees nie.

Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
aangetoon nie.
Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.

Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)

Annette
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72519 is 'n antwoord op boodskap #72510] So, 26 Januarie 2003 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En verlede Sondag in die S/Times plaas SAL 'n advertensie vir die werwing
van tegnici - en op die gedrukte aansoek moet jy 'n blokkie voltooi "White";
"Black"; Cloured", "Indian" ens. Die kurator daar by die Apartheidsmuseum is
seker heel in sy noppies - 'n lewende museum!

Dit bevestig maar bloot - die ANC/SAKP/COSATU het bloot die rolle omgekeer.
Maar, ons moet geduldig bly en nie slagspreuke soos "we'll make this country
ungovernable" verkondig nie. Ons kinders sal dit seker eendag doen en ons
uitkryt as passief.

"Annette" skryf in boodskap news:b105rk$t2t2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
> toelaatbaar wees nie.
>
> Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
> kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
> aangetoon nie.
> Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
>
> Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
>
> Annette
>
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72521 is 'n antwoord op boodskap #72510] So, 26 Januarie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in Pretoria
wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my radio in
the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"

Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio soos ek
van my koffie hou... Soet en Wit!"

Daar sal hel op aarde wees dan....

Groete

"Annette" skryf in boodskap news:b105rk$t2t2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
> toelaatbaar wees nie.
>
> Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
> kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
> aangetoon nie.
> Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
>
> Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
>
> Annette
>
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72525 is 'n antwoord op boodskap #72521] So, 26 Januarie 2003 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 17:09:58 +0200, "Plato" wrote:

> Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in Pretoria
> wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my radio in
> the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"
>
> Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio soos ek
> van my koffie hou... Soet en Wit!"
>
> Daar sal hel op aarde wees dan....
>
> Groete
>

Jou redenasie is nie aanvaarbaar nie, Du Plessis.
Want indien een instelling sò kan adverteer, kan
'n volgende beweging dit ook doen. Dit is tog
kommin cense, is dit nie. Dit kan wel te weeg
bring dat jy dit sal moet verdedig, maar dit is dit.

Ek weet dat my redenasie inderwaarheid
beteken dat jy "een ANC een kanonkoël"
ook op die bus mag skryf, maar dit sal
interessant wees om dit te verdedig.

DD
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72526 is 'n antwoord op boodskap #72521] So, 26 Januarie 2003 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy meen dis een van daardie goed wat ons weet maar nie mag sê nie?:)))
Annette

> Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in Pretoria
> wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my radio in
> the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"
>
> Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio soos ek
> van my koffie hou... Soet en Wit!"
>
> Daar sal hel op aarde wees dan....
>
> Groete
>
> "Annette" wrote in message
> news:b105rk$t2t2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
>> toelaatbaar wees nie.
>>
>> Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
>> kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
>> aangetoon nie.
>> Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
>>
>> Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
>>
>> Annette
>>
>
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72576 is 'n antwoord op boodskap #72525] Di, 28 Januarie 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Du Plessis?

"DD" skryf in boodskap news:m7183vc9203vldknlql8pgp22tfkk42b1l@4ax.com...
> On Sun, 26 Jan 2003 17:09:58 +0200, "Plato"
> wrote:
>
>> Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in Pretoria
>> wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my radio in
>> the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"
>>
>> Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio soos ek
>> van my koffie hou... Soet en Wit!"
>>
>> Daar sal hel op aarde wees dan....
>>
>> Groete
>>
>
>
> Jou redenasie is nie aanvaarbaar nie, Du Plessis.
> Want indien een instelling sê kan adverteer, kan
> 'n volgende beweging dit ook doen. Dit is tog
> kommin cense, is dit nie. Dit kan wel te weeg
> bring dat jy dit sal moet verdedig, maar dit is dit.
>
> Ek weet dat my redenasie inderwaarheid
> beteken dat jy "een ANC een kanonko�l"
> ook op die bus mag skryf, maar dit sal
> interessant wees om dit te verdedig.
>
> DD
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72582 is 'n antwoord op boodskap #72576] Di, 28 Januarie 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Du Plessis is nie ek nie - so, moet nie dat hy jou flous nie...

"Plato" skryf in boodskap news:3e364aeb.0@news1.mweb.co.za...
> Wie is Du Plessis?
>
> "DD" wrote in message
> news:m7183vc9203vldknlql8pgp22tfkk42b1l@4ax.com...
>> On Sun, 26 Jan 2003 17:09:58 +0200, "Plato"
>> wrote:
>>
>>> Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in
> Pretoria
>>> wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my
radio
> in
>>> the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"
>>>
>>> Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio
soos
> ek
>>> van my koffie hou... Soet en Wit!"
>>>
>>> Daar sal hel op aarde wees dan....
>>>
>>> Groete
>>>
>>
>>
>> Jou redenasie is nie aanvaarbaar nie, Du Plessis.
>> Want indien een instelling sê kan adverteer, kan
>> 'n volgende beweging dit ook doen. Dit is tog
>> kommin cense, is dit nie. Dit kan wel te weeg
>> bring dat jy dit sal moet verdedig, maar dit is dit.
>>
>> Ek weet dat my redenasie inderwaarheid
>> beteken dat jy "een ANC een kanonko�l"
>> ook op die bus mag skryf, maar dit sal
>> interessant wees om dit te verdedig.
>>
>> DD
>
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72598 is 'n antwoord op boodskap #72576] Di, 28 Januarie 2003 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" wrote:

> Wie is Du Plessis?

Suidwester is.
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72602 is 'n antwoord op boodskap #72576] Di, 28 Januarie 2003 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 11:06:28 +0200, "Plato" wrote:

> Wie is Du Plessis?
>

Die ou met die looks, die persoonlikheid, die IK,
die sjarme en what have you op die NG:-)))

DD
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72603 is 'n antwoord op boodskap #72598] Di, 28 Januarie 2003 18:03 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Jan 2003 10:27:13 -0500, Katryn wrote:

> "Plato" wrote:
>
>> Wie is Du Plessis?
>
> Suidwester is.

Katryn!!! Daardie Namibiër hettie die persoonlikheid om ooit Du
Plessis te wesie!

DD ('n ernstige Du Plessis fan)
Vorige onderwerp: Kortbroek se volgende stap?
Volgende onderwerp: ANC en Irak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:44:23 MGT 2024