Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weeeeeeee - terug by die werk
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71533 is 'n antwoord op boodskap #71524] Di, 07 Januarie 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DD wrote:

> On Tue, 7 Jan 2003 20:44:58 +0200, "Elaine" het
> geskryf:
>> Neeeeeee, Krismis was toe heel lekker, behalwe dat ek vreeslik moeg was!
>> Nee, dis sommer 'n hele klomp goed! PMS!

> Pass My Shotgun
> Pardon My Sobbing
> Psychotic Mood Shift
> Pissy Mood Syndrome

Ek het 'n kleintjie dood aan die vroumense
wat so van hulle PMS praat en dan die deur
oopmaak vir die male chauvinist pigs met
hulle geoinkery. Dis so passé, Elaine. Dis
so passé, du Plessis. Of lewe julle daar in
'n time warp?

Tant Hessie van Waterval Onderstebo
Re: Gloudina en die Kommuniste [boodskap #71534 is 'n antwoord op boodskap #71531] Di, 07 Januarie 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

Maar Cosatu is hewig gekant daarteen, dit beneuk hulle
> salaris-eise vir dié wat nog werk het - hulle voel niks vir die
> werkloses nie, al probeer hulle hoog daaroor opgee.

As jy natuurlik ophou deklameer en swartsmeer
en dink wat jy sê, dan sal jy besef dat dit nie
Cosatu se werk is om na die werkloses om te sien
nie. Hulle is die verteenwoordigers van die werkers.
Get it?

Gloudina
Re: Gloudina en die Kommuniste [boodskap #71537 is 'n antwoord op boodskap #71534] Di, 07 Januarie 2003 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
> In 'n gemengde ekonomie, selfs een wat in wese kapitalisties
> is, is daar plek vir arbeidinsentiewe werksprojekte teen lae
> lone vir mense wat anders broodgebrek sou ly.
> Maar Cosatu is hewig gekant daarteen, dit beneuk hulle
> salaris-eise vir dié wat nog werk het - hulle voel niks vir die
> werkloses nie, al probeer hulle hoog daaroor opgee.

Gloudina
As jy natuurlik ophou deklameer en swartsmeer
en dink wat jy sê, dan sal jy besef dat dit nie
Cosatu se werk is om na die werkloses om te sien
nie. Hulle is die verteenwoordigers van die werkers.
Get it?

Wouter
Jy kan gerus 'n slag dink. Of is dit te veel gevra van 'n
kommunis? Ek het al baie hieroor gedink en ook met
Cosatu hieroor geredeneer. Ek en jy weet Cosatu gee
nie 'n hel om vir werkloses nie, maar hulle sal dit nooit
erken nie. Hulle het al 'n geaffilieerde vakbond vir werkloses
gehad, dit is natuurlik 'n klug, want niemand betaal die
vakbondfooie nie.

Maar baie van Cosatu se lede gee wel om, want hulle weet
die vakbondaksies is dikwels die direkte oorsaak van
werkloosheid. En dat hulle die vakbond se beskerming
verloor as hulle werkloos raak. Daarom Cosatu se
geveinsde belangstelling in werkloses.

Get it? Jy het baie bek vir iemand met so min insig in
ons arbeidsitusie.
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71540 is 'n antwoord op boodskap #71529] Di, 07 Januarie 2003 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar ek dog die proeftydperk is daar vir 'n rede - om te kyk of iemand hulle
job kan doen. Oops :))

Elaine

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1b4c23.0@news1.mweb.co.za...
> Selfde storie. jy moet hom dissiplinêr verhoor, ens voor jy hom kan
> ontslaan
> Wouter
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71541 is 'n antwoord op boodskap #71533] Di, 07 Januarie 2003 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Antie, dit was nie chauvinisties nie, dit was 'n ou grappie gewees :))

E

wrote:
>
>
> Ek het 'n kleintjie dood aan die vroumense
> wat so van hulle PMS praat en dan die deur
> oopmaak vir die male chauvinist pigs met
> hulle geoinkery. Dis so passê, Elaine. Dis
> so passê, du Plessis. Of lewe julle daar in
> 'n time warp?
>
> Tant Hessie van Waterval Onderstebo
>
Re: Verlof [boodskap #71547 is 'n antwoord op boodskap #71528] Wo, 08 Januarie 2003 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"> Wouter
> Dalk praat julle by mekaar verby. Ek ken nie die verlofsituasie van die
> staat en semi-staat nie. Maar wat besighede in SA betref is Elaine
> in die kol. Die meeste maatskappye het in die tagtigs (veral) en
> neëntigs ekstra verlof vir senior bestuur totaal uitgeskakel. Tipiese
> verlofskale is 15 of 18 dae vir juniors en 18 of 21 dae vir werkers
> in hoër posgrade. Meer as net bestuur val onder laasgenoemde.
>
> En doe Besturende Direkteur en Topbestuur kry niks ekstra nie.
> Hulle het in elk geval nie tyd om dit te neem nie.

KinkY: Hierdie 15 tot 18 dae, is dit werksdae of is naweekdae hierby
ingesluit? En vakansiedae? Hoe word dit bereken? Weet jy dalk
Wouter?
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71556 is 'n antwoord op boodskap #71509] Wo, 08 Januarie 2003 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou as jy nie die verlofstrukture ken van die staat nie, hoe kan jy vir my
sê ek praat strooi? Miskien moet jy navorsing doen en as jy die antwoord
gekry het vir my vertel ek praat strooi? Dan sal ek jou ook glo!

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1b22ca.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek was nog nie in 'n bestuursposisie want ek het al my eie besigheid
> vandat ek 23 is!! Waarvoor wil ek nou vir iemand anders gaan werk as ek vir
> myself kan werk? Ek glo nie ek sal sommer weer in 'n "corporate" aanpas
> nadat ek my eie baas was nie. Maar my pa en my skoonpa was al wel in
> bestuursposisies, en my pa het nooit 'n hele maand se verlof geneem nie, ook
> nie my skoonpa so ver ek kan aflui nie. Ons het voorheen kantoor-
> fasiliteite gedeel met 'n groot maatskappy, uit die aard van die saak het
> ons gemeng met die ander mense daar, en. hulle standaard vir hulle
> bestuurders was 21 dae en basta met jou as jy meer wou gehad het. Miskien
> is dit moontlik om meer dae te kry as jy 'n MD van 'n maatskappy is, maar 'n
> MD kan seker maak en breek soos hy wil of hoe?
>
> Groete
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1aeb41.0@news1.mweb.co.za...
>> Jis maar jy's aggressief! Duidelik was jy nog nie in 'n bestuursposisie
>> nie, hm? En skattie, as jy dit mooi uitwerk is daar oor die gemiddeld 22
>> werksdae per jaar, so maw dis 30 dae weeksdae. Is jy nou mooi soet en
> doen
>> jy jou werkie baie mooi, dan kry jy so 'n ekstra wekie of wat verlof om al
>> jou ekstra geld te gaan uitgee. Jy sê ook jy ken niemand wat 42 dae
> verlof
>> per jaar kry nie? Jinne, maar waar werk jy? Stap tog net een dag in 'n
>> plek soos die semi-staat in en dis die norm......
>
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71570 is 'n antwoord op boodskap #71556] Wo, 08 Januarie 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moes want ek's immers 'n werkgewer :)). Ek het die hele 52 bladsye van
die nuwe wet op arbeidsverhoudinge en daarin staan dat 'n kantoorwerker 21
dae se verlof kry. In die eerste drie jaar van jou nuwe werk kan jy net
een dag siekverlof per maand kry, daarna is dit 6 weke per jaar. 'n Dame
wat swanger is, is geregtig op minstens 2 maande se verlof, waarvan net 6
weke betaalde verlof hoef te wees, maar sy mag tot 4 maande se verlof neem.
Sy mag ook nie binne 6 weke nadat sy haar baba gehad aanmeld vir werk nie,
behalwe as sy 'n doktersbrief het wat sê dat sy weer geskik is. 'n Nuwe
pappa mag saam met sy vrou van 1 - 2 maande se kraamverlof neem, waarvan 1
maand betaalde verlof moet wees.

Groete
Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1bccd0.0@news1.mweb.co.za...
> Nou as jy nie die verlofstrukture ken van die staat nie, hoe kan jy vir my
> sê ek praat strooi? Miskien moet jy navorsing doen en as jy die antwoord
> gekry het vir my vertel ek praat strooi? Dan sal ek jou ook glo!
Re: Verlof [boodskap #71571 is 'n antwoord op boodskap #71547] Wo, 08 Januarie 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werksdae.

"Kinky" wrote:
>
> KinkY: Hierdie 15 tot 18 dae, is dit werksdae of is naweekdae hierby
> ingesluit? En vakansiedae? Hoe word dit bereken? Weet jy dalk
> Wouter?
Re: Verlof [boodskap #71572 is 'n antwoord op boodskap #71547] Wo, 08 Januarie 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang af hoe jou kontrak werk - as jy naweke werk is naweke ingesluit by
jou verlof, as jy net weeksdae werk is naweke uitgesluit by jou verlof. So
m.a.w. 21 dae van jou werksdae is verlof. Vakansiedae uitgesluit, behalwe
as jy veronderstel is om te gewerk oor daai tyd.

Elaine

"Kinky" wrote:
>
> KinkY: Hierdie 15 tot 18 dae, is dit werksdae of is naweekdae hierby
> ingesluit? En vakansiedae? Hoe word dit bereken? Weet jy dalk
> Wouter?
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71629 is 'n antwoord op boodskap #71540] Wo, 08 Januarie 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit was wel so. Maar een van die nuwe wette haal die proef
uit die proeftydperk
Walter

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1b68a2.0@news1.mweb.co.za...
Maar ek dog die proeftydperk is daar vir 'n rede - om te kyk of iemand hulle
job kan doen. Oops :))

Elaine

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1b4c23.0@news1.mweb.co.za...
> Selfde storie. jy moet hom dissiplinêr verhoor, ens voor jy hom kan
> ontslaan
> Wouter
Re: Verlof [boodskap #71630 is 'n antwoord op boodskap #71571] Wo, 08 Januarie 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> KinkY: Hierdie 15 tot 18 dae, is dit werksdae of is naweekdae hierby
> ingesluit? En vakansiedae? Hoe word dit bereken? Weet jy dalk
> Wouter?

Elaine : Werksdae.

Wouter : Ja, dis werksdae, Vir 'n gewone werker wat 5 dae per week
werk is dit dus drie weke. Maar as ek vir Elaine reg verstaan is daar
nou 'n minimum van 21 dae. (Dis seker die Wet op Basiese
Diensvoorwaardes wat dit inbring?)

Openbare vakansiedae wat op werksdae val is ekstra, ook as dit
tydens jou verlof gebeur.
Re: Weeeeeeee - terug by die werk [boodskap #71639 is 'n antwoord op boodskap #71629] Do, 09 Januarie 2003 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Stupid

E

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e1c8a06.0@news1.mweb.co.za...
> Dit was wel so. Maar een van die nuwe wette haal die proef
> uit die proeftydperk
> Walter
Re: Verlof [boodskap #71640 is 'n antwoord op boodskap #71630] Do, 09 Januarie 2003 00:43 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis reg.

"Wouter Plaasvark" wrote:

(Dis seker die Wet op Basiese
> Diensvoorwaardes wat dit inbring?)
>
> Openbare vakansiedae wat op werksdae val is ekstra, ook as dit
> tydens jou verlof gebeur.
>
Vorige onderwerp: " Second Coming 11 " deur ADAM SMALL
Volgende onderwerp: Wat was...en wat kan kom!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:42:11 MGT 2024