Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arme prokureurs
Arme prokureurs [boodskap #70519] Vr, 13 Desember 2002 07:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Prokureur in Johannesburg is in hegtenis geneem vir bedrog met die
padongeluksfonds vir 11miljoen. 'n Ander prokureur het betyds gevlug.
Die vraag is natuurlik hoekom daar 'n prokureur nodig is om 'n eis in te
dien .
Mens het tog nie 'n prokureur nodig om te eis teen versekering nie?

Annette
Re: Arme prokureurs [boodskap #70524 is 'n antwoord op boodskap #70519] Vr, 13 Desember 2002 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem is net dat daar onderhandelinge moet plaasvind om 'n skikking
te bereik en prokureurs graag net graag met prokureurs....alles deel van 'n
spel. Elkeen stamp 'n paar duisend per uur tarief en so maak die donners
baie geld. Hulle sê mos vrede op aarde sal eers wees as die laaste
predikant en die laaste prokureur mekaar tegelyketyd vrekskiet! En net
daarna moet die laaste politikus ook sy vrekte maak........

"Annette" skryf in boodskap news:atc0qv$127ut8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Prokureur in Johannesburg is in hegtenis geneem vir bedrog met die
> padongeluksfonds vir 11miljoen. 'n Ander prokureur het betyds gevlug.
> Die vraag is natuurlik hoekom daar 'n prokureur nodig is om 'n eis in te
> dien .
> Mens het tog nie 'n prokureur nodig om te eis teen versekering nie?
>
> Annette
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70541 is 'n antwoord op boodskap #70524] Vr, 13 Desember 2002 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meeste prokureurs vat 'n 10% kommissie op die finale skikking. Maar as jy
'n eis indien vir sê 'n miljoen, dan kry daai prokureur R100 000, en hulle
spesialiseer net in die padongeluk fonds ook.

Vir Annette:
Dis baie moeilik om jou geld te kry as daar nie 'n prokureur is wat namens
jou onderhandel. Daar's ook baie wetlike aspekte agter die hele storie wat
mense wat nie die wet verstaan nie, sal verwar en hulle sal maklik ingeloop
kan word. 'n Vriend van my het 'n eis ingestel vir R50 000 nadat hy 'n
vieslike ongeluk gehad het. 3 jaar later het hy nog steeds gesukkel om geld
te kry. Toe hy uiteindelik 'n prokureur kry (wat 10% gevat het), het hy
binne 2 maande sy geld gekry.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df98ffc.0@news1.mweb.co.za...
> Die probleem is net dat daar onderhandelinge moet plaasvind om 'n skikking
> te bereik en prokureurs graag net graag met prokureurs....alles deel van 'n
> spel. Elkeen stamp 'n paar duisend per uur tarief en so maak die donners
> baie geld. Hulle sê mos vrede op aarde sal eers wees as die laaste
> predikant en die laaste prokureur mekaar tegelyketyd vrekskiet! En net
> daarna moet die laaste politikus ook sy vrekte maak........
Re: Arme prokureurs [boodskap #70547 is 'n antwoord op boodskap #70541] Vr, 13 Desember 2002 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met regsgedinge
gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan (grens
aan Kerkplein in Pretoria waar al die prokureurs en lede van die
"horisontale brigade" hulself bevind).

"Elaine" skryf in boodskap news:3df9c76e.0@news1.mweb.co.za...
> Meeste prokureurs vat 'n 10% kommissie op die finale skikking. Maar as jy
> 'n eis indien vir sê 'n miljoen, dan kry daai prokureur R100 000, en hulle
> spesialiseer net in die padongeluk fonds ook.
>
> Vir Annette:
> Dis baie moeilik om jou geld te kry as daar nie 'n prokureur is wat namens
> jou onderhandel. Daar's ook baie wetlike aspekte agter die hele storie wat
> mense wat nie die wet verstaan nie, sal verwar en hulle sal maklik ingeloop
> kan word. 'n Vriend van my het 'n eis ingestel vir R50 000 nadat hy 'n
> vieslike ongeluk gehad het. 3 jaar later het hy nog steeds gesukkel om geld
> te kry. Toe hy uiteindelik 'n prokureur kry (wat 10% gevat het), het hy
> binne 2 maande sy geld gekry.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df98ffc.0@news1.mweb.co.za...
>> Die probleem is net dat daar onderhandelinge moet plaasvind om 'n skikking
>> te bereik en prokureurs graag net graag met prokureurs....alles deel van
> 'n
>> spel. Elkeen stamp 'n paar duisend per uur tarief en so maak die donners
>> baie geld. Hulle sê mos vrede op aarde sal eers wees as die laaste
>> predikant en die laaste prokureur mekaar tegelyketyd vrekskiet! En net
>> daarna moet die laaste politikus ook sy vrekte maak........
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70548 is 'n antwoord op boodskap #70547] Vr, 13 Desember 2002 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met regsgedinge
> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan

Ek het 'n seun wat 'n prokureur is, so ek is
miskien bevooroordeel. Maar ek dink dat mense
wat in die Wet werk, een van die beste dinge is
wat 'n mens in jou lewe kan raakloop. Luister
maar hoe mense van "my lawyer" praat asof dit
hulle veiligheidskombersie is. Mense wat min of
gladnie 'n prokureur gebruik nie, sal ewe kontant
sê dat "I am going to see my lawyer about that."
'n Prokureur is 'n kruis tussen 'n sielkundige en
'n maatskaplike werker vir meeste mense.

Gloudina
Re: Arme prokureurs [boodskap #70552 is 'n antwoord op boodskap #70547] Vr, 13 Desember 2002 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek's seker jy kry nog eerlike prokureurs.

Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:3dfa06de$0$228@hades.is.co.za...
> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met regsgedinge
> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan (grens
> aan Kerkplein in Pretoria waar al die prokureurs en lede van die
> "horisontale brigade" hulself bevind).
Re: Arme prokureurs [boodskap #70557 is 'n antwoord op boodskap #70548] Vr, 13 Desember 2002 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Dec 2002 17:45:38 GMT, "@rogers.com" wrote:

> . Luister
> maar hoe mense van "my lawyer" praat asof dit
> hulle veiligheidskombersie is.
>
> Gloudina

ja, nogal net soos hulle praat van my predikant, my dokter, my
bediende, my tuinjong, my gabba, my skelm...

DD
Re: Arme prokureurs [boodskap #70583 is 'n antwoord op boodskap #70552] Sa, 14 Desember 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
......wel nog binne die eerste 24 uur na kwalifikasie!!! Voor die ou hande
hom kon beetkry!

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfa398f.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ek's seker jy kry nog eerlike prokureurs.
>
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dfa06de$0$228@hades.is.co.za...
>> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
>> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met
> regsgedinge
>> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan (grens
>> aan Kerkplein in Pretoria waar al die prokureurs en lede van die
>> "horisontale brigade" hulself bevind).
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70586 is 'n antwoord op boodskap #70583] Sa, 14 Desember 2002 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker hoekom my pappie na sy eerste jaar opgehou het om regte te swat. Hy's
hopeloos te eerlik en eties om 'n prokureur te wees.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfaf210.0@news1.mweb.co.za...
> ......wel nog binne die eerste 24 uur na kwalifikasie!!! Voor die ou hande
> hom kon beetkry!
Re: Arme prokureurs [boodskap #70588 is 'n antwoord op boodskap #70552] Sa, 14 Desember 2002 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - ja - daar is ene - Gloudina se seun ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfa398f.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ek's seker jy kry nog eerlike prokureurs.
>
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3dfa06de$0$228@hades.is.co.za...
>> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
>> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met
> regsgedinge
>> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan (grens
>> aan Kerkplein in Pretoria waar al die prokureurs en lede van die
>> "horisontale brigade" hulself bevind).
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70592 is 'n antwoord op boodskap #70588] Sa, 14 Desember 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ha-ha-haaa!!!!

"Jonas" skryf in boodskap news:3dfb082d$0$228@hades.is.co.za...
> Elaine - ja - daar is ene - Gloudina se seun ...
> "Elaine" wrote in message
> news:3dfa398f.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag ek's seker jy kry nog eerlike prokureurs.
>>
>> Elaine
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3dfa06de$0$228@hades.is.co.za...
>>> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
>>> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met
>> regsgedinge
>>> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan
> (grens
>>> aan Kerkplein in Pretoria waar al die prokureurs en lede van die
>>> "horisontale brigade" hulself bevind).
>>
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70596 is 'n antwoord op boodskap #70586] Sa, 14 Desember 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Seker hoekom my pappie na sy eerste jaar opgehou het om regte te swat. Hy's
> hopeloos te eerlik en eties om 'n prokureur te wees.

Asseblief. Ons is nie onder die kalkoen
uitgebroei nie. Meeste van ons weet waarom
iemand na sy eerste jaar ophou om in sy
verkose rigting te studeer. Op Stellenbosch
was dit, in die geval van regstudente,
gewoonlik omdat hulle nie die nodige predikate
gehad het in Latyn en Romeins-Hollandse Reg
of soiets nie. Ek dink hulle het nou nie meer
nodig om Latyn te doen in SA nie. Hier in
Kanada word dit nie vereis nie. (Ons seun het
dit wel gedoen in sy ondergraadse keuses. Hier
doen mens eers 'n eerste graad vir vier jaar
en gaan dan gewoonlik na 'n ander universiteit
wat beroemd is vir sy wets-departement om jou
LLB te doen vir nog drie jaar. En as jy in beide
Quebec en die res van Kanada wil praktiseer, dan
doen jy nog 'n jaar, want Quebec het 'n ander
regstelsel. En as jy dan nog in die VSA wil praktiseer
ook, moet jy die kwalifiserende eksamen aflê vir die
staat waarin jy wil praktiseer. Alleen mense met
hare op hul tande word wetsgeleerdes hier, en ek neem
aan in SA ook. En hulle is gewoonlik eerlike mense.
En hulle betaal 'n hele klomp "malpractice insurance"
net om hulle klieënte te vrywaar teen foute wat
gemaak kan word.) Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf. Daar
is onetiese prokureurs. Maar daar is ook sulke dokters,
sulke onderwysers, sulke priesters.

Gloudina
Re: Arme prokureurs [boodskap #70599 is 'n antwoord op boodskap #70596] Sa, 14 Desember 2002 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag antie moenie jou pantie in 'n twist kry nie hoor? Ek het 'n grappie
gemaak. Jou gesig sal nie kraak as jy smile.

Elaine

wrote:

En hulle is gewoonlik eerlike mense.
> En hulle betaal 'n hele klomp "malpractice insurance"
> net om hulle kliënte te vrywaar teen foute wat
> gemaak kan word.) Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf. Daar
> is onetiese prokureurs. Maar daar is ook sulke dokters,
> sulke onderwysers, sulke priesters.
>
> Gloudina
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70600 is 'n antwoord op boodskap #70596] Sa, 14 Desember 2002 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Asseblief, jy weet nie waarvan jy praat nie. My pa het in die eerste plek
regte gaan swat omdat my oupa vir hom gesê het hy moes. My pa het eenvoudig
nie van die kursus gehou nie, en na 'n jaar opgeskop. Hy's weermag toe, en
was daar tot in die vroeë 80's. Toe hy terugkom, het hy deeltyd Siviele
Ingeneurswese gaan swat, terwyl hy nog steeds "op roep" was, en hy nogal
gereeld ingeroep is deur die weermag om wag te gaan staan by Sasol. Hy't
dit alles gedoen en nog steed voltyds gewerk. Dit vat baie guts.
So voordat jy weer jou bek rek en praat oor dinge waarvan jy nie weet nie,
kry jou feite reg en hou jou mond van my pa af.

Elaine

wrote:
>
> Asseblief. Ons is nie onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Meeste van ons weet waarom
> iemand na sy eerste jaar ophou om in sy
> verkose rigting te studeer. Op Stellenbosch
> was dit, in die geval van regstudente,
> gewoonlik omdat hulle nie die nodige predikate
> gehad het in Latyn en Romeins-Hollandse Reg
> of soiets nie.
Re: Arme prokureurs [boodskap #70602 is 'n antwoord op boodskap #70519] Sa, 14 Desember 2002 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette
> 'n Prokureur is in hegtenis geneem vir bedrog met die
> padongeluksfonds vir 11miljoen. 'n Ander het betyds gevlug.
> Mens het tog nie 'n prokureur nodig om te eis teen versekering nie?

Wouter
Ek is self nie lief vir prokureurs nie, veral nie akteprokureurs
nie. Die oordrag van eiendomme is tipies die moneyspinner
van elke regsfirma, maar die werk word deur junior mense
opgemors terwyl jy professionele fooie moet betaal vir
eenvoudige werk, net omdat dit deur die wet verskans word.

Ek is nie heeltemaal seker nie, maar ek vermoed die sogenaamde
padongeluksfonds is dieselfde ding as die ou MVA-fonds,
waarteen sogenaamde derdeparty-eise gerig word.

Dis nie gewone versekering nie, dit dek grootliks jou verlies aan
potensiële inkomste en daarvoor het jy tipies 'n opinie van 'n
medikus of twee en 'n berekening deur 'n aktuaris saamgevat
in 'n voorlegging deur 'n prokureur nodig. Die prokureur besluit
wat nodig is en lê dit namens jou voor. Daarsonder gaan jy
waarskynlik niks uit die fonds kry nie, want hulle sit met dieselfde
kundiges en soek vir redes om eise te weier. Doen hulle dit nie,
gaan hulle baie vinnig bankrot en/of die heffing op die petrolprys
gaan deur die dak.

Daar is heel dikwels hofsake en nog meer dikwels skikkings waar
die opinie oor die graad van ongeskiktheid en dus verwagte
verlies aan inkomste verskil. Ek reken hierdie is een van die
areas waar prokureurs hulle geld verdien, of dan minste 'n
deel daarvan.
Re: Arme prokureurs [boodskap #70604 is 'n antwoord op boodskap #70524] Sa, 14 Desember 2002 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester
Hulle sê mos vrede op aarde sal eers wees as die laaste predikant
en die laaste prokureur mekaar tegelyketyd vrekskiet!

Wouter
Vraag:
Jy en 'n prokureur word in 'n grot vasgekeer saam met
'n slang, 'n leeumannetjie en 'n tierwyfie. Jy het 'n
geweer, maar net twee koeëls. Wat doen jy?

Antwoord
Jy skiet die prokureur, twee keer.
Re: Arme prokureurs [boodskap #70606 is 'n antwoord op boodskap #70604] Sa, 14 Desember 2002 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moenie so praat nie. Tannie Gloudina se mond trek al klaar saam asof sy
'n suurpruim geëet het. Dink net hoe lyk haar mond nou!

Elaine

"Wouter Plaasvark" wrote:
>
> Wouter
> Vraag:
> Jy en 'n prokureur word in 'n grot vasgekeer saam met
> 'n slang, 'n leeumannetjie en 'n tierwyfie. Jy het 'n
> geweer, maar net twee koeëls. Wat doen jy?
>
> Antwoord
> Jy skiet die prokureur, twee keer.
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70610 is 'n antwoord op boodskap #70606] Sa, 14 Desember 2002 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Jy moenie so praat nie. Tannie Gloudina se mond trek al klaar saam asof sy
> 'n suurpruim geëet het. Dink net hoe lyk haar mond nou!

>> Vraag:
>> Jy en 'n prokureur word in 'n grot vasgekeer saam met
>> 'n slang, 'n leeumannetjie en 'n tierwyfie. Jy het 'n
>> geweer, maar net twee koeëls. Wat doen jy?

>> Antwoord
>> Jy skiet die prokureur, twee keer.

As jy wetsgeleerdes ken, Elaine, sal jy
weet dat meeste van hierdie grappe deur
die wetsgeleerdes self uitgedink word.
Net soos die meeste "Joodse grappe" deur
Jode gemaak word.

Tant Hessie van der Merwe
Re: Arme prokureurs [boodskap #70613 is 'n antwoord op boodskap #70600] So, 15 Desember 2002 01:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> My pa het in die eerste plek
> regte gaan swat omdat my oupa vir hom gesê het hy moes. My pa het eenvoudig
> nie van die kursus gehou nie, en na 'n jaar opgeskop. Hy's weermag toe

So hoekom sê jy aanvanklik dat hy te eties
en eerlik was en daarom opgehou het om vir
prokureur te studeer? Ek dink nie sy dogter
is baie eties en eerlik as sy dinge so
misrepresenteer nie, is sy nou? Daar is ook
prokureurs nodig in die weermag, weet jy?
Ten minste in die Kanadese weermag.

Tant Hessie de Wet
Re: Arme prokureurs [boodskap #70615 is 'n antwoord op boodskap #70606] So, 15 Desember 2002 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig het Antie Gloudina nie 'n snor nie - of het sy net die baardtjie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfb95a3.0@news1.mweb.co.za...
> Jy moenie so praat nie. Tannie Gloudina se mond trek al klaar saam asof sy
> 'n suurpruim geëet het. Dink net hoe lyk haar mond nou!
>
> Elaine
>
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>>
>> Wouter
>> Vraag:
>> Jy en 'n prokureur word in 'n grot vasgekeer saam met
>> 'n slang, 'n leeumannetjie en 'n tierwyfie. Jy het 'n
>> geweer, maar net twee koeëls. Wat doen jy?
>>
>> Antwoord
>> Jy skiet die prokureur, twee keer.
>>
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70628 is 'n antwoord op boodskap #70613] So, 15 Desember 2002 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want ek het 'n grappie gemaak!!!!

E

wrote:>
>
> So hoekom sê jy aanvanklik dat hy te eties
> en eerlik was en daarom opgehou het om vir
> prokureur te studeer? Ek dink nie sy dogter
> is baie eties en eerlik as sy dinge so
> misrepresenteer nie, is sy nou? Daar is ook
> prokureurs nodig in die weermag, weet jy?
> Ten minste in die Kanadese weermag.
>
> Tant Hessie de Wet
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #70631 is 'n antwoord op boodskap #70610] So, 15 Desember 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Vraag:
>> Jy en 'n prokureur word in 'n grot vasgekeer saam met
>> 'n slang, 'n leeumannetjie en 'n tierwyfie. Jy het 'n
>> geweer, maar net twee koeëls. Wat doen jy?
>> Antwoord
>> Jy skiet die prokureur, twee keer.

Tant Hessie van der Merwe
As jy wetsgeleerdes ken sal jy
weet dat meeste van hierdie grappe deur
die wetsgeleerdes self uitgedink word.
Net soos die meeste "Joodse grappe" deur
Jode gemaak word.

Wouter : Hierdie een is nie deur 'n wetsgeleerde gemaak nie:

Ek was in Augustus in Johannesburg en dit was so koud dat
ek 'n prokureur met sy hande in sy eie sakke gesien het.
Re: Arme prokureurs [boodskap #71258 is 'n antwoord op boodskap #70548] Vr, 03 Januarie 2003 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Prokureur is meetal net 'n korter woord vir "eienaar van 'n liegwinkel"

skryf in boodskap news:3DFA1DBB.1070800@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> My indruk is dat prokureurs se reputasie hul ingehaal het. Mense vertrou
>> hulle nie - maar, feit van die saak is bloot dat wanneer jy met regsgedinge
>> gekonfronteer word, is jy uitgelewer aan die manne van Aasvoëllaan
>
>
> Ek het 'n seun wat 'n prokureur is, so ek is
> miskien bevooroordeel. Maar ek dink dat mense
> wat in die Wet werk, een van die beste dinge is
> wat 'n mens in jou lewe kan raakloop. Luister
> maar hoe mense van "my lawyer" praat asof dit
> hulle veiligheidskombersie is. Mense wat min of
> gladnie 'n prokureur gebruik nie, sal ewe kontant
> sê dat "I am going to see my lawyer about that."
> 'n Prokureur is 'n kruis tussen 'n sielkundige en
> 'n maatskaplike werker vir meeste mense.
>
> Gloudina
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71259 is 'n antwoord op boodskap #70596] Vr, 03 Januarie 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe[1]  is tans af-lyn  Joe[1]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
Glo jy werklik wat jy hier in die laaste deel skryf ...? Jy is werklik
baie naief as jy dit glo!

.....Alleen mense met
> hare op hul tande word wetsgeleerdes hier, en ek neem
> aan in SA ook. En hulle is gewoonlik eerlike mense.
> En hulle betaal 'n hele klomp "malpractice insurance"
> net om hulle kliënte te vrywaar teen foute wat
> gemaak kan word.) Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf

skryf in boodskap news:3DFB46A8.7090602@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Seker hoekom my pappie na sy eerste jaar opgehou het om regte te swat. Hy's
>> hopeloos te eerlik en eties om 'n prokureur te wees.
>
> Asseblief. Ons is nie onder die kalkoen
> uitgebroei nie. Meeste van ons weet waarom
> iemand na sy eerste jaar ophou om in sy
> verkose rigting te studeer. Op Stellenbosch
> was dit, in die geval van regstudente,
> gewoonlik omdat hulle nie die nodige predikate
> gehad het in Latyn en Romeins-Hollandse Reg
> of soiets nie. Ek dink hulle het nou nie meer
> nodig om Latyn te doen in SA nie. Hier in
> Kanada word dit nie vereis nie. (Ons seun het
> dit wel gedoen in sy ondergraadse keuses. Hier
> doen mens eers 'n eerste graad vir vier jaar
> en gaan dan gewoonlik na 'n ander universiteit
> wat beroemd is vir sy wets-departement om jou
> LLB te doen vir nog drie jaar. En as jy in beide
> Quebec en die res van Kanada wil praktiseer, dan
> doen jy nog 'n jaar, want Quebec het 'n ander
> regstelsel. En as jy dan nog in die VSA wil praktiseer
> ook, moet jy die kwalifiserende eksamen aflê vir die
> staat waarin jy wil praktiseer. Alleen mense met
> hare op hul tande word wetsgeleerdes hier, en ek neem
> aan in SA ook. En hulle is gewoonlik eerlike mense.
> En hulle betaal 'n hele klomp "malpractice insurance"
> net om hulle kliënte te vrywaar teen foute wat
> gemaak kan word.) Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf. Daar
> is onetiese prokureurs. Maar daar is ook sulke dokters,
> sulke onderwysers, sulke priesters.
>
> Gloudina
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71260 is 'n antwoord op boodskap #71259] Vr, 03 Januarie 2003 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Joe wrote:

> Glo jy werklik wat jy hier in die laaste deel skryf ...? Jy is werklik
> baie naief as jy dit glo!
Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
>> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf

Ja, du Plessis. Natuurlik glo ek dit.
En wat sit jy so in die middel van die
nag op die nuusgroep en doen? Kan jy nie
slaap nie? Pla jou gewete vir jou?

Tant Hessie
Re: Arme prokureurs [boodskap #71262 is 'n antwoord op boodskap #71260] Vr, 03 Januarie 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik julle twee se gevryery neem darem uiterstes aan! Wat se soort
afwyking is dit?
skryf in boodskap news:3E1510B4.2050909@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Glo jy werklik wat jy hier in die laaste deel skryf ...? Jy is werklik
>> baie naief as jy dit glo!
> Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
>>> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf
>
>
> Ja, du Plessis. Natuurlik glo ek dit.
> En wat sit jy so in die middel van die
> nag op die nuusgroep en doen? Kan jy nie
> slaap nie? Pla jou gewete vir jou?
>
> Tant Hessie
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71271 is 'n antwoord op boodskap #71262] Vr, 03 Januarie 2003 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Jislaaik julle twee se gevryery neem darem uiterstes aan! Wat se soort
> afwyking is dit?

>> Joe wrote:

>>> Glo jy werklik wat jy hier in die laaste deel skryf ...? Jy is werklik
>>> baie naief as jy dit glo!
>
>> Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
>>>> oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf

Haai, ek vang nou eers die punt. (Dís
nou 'n anglisisme, Elaine.) Laat ek dit
dus anders stel: "Mens wat wetsgeleerdes
UITMAAK as oneerlik en oneties, is naief
en meestal agteraf."

Gloudina
Re: Arme prokureurs [boodskap #71272 is 'n antwoord op boodskap #71271] Vr, 03 Januarie 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ooh Antie, ek sal darem vir jou 'n paar besigheidsmense kan bring wat te
doene gehad het met prokureurs en advokate en as mens die tyd van
konsultasie in ag neem, dan betaal jy duisende per uur vir baie keer dat
daar nie veel gebeur nie. Kyk net na skuld.....om jou geld via 'n
prokureur uit iemand te kry is eintlik amper 'n onbegonne taak. Die
prokureur kry alles op die ou einde! Nee wat, ek hou by hulle verby as ek
dit enigsins kan help.
skryf in boodskap news:3E1595A2.5000206@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
>> Jislaaik julle twee se gevryery neem darem uiterstes aan! Wat se soort
>> afwyking is dit?
>
>>> Joe wrote:
>
>>>> Glo jy werklik wat jy hier in die laaste deel skryf ...? Jy is werklik
>>>> baie naief as jy dit glo!
>>
>>> Mense wat wetsgeleerdes afmaak as
>>>> > oneerlik en oneties, is naief en meestal agteraf
>
>
> Haai, ek vang nou eers die punt. (D�s
> nou 'n anglisisme, Elaine.) Laat ek dit
> dus anders stel: "Mens wat wetsgeleerdes
> UITMAAK as oneerlik en oneties, is naief
> en meestal agteraf."
>
> Gloudina
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71274 is 'n antwoord op boodskap #71272] Vr, 03 Januarie 2003 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat, ek glo dat meeste prokureurs en advokate eerlike mense is, dis
eindelik rerig jammer dat 'n handjievol almal se naam sleg maak. Ek self
gaan hierdie jaar weer begin swat, en my eerste keuse was regte, na 'n lang
gewik en weeg het ek maar besluit om liewers 'n ander kursus te volg, juis
omdat regte so lank sal vat voordat ek kan praktiseer, wat nog te sê in die
hof kan verskyn. Om uiteindelik 'n advokaat te word vat harde werk en
deursettingsvermoë, so moenie alle advokate en prokureurs te gou oordeel
omdat 10% van hulle verrot is nie Ek haal my hoed af vir hulle.

Groete
Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e159f4e.0@news1.mweb.co.za...
> Ooh Antie, ek sal darem vir jou 'n paar besigheidsmense kan bring wat te
> doene gehad het met prokureurs en advokate en as mens die tyd van
> konsultasie in ag neem, dan betaal jy duisende per uur vir baie keer dat
> daar nie veel gebeur nie. Kyk net na skuld.....om jou geld via 'n
> prokureur uit iemand te kry is eintlik amper 'n onbegonne taak. Die
> prokureur kry alles op die ou einde! Nee wat, ek hou by hulle verby as ek
> dit enigsins kan help.
Re: Arme prokureurs [boodskap #71278 is 'n antwoord op boodskap #71258] Sa, 04 Januarie 2003 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
So my "barman" is ook n Lawyer 8-)

Tot later
Joeboy
--
There are 10 types of people in the world
Those who understand binary and those who don't


>> 'n Prokureur is 'n kruis tussen 'n sielkundige en
>> 'n maatskaplike werker vir meeste mense.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71282 is 'n antwoord op boodskap #71274] Sa, 04 Januarie 2003 06:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, die meeste van die tyd grap ons daaroor, maar ek het toe gister met twee
manne gesels wat hier op ons dorp vakansie hou. Die een is 'n advokaat wat
in belastingsake spesialiseer en hy kom daar uit julle wêreld en die ander
een is een wat op 45 genoeg geld gemaak het om twee plase kontant te besit
en nou afgetree het.....of rustende vennoot in sy praktyk is. Op my vraag
of regsmense skelm is, het beide gelag en gesê dat die woord skelm wees
inherent deel is van 'n regsgeleerde se beroep. Hulle reken om 'n skelm
vas te kan trek, moet jy meer skelm kan wees. Hulle sê verder dat dit
uiters moeilik is om met al daai moerse lot vertroulike inligting te sit
elke dag en nie persoonlike gewin daardeur te genereer nie. Die een ou sê
selfs dat as jy vir hom 'n eerlike regsgeleerde kan bring wat verby die
aanklaerstadium is en in sy eie praktyk staan en NIE die reëls binne die
reëls buig nie, slaat hy vrek neer!

"Elaine" skryf in boodskap news:3e160ad0.0@news1.mweb.co.za...
> Ag nee wat, ek glo dat meeste prokureurs en advokate eerlike mense is, dis
> eindelik rerig jammer dat 'n handjievol almal se naam sleg maak. Ek self
> gaan hierdie jaar weer begin swat, en my eerste keuse was regte, na 'n lang
> gewik en weeg het ek maar besluit om liewers 'n ander kursus te volg, juis
> omdat regte so lank sal vat voordat ek kan praktiseer, wat nog te sê in die
> hof kan verskyn. Om uiteindelik 'n advokaat te word vat harde werk en
> deursettingsvermoë, so moenie alle advokate en prokureurs te gou oordeel
> omdat 10% van hulle verrot is nie Ek haal my hoed af vir hulle.
>
> Groete
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e159f4e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ooh Antie, ek sal darem vir jou 'n paar besigheidsmense kan bring wat te
>> doene gehad het met prokureurs en advokate en as mens die tyd van
>> konsultasie in ag neem, dan betaal jy duisende per uur vir baie keer dat
>> daar nie veel gebeur nie. Kyk net na skuld.....om jou geld via 'n
>> prokureur uit iemand te kry is eintlik amper 'n onbegonne taak. Die
>> prokureur kry alles op die ou einde! Nee wat, ek hou by hulle verby as
> ek
>> dit enigsins kan help.
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71294 is 'n antwoord op boodskap #71282] Sa, 04 Januarie 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol, ja en dan vertrou ons hulle met alles - maar hy was darem eerlik
gewees!!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e167a60.0@news1.mweb.co.za...
> OK, die meeste van die tyd grap ons daaroor, maar ek het toe gister met twee
> manne gesels wat hier op ons dorp vakansie hou. Die een is 'n advokaat wat
> in belastingsake spesialiseer en hy kom daar uit julle wêreld en die ander
> een is een wat op 45 genoeg geld gemaak het om twee plase kontant te besit
> en nou afgetree het.....of rustende vennoot in sy praktyk is. Op my vraag
> of regsmense skelm is, het beide gelag en gesê dat die woord skelm wees
> inherent deel is van 'n regsgeleerde se beroep. Hulle reken om 'n skelm
> vas te kan trek, moet jy meer skelm kan wees. Hulle sê verder dat dit
> uiters moeilik is om met al daai moerse lot vertroulike inligting te sit
> elke dag en nie persoonlike gewin daardeur te genereer nie. Die een ou s�
> selfs dat as jy vir hom 'n eerlike regsgeleerde kan bring wat verby die
> aanklaerstadium is en in sy eie praktyk staan en NIE die reëls binne die
> reëls buig nie, slaat hy vrek neer!
Re: Arme prokureurs [boodskap #71301 is 'n antwoord op boodskap #71294] Sa, 04 Januarie 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> lolol, ja en dan vertrou ons hulle met alles - maar hy was darem eerlik
> gewees!!

Elaine, wat het jy met DD gedoen? Die man kan tog sekerlik nie
nogsteeds met vakansie wees nie?
Re: Arme prokureurs [boodskap #71302 is 'n antwoord op boodskap #71271] Sa, 04 Januarie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Jan 2003 13:48:09 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ja, du Plessis. Natuurlik glo ek dit.
> En wat sit jy so in die middel van die
> nag op die nuusgroep en doen?
> Gloudina

>> L> Suidwester wrote:
>
>>>> Jislaaik julle twee se gevryery neem darem uiterstes aan! Wat se soort
>>>> afwyking is dit?

>
> Haai, ek vang nou eers die punt. (Dís
> nou 'n anglisisme, Elaine.)
> Gloudina

Scheme jy sy verneuk my met Elaine, huh Namibiër???

Dave - 'n heel geworiede een
Re: Arme prokureurs [boodskap #71304 is 'n antwoord op boodskap #71301] Sa, 04 Januarie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Jan 2003 14:50:07 -0500, Katryn wrote:

> "Elaine" wrote:
>
>> lolol, ja en dan vertrou ons hulle met alles - maar hy was darem eerlik
>> gewees!!
>
> Elaine, wat het jy met DD gedoen? Die man kan tog sekerlik nie
> nogsteeds met vakansie wees nie?

LOLOLOL sy't getraai Katryn, maar toe ek jòu naam
in my slaap noem was sy moerrig:-)))))

DD halôôôôôôô!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Arme prokureurs [boodskap #71305 is 'n antwoord op boodskap #71301] Sa, 04 Januarie 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vasgetrap!!

E

"Katryn" wrote:
> Elaine, wat het jy met DD gedoen? Die man kan tog sekerlik nie
> nogsteeds met vakansie wees nie?
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71306 is 'n antwoord op boodskap #71302] Sa, 04 Januarie 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SY verneuk jou?! SY?!! Ag neeeeeeeeeeeeee

E

"Davie Davis" wrote:
>
>
> Scheme jy sy verneuk my met Elaine, huh Namibiër???
>
> Dave - 'n heel geworiede een
>
Re: Arme prokureurs [boodskap #71309 is 'n antwoord op boodskap #71304] Sa, 04 Januarie 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> LOLOLOL sy't getraai Katryn, maar toe ek jòu naam
> in my slaap noem was sy moerrig:-)))))

Shoot - dit kan ek darem nou rerig nie verstaan nie!! :-)))

> DD halôôôôôôô!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hey DD!! halôôôôôôô backatya! :-))
Re: Arme prokureurs [boodskap #71310 is 'n antwoord op boodskap #71305] Sa, 04 Januarie 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Vasgetrap!!

:-))))
Re: Arme prokureurs [boodskap #71311 is 'n antwoord op boodskap #71306] Sa, 04 Januarie 2003 21:34 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> SY verneuk jou?! SY?!! Ag neeeeeeeeeeeeee

LOL!!
Vorige onderwerp: Trug!!!
Volgende onderwerp: Glas, glas, glas ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:32:50 MGT 2024