Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorspeller
Voorspeller [boodskap #72288] Do, 23 Januarie 2003 06:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was gister by die voorspeller Regina - ek gaan nog lank en gesond leef, so
moenie warrie nie:)))
Sy sê ek het 'n gawe gekry - ek kan mense gou reg opsom, en weet instinktief
om my nie te bemoei met mense wat nie goed vir my is of sal wees nie.
Nou weet julle hoekom ek reisiger ignoreer:)))

Annette
Re: Voorspeller [boodskap #72289 is 'n antwoord op boodskap #72288] Do, 23 Januarie 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar wie gaan die July wen ??
Vra haar ... Nog net 5 maande .... Dis nie te ver in die toekoms in nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b0o1bg$rkss4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was gister by die voorspeller Regina - ek gaan nog lank en gesond leef, so
> moenie warrie nie:)))
> Sy sê ek het 'n gawe gekry - ek kan mense gou reg opsom, en weet instinktief
> om my nie te bemoei met mense wat nie goed vir my is of sal wees nie.
> Nou weet julle hoekom ek reisiger ignoreer:)))
>
> Annette
>
Re: Voorspeller [boodskap #72290 is 'n antwoord op boodskap #72289] Do, 23 Januarie 2003 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - hang aan - ek sal jou laat weet:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b0o1n1$cv5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar wie gaan die July wen ??
> Vra haar ... Nog net 5 maande .... Dis nie te ver in die toekoms in nie?
> "Annette" wrote in message
> news:b0o1bg$rkss4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was gister by die voorspeller Regina - ek gaan nog lank en gesond leef, so
>> moenie warrie nie:)))
>> Sy sê ek het 'n gawe gekry - ek kan mense gou reg opsom, en weet instinktief
>> om my nie te bemoei met mense wat nie goed vir my is of sal wees nie.
>> Nou weet julle hoekom ek reisiger ignoreer:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72291 is 'n antwoord op boodskap #72289] Do, 23 Januarie 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:b0o1n1$cv5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar wie gaan die July wen ??
> Vra haar ... Nog net 5 maande .... Dis nie te ver in die toekoms in nie?

Nei waa'! Lap dwal man! Djy moettie sikke stoeipit vrae vra 'ie!

Hih pęd natieelik!

Thys oppie Bos
Re: Voorspeller [boodskap #72292 is 'n antwoord op boodskap #72291] Do, 23 Januarie 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys, hy het gesê wie, nie wat nie;))))
So ek moet die jokkie se naam kry:)
Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:b0o2r8$1vfk$1@news.adamastor.ac.za...
> "Jonas" wrote in message
> news:b0o1n1$cv5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar wie gaan die July wen ??
>> Vra haar ... Nog net 5 maande .... Dis nie te ver in die toekoms in nie?
>
> Nei waa'! Lap dwal man! Djy moettie sikke stoeipit vrae vra 'ie!
>
> Hih pęd natieelik!
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Voorspeller [boodskap #72297 is 'n antwoord op boodskap #72288] Do, 23 Januarie 2003 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy is nie ernstig nie!!!! Wat de joos soek jy by hierdie mense???
Re: Voorspeller [boodskap #72298 is 'n antwoord op boodskap #72297] Do, 23 Januarie 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom nie? Dis my geld en ek kan dit gebruik om interessante mense te wil
ontmoet.
Die een voorspeller wat ek weet wat 100% korrek was, was die een wat vir my
pa toentertyd vertel het - sometimes you are lucky, sometimes you are
not;)))
Nee, ek is eintlik stout - ek put 'n perverse plesier daaruit om 'n
voorspeller na 'n tyd te kontak, en hulle te vertel hoe verkeerd hulle was
met sekere goed.
Los my met my ou plesiertjies:))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e2fbe7b$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Jy is nie ernstig nie!!!! Wat de joos soek jy by hierdie mense???
>
Re: Voorspeller [boodskap #72300 is 'n antwoord op boodskap #72298] Do, 23 Januarie 2003 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
Jokkie se m@#r - kry net die perd se naam - netnou vrek die jokkie, en dan?

"Annette" skryf in boodskap news:b0oiqv$rmhpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom nie? Dis my geld en ek kan dit gebruik om interessante mense te wil
> ontmoet.
> Die een voorspeller wat ek weet wat 100% korrek was, was die een wat vir my
> pa toentertyd vertel het - sometimes you are lucky, sometimes you are
> not;)))
> Nee, ek is eintlik stout - ek put 'n perverse plesier daaruit om 'n
> voorspeller na 'n tyd te kontak, en hulle te vertel hoe verkeerd hulle was
> met sekere goed.
> Los my met my ou plesiertjies:))
>
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e2fbe7b$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Jy is nie ernstig nie!!!! Wat de joos soek jy by hierdie mense???
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72304 is 'n antwoord op boodskap #72300] Do, 23 Januarie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Soos dit tand hier gaan, het die jokkie 'n beter kans om vermink te
word deur die resiesmafia:))
Annette

> skryf in boodskap news:b0oj59$kgh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
> Jokkie se m@#r - kry net die perd se naam - netnou vrek die jokkie, en dan?
> "Annette" wrote in message
> news:b0oiqv$rmhpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoekom nie? Dis my geld en ek kan dit gebruik om interessante mense te wil
>> ontmoet.
>> Die een voorspeller wat ek weet wat 100% korrek was, was die een wat vir my
>> pa toentertyd vertel het - sometimes you are lucky, sometimes you are
>> not;)))
>> Nee, ek is eintlik stout - ek put 'n perverse plesier daaruit om 'n
>> voorspeller na 'n tyd te kontak, en hulle te vertel hoe verkeerd hulle was
>> met sekere goed.
>> Los my met my ou plesiertjies:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e2fbe7b$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>> Jy is nie ernstig nie!!!! Wat de joos soek jy by hierdie mense???
>>>
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72305 is 'n antwoord op boodskap #72300] Do, 23 Januarie 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...

Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
Re: Voorspeller [boodskap #72308 is 'n antwoord op boodskap #72305] Do, 23 Januarie 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verantwoording vir wat?
Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
die verantwoording.:))
Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
owerspel pleeg.?
Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>
>> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>
> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>
Re: Voorspeller [boodskap #72314 is 'n antwoord op boodskap #72308] Do, 23 Januarie 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kom kom Anette, ek is nie Gloudina nie!

As dit vir jou in orde is om jouself aan sulke dinge bloot te stel, so be
it. Ek skat ons elkeen leef maar ons eie ou lewetjie, nie waar nie?
Re: Voorspeller [boodskap #72315 is 'n antwoord op boodskap #72314] Do, 23 Januarie 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dis waar -elke mens kan self besluit hoe interessant jy jou lewe wil
maak.
Hoekom is jy so besorg waarvoor ek my nou kwansuis sou blootstel?
Ek wil maar net weet -( vaaltynsdag is naby:)) ) - en ek belowe ek sal nie
met jou raas nie;))

Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e2fe788$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Kom kom Anette, ek is nie Gloudina nie!
>
> As dit vir jou in orde is om jouself aan sulke dinge bloot te stel, so be
> it. Ek skat ons elkeen leef maar ons eie ou lewetjie, nie waar nie?
>
Re: Voorspeller [boodskap #72318 is 'n antwoord op boodskap #72305] Do, 23 Januarie 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Juan Strauss wrote:

> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.

En is jy nie jou broeder se hoeder
nie, du Plessis?

Die Ruiter in die Dag
Re: Voorspeller [boodskap #72319 is 'n antwoord op boodskap #72315] Do, 23 Januarie 2003 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juan Strauss  is tans af-lyn  Juan Strauss
Boodskappe: 39
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek skat as ek jou persoonlik geken het sou ek dit besord kon noem ja. :-)

Anyway, close die subject en geniet jou interesante lewe.
Re: Voorspeller [boodskap #72320 is 'n antwoord op boodskap #72319] Do, 23 Januarie 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is baie wreed om 'n arme voorspeller haar inkomste te wil ontneem :))
Annette

"Juan Strauss" skryf in boodskap news:3e2fef11$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
> Ek skat as ek jou persoonlik geken het sou ek dit besord kon noem ja. :-)
>
> Anyway, close die subject en geniet jou interesante lewe.
>
Re: Voorspeller [boodskap #72324 is 'n antwoord op boodskap #72318] Do, 23 Januarie 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is dit sowaar weer hy?

Vreemde man.

K

skryf in boodskap news:3E2FED4D.4070202@rogers.com...
>
> Juan Strauss wrote:
>
>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>
> En is jy nie jou broeder se hoeder
> nie, du Plessis?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Voorspeller [boodskap #72325 is 'n antwoord op boodskap #72324] Do, 23 Januarie 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Is dit sowaar weer hy?
> Vreemde man.

Ja, du Plessis, jy is voorwaar 'n
vreemde man.

Die Ruiter in die Skemer
Re: Voorspeller [boodskap #72331 is 'n antwoord op boodskap #72324] Do, 23 Januarie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot!! net vanmiddag terwyl ek ry wonner ek of jy nog leef.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b0ot5l$p5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit sowaar weer hy?
>
> Vreemde man.
>
> K
>
> skryf in boodskap news:3E2FED4D.4070202@rogers.com...
>>
>> Juan Strauss wrote:
>>
>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>
>> En is jy nie jou broeder se hoeder
>> nie, du Plessis?
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72334 is 'n antwoord op boodskap #72320] Do, 23 Januarie 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy hang nog hier rond terwyl ons reeds goeie "odds" kon gekry het.
(Los vir Juan - hy stel slegs in Siener van Rensburg belang - en dit was
voor Geyville bestaan het.)

"Annette" skryf in boodskap news:b0os9k$rmj3o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is baie wreed om 'n arme voorspeller haar inkomste te wil ontneem :))
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e2fef11$0$19889$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>> Ek skat as ek jou persoonlik geken het sou ek dit besord kon noem ja. :-)
>>
>> Anyway, close die subject en geniet jou interesante lewe.
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72349 is 'n antwoord op boodskap #72318] Do, 23 Januarie 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
.  is tans af-lyn  .
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 23 Jan 2003 13:20:53 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Juan Strauss wrote:
>
>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>
> En is jy nie jou broeder se hoeder
> nie, du Plessis?
>
> Die Ruiter in die Dag

Izzit nie dalk sy sussie nie antie?
Dat hy sy sussie se mussie wil weessie?
En dalk wìssy sìssie nie van bete?

Nou skiem jy sys sy boetie?
Dan lieg die kypie nog allie
pad vir ons wanner sy harself
'n vroumens roep!

Dalk moet ek ôk 'n voorspeller ga sie
solat òs die waarheid oor har ka' hoor.
Re: Voorspeller [boodskap #72375 is 'n antwoord op boodskap #72349] Vr, 24 Januarie 2003 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dubbelkolletjie, dit was nie ek wat gedink het ek is 'n seuntjie nie. Tot
Gloudina het daarop gewys dat hy die suster se hoeder is :)))
Buitendien is ek bietjie oorontwikkel van die middel of boontoe om ooit as
'n seuntjie gereken te word, selfs op die ng:))

Annette

".." skryf in boodskap news:adf03vs32i6lhc59dqkk6dtta35s77tli9@4ax.com...
> On Thu, 23 Jan 2003 13:20:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Juan Strauss wrote:
>>
>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>
>> En is jy nie jou broeder se hoeder
>> nie, du Plessis?
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>
>
> Izzit nie dalk sy sussie nie antie?
> Dat hy sy sussie se mussie wil weessie?
> En dalk wêssy sêssie nie van bete?
>
> Nou skiem jy sys sy boetie?
> Dan lieg die kypie nog allie
> pad vir ons wanner sy harself
> 'n vroumens roep!
>
> Dalk moet ek ék 'n voorspeller ga sie
> solat ís die waarheid oor har ka' hoor.
>
Re: Voorspeller [boodskap #72381 is 'n antwoord op boodskap #72331] Vr, 24 Januarie 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kwalik, vrou - kwalik. Herstel van die lekker lang 'akademiese' vakansie.

"Annette" skryf in boodskap news:b0paol$s2oim$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koot!! net vanmiddag terwyl ek ry wonner ek of jy nog leef.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:b0ot5l$p5a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit sowaar weer hy?
>>
>> Vreemde man.
>>
>> K
>>
>> skryf in boodskap news:3E2FED4D.4070202@rogers.com...
>>>
>>> Juan Strauss wrote:
>>>
>>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>>
>>> En is jy nie jou broeder se hoeder
>>> nie, du Plessis?
>>>
>>> Die Ruiter in die Dag
>>>
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72393 is 'n antwoord op boodskap #72308] Vr, 24 Januarie 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J-LK  is tans af-lyn  J-LK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi Annette,

Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?

Groetnis,
J-L

"Annette" skryf in boodskap news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verantwoording vir wat?
> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
> die verantwoording.:))
> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
> owerspel pleeg.?
> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>
>>> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>
>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72406 is 'n antwoord op boodskap #72393] Vr, 24 Januarie 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
J-LK - ek het absoluut geen probleem met die godsdientige sisteem nie nie -
ek verkies om heeltemal daar buite te staan - so hoe kan dit dan vir my 'n
probleem wees?
Gevolglik het ook nie nodig om my oor saligheid te bekommer nie, en nog
minder meet ek my teen enigiemand, struikelend of te not.
Die hele punt gaan daaroor dat sommige mense wat in godsdiens staan dink dat
hulle die reg het om enige ander mens summier aan te spreek, sonder
teenspraak.
Ek het ook al van kleinsaf veels te veel gesien hoe die groot vromes Sondag
in die kerk juis die is wat deur die week die meeste nonsens aanvang - en ek
verkies om my nie met sulke mense te vereenselwig nie.

Annette

"J-LK" skryf in boodskap news:3e312b19.0@news1.mweb.co.za...
> Hi Annette,
>
> Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
> Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
> ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
> is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?
>
> Groetnis,
> J-L
>
> "Annette" wrote in message
> news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verantwoording vir wat?
>> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
>> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
>> die verantwoording.:))
>> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
>> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
>> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
>> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
>> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
>> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
>> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
>> owerspel pleeg.?
>> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>
>>>> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>>
>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>>
>>
>
Re: Voorspeller [boodskap #72426 is 'n antwoord op boodskap #72406] Vr, 24 Januarie 2003 19:49 Na vorige boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek glo mense kan se en doen wat hulle wil , solank hulle net nie ander mense
aanspreek vir dinge wat hulself doen nie

"Annette" skryf in boodskap news:b0riiu$rra5b$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> J-LK - ek het absoluut geen probleem met die godsdientige sisteem nie nie -
> ek verkies om heeltemal daar buite te staan - so hoe kan dit dan vir my 'n
> probleem wees?
> Gevolglik het ook nie nodig om my oor saligheid te bekommer nie, en nog
> minder meet ek my teen enigiemand, struikelend of te not.
> Die hele punt gaan daaroor dat sommige mense wat in godsdiens staan dink dat
> hulle die reg het om enige ander mens summier aan te spreek, sonder
> teenspraak.
> Ek het ook al van kleinsaf veels te veel gesien hoe die groot vromes Sondag
> in die kerk juis die is wat deur die week die meeste nonsens aanvang - en ek
> verkies om my nie met sulke mense te vereenselwig nie.
>
> Annette
>
> "J-LK" wrote in message news:3e312b19.0@news1.mweb.co.za...
>> Hi Annette,
>>
>> Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
>> Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
>> ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
>> is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?
>>
>> Groetnis,
>> J-L
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Verantwoording vir wat?
>>> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
>>> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
>>> die verantwoording.:))
>>> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
>>> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
>>> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
>>> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
>>> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
>>> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
>>> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
>>> owerspel pleeg.?
>>> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>>
>>>> > Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>>>
>>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Jerry Springer ?
Volgende onderwerp: Re: sal ek dit glo?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:19:08 MGT 2024