Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En daar verloor onse Wayne wragtig!
En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72338] |
Thu, 23 January 2003 18:17  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte van die
Ausie-ope...but,it wasnt to be!
Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand Slam
vorentoe vir jou.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: En daar verloor onse Wayne wragtig! [boodskap #72451 is 'n antwoord op boodskap #72413] |
Sat, 25 January 2003 08:53  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Seker maar die hare:))
Ek wonder of dit ge-Wella-straight is of wat?
"Annette" skryf in boodskap news:b0rij7$rra5b$9@ID-92016.news.dfncis.de...
> Biehoetie ies ien de aai of de biehoulder Suidwester:))
> Serena is pragtig in vergelyking met Venus;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e31388e.0@news1.mweb.co.za...
>> Albei is aaklig lelik. Eerder die vette of die maere? Ek gaan die
>> eindstryd nie kyk nie......eerder die kabeljoue gaan looi!
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0qqdp$sb48r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit was net Wayne se af-dag:)
>>> Watter Williams suster gaan wen?
>>> Die lelike of die frisse?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3e30daf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek is jammer, maar op die dag het hy en Agassi nie op dieselfde baan
>>> gehoort
>>>> nie. 'n K-pak, sou ek sê?
>>>> "Paul" wrote in message
>>>> news:b0pd6i$2t7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dit sou gepas gewees het dat Wayne deurdring tot die eindrondte
van
>> die
>>>> > Ausie-ope...but,it wasnt to be!
>>>> > Jammer Wayne.Moet nie moed opgee nie,miskien is daar tog 'n Grand
> Slam
>>>> > vorentoe vir jou.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 18:53:45 UTC 2025
|