Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is Dit Aanvaarbaar?
Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72510] |
Sun, 26 January 2003 08:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
toelaatbaar wees nie.
Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
aangetoon nie.
Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72603 is 'n antwoord op boodskap #72598] |
Tue, 28 January 2003 18:03  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 28 Jan 2003 10:27:13 -0500, Katryn wrote:
> "Plato" wrote:
>
>> Wie is Du Plessis?
>
> Suidwester is.
Katryn!!! Daardie Namibiër hettie die persoonlikheid om ooit Du
Plessis te wesie!
DD ('n ernstige Du Plessis fan)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:12:28 UTC 2025
|