Die trekpas [boodskap #713] |
Tue, 10 June 2003 05:40  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
hehehe.
Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
hoor. :-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die trekpas [boodskap #756 is 'n antwoord op boodskap #717] |
Wed, 11 June 2003 08:08  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan jy 'n house warming party he?
>
> Maar natuurlik! Jy's ook genooi! En Speedy/Dave/DD jy ook! En sommer Roely
> ook!
Hoi Andries,
dat vind ik nou eens aardig! En ook nog dank je wel voor het welkomzeggen!
Hoever woon je van Kenia? :-) Want daar ben ik over een maand, als de
terroristen daar tenminste nog niet toegeslagen hebben.
Roely
|
|
|