Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorspeller
Voorspeller [boodskap #72288] |
Do., 23 Januarie 2003 06:11  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was gister by die voorspeller Regina - ek gaan nog lank en gesond leef, so
moenie warrie nie:)))
Sy sê ek het 'n gawe gekry - ek kan mense gou reg opsom, en weet instinktief
om my nie te bemoei met mense wat nie goed vir my is of sal wees nie.
Nou weet julle hoekom ek reisiger ignoreer:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Voorspeller [boodskap #72318 is 'n antwoord op boodskap #72305] |
Do., 23 Januarie 2003 13:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Juan Strauss wrote:
> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
En is jy nie jou broeder se hoeder
nie, du Plessis?
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Voorspeller [boodskap #72393 is 'n antwoord op boodskap #72308] |
Vr., 24 Januarie 2003 11:55   |
J-LK
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi Annette,
Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?
Groetnis,
J-L
"Annette" skryf in boodskap news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verantwoording vir wat?
> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
> die verantwoording.:))
> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
> owerspel pleeg.?
> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>
> Annette
>
>
> "Juan Strauss" wrote in message
> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>
>>> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>
>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>
>
|
|
|
Re: Voorspeller [boodskap #72406 is 'n antwoord op boodskap #72393] |
Vr., 24 Januarie 2003 14:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
J-LK - ek het absoluut geen probleem met die godsdientige sisteem nie nie -
ek verkies om heeltemal daar buite te staan - so hoe kan dit dan vir my 'n
probleem wees?
Gevolglik het ook nie nodig om my oor saligheid te bekommer nie, en nog
minder meet ek my teen enigiemand, struikelend of te not.
Die hele punt gaan daaroor dat sommige mense wat in godsdiens staan dink dat
hulle die reg het om enige ander mens summier aan te spreek, sonder
teenspraak.
Ek het ook al van kleinsaf veels te veel gesien hoe die groot vromes Sondag
in die kerk juis die is wat deur die week die meeste nonsens aanvang - en ek
verkies om my nie met sulke mense te vereenselwig nie.
Annette
"J-LK" skryf in boodskap news:3e312b19.0@news1.mweb.co.za...
> Hi Annette,
>
> Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
> Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
> ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
> is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?
>
> Groetnis,
> J-L
>
> "Annette" wrote in message
> news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verantwoording vir wat?
>> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
>> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
>> die verantwoording.:))
>> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
>> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
>> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
>> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
>> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
>> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
>> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
>> owerspel pleeg.?
>> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Juan Strauss" wrote in message
>> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>
>>>> Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>>
>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Voorspeller [boodskap #72426 is 'n antwoord op boodskap #72406] |
Vr., 24 Januarie 2003 19:49  |
Pieter[3]
Boodskappe: 14 Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek glo mense kan se en doen wat hulle wil , solank hulle net nie ander mense
aanspreek vir dinge wat hulself doen nie
"Annette" skryf in boodskap news:b0riiu$rra5b$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> J-LK - ek het absoluut geen probleem met die godsdientige sisteem nie nie -
> ek verkies om heeltemal daar buite te staan - so hoe kan dit dan vir my 'n
> probleem wees?
> Gevolglik het ook nie nodig om my oor saligheid te bekommer nie, en nog
> minder meet ek my teen enigiemand, struikelend of te not.
> Die hele punt gaan daaroor dat sommige mense wat in godsdiens staan dink dat
> hulle die reg het om enige ander mens summier aan te spreek, sonder
> teenspraak.
> Ek het ook al van kleinsaf veels te veel gesien hoe die groot vromes Sondag
> in die kerk juis die is wat deur die week die meeste nonsens aanvang - en ek
> verkies om my nie met sulke mense te vereenselwig nie.
>
> Annette
>
> "J-LK" wrote in message news:3e312b19.0@news1.mweb.co.za...
>> Hi Annette,
>>
>> Lyk my jy het 'n probleem met die godsdienstige "sisteem" in die algemeen?
>> Godsdiens is 'n persoonlike saak, tussen jou en jou God. Daarom, as jy oor
>> ander mense struikel wat volgens jou nie die pad so reguit loop nie, hoekom
>> is dit nodig om jou eie saligheid aan hulle optrede te meet?
>>
>> Groetnis,
>> J-L
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b0omfe$ri0qu$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Verantwoording vir wat?
>>> Ooooooee!!!! Ek gaan vir die volgende 70 jaar ( ek gaan mos baie oud word
>>> volgens die voorspeller) slapelose nagte hê en in vrees en bewing lewe vir
>>> die verantwoording.:))
>>> Ek wonder net of ek erger of harder verantwoording sal moet doen omdat ek
>>> met Regina gaan praat het, en alles wat ek vertel is met 'n knippie sout
>>> geneem het, alhoewel ek die geselskap geniet het,
>>> of die geagte sinodegangers wat so vroom rondloop in die snikhete met hulle
>>> swart pakkies en die dames van die nag taamlik besig hou?
>>> Hulle wat hul hande op die kanselrand blou slaan en preek dat die spoeg spat
>>> om te waarsku teen die verdoemenis, en dan lekker lieg en bedrieg en
>>> owerspel pleeg.?
>>> Ja, liewe Juan, ek bewe - Nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Juan Strauss" wrote in message
>>> news:3e2fd727$0$19888$fa0fcf31@news.sdn.co.za...
>>>>
>>>> > Los vir Annette - ons gaan geld maak hierdie July ...
>>>>
>>>> Ek los vir Anette.... sy moet eendag verantwoording doen, nie ek nie.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:00:16 UTC 2025
|