Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En daar verloor onse Wayne wragtig!
En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72338] Do, 23 Januarie 2003 18:17 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van die
Ausie-ope...but,it wasnt to be!
Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
vorentoe vir jou.
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72376 is 'n antwoord op boodskap #72338] Vr, 24 Januarie 2003 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan gehoort
nie. 'n K-pak, sou ek sê?

"Paul" skryf in boodskap news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van die
> Ausie-ope...but,it wasnt to be!
> Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
> vorentoe vir jou.
>
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72383 is 'n antwoord op boodskap #72376] Vr, 24 Januarie 2003 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was net Wayne se af-dag:)
Watter Williams suster gaan wen?
Die lelike of die frisse?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan gehoort
> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
> "Paul" wrote in message
> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van die
>> Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>> Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
>> vorentoe vir jou.
>>
>
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72397 is 'n antwoord op boodskap #72383] Vr, 24 Januarie 2003 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Albei is aaklig lelik. Eerder die vette of die maere? Ek gaan die
eindstryd nie kyk nie......eerder die kabeljoue gaan looi!

"Annette" skryf in boodskap news:b0qqdp$sb48r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit was net Wayne se af-dag:)
> Watter Williams suster gaan wen?
> Die lelike of die frisse?
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan
> gehoort
>> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
>> "Paul" wrote in message
>> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van die
>>> Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>>> Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
>>> vorentoe vir jou.
>>>
>>
>
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72413 is 'n antwoord op boodskap #72397] Vr, 24 Januarie 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Biehoetie ies ien de aai of de biehoulder Suidwester:))
Serena is pragtig in vergelyking met Venus;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e31388e.0@news1.mweb.co.za...
> Albei is aaklig lelik. Eerder die vette of die maere? Ek gaan die
> eindstryd nie kyk nie......eerder die kabeljoue gaan looi!
> "Annette" wrote in message
> news:b0qqdp$sb48r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit was net Wayne se af-dag:)
>> Watter Williams suster gaan wen?
>> Die lelike of die frisse?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan
>> gehoort
>>> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van
> die
>>>> Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>>>> Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
>>>> vorentoe vir jou.
>>>>
>>>
>>
>
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72419 is 'n antwoord op boodskap #72413] Vr, 24 Januarie 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:b0rij7$rra5b$9@ID-92016.news.dfncis.de...
> Biehoetie ies ien de aai of de biehoulder Suidwester:))
> Serena is pragtig in vergelyking met Venus;))
> Annette
>
>
Alternatiewelik is "Beauty in the eyes of the beerholder .."

Joe
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72425 is 'n antwoord op boodskap #72397] Vr, 24 Januarie 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[3]  is tans af-lyn  Pieter[3]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Annette ? ek het nie geweet jy looi ook nie, wats die beste die kop of die
stert

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e31388e.0@news1.mweb.co.za...
> Albei is aaklig lelik. Eerder die vette of die maere? Ek gaan die
> eindstryd nie kyk nie......eerder die kabeljoue gaan looi!
> "Annette" wrote in message
> news:b0qqdp$sb48r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit was net Wayne se af-dag:)
>> Watter Williams suster gaan wen?
>> Die lelike of die frisse?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan
>> gehoort
>>> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
>>> "Paul" wrote in message
>>> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van
> die
>>>> Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>>>> Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
>>>> vorentoe vir jou.
>>>>
>>>
>>
>
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72451 is 'n antwoord op boodskap #72413] Sa, 25 Januarie 2003 08:53 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar die hare:))
Ek wonder of dit ge-Wella-straight is of wat?

"Annette" skryf in boodskap news:b0rij7$rra5b$9@ID-92016.news.dfncis.de...
> Biehoetie ies ien de aai of de biehoulder Suidwester:))
> Serena is pragtig in vergelyking met Venus;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e31388e.0@news1.mweb.co.za...
>> Albei is aaklig lelik. Eerder die vette of die maere? Ek gaan die
>> eindstryd nie kyk nie......eerder die kabeljoue gaan looi!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0qqdp$sb48r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit was net Wayne se af-dag:)
>>> Watter Williams suster gaan wen?
>>> Die lelike of die frisse?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan
>>> gehoort
>>>> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
>>>> "Paul" wrote in message
>>>> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte
van
>> die
>>>> > Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>>>> > Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand
> Slam
>>>> > vorentoe vir jou.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Johannes Kerkorrel
Volgende onderwerp: Dis nie net Tony se party nie,maar ook Kortbroekie s'n.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:57:56 MGT 2024