Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arme prokureurs
Re: Arme prokureurs [boodskap #71393 is 'n antwoord op boodskap #71302] Ma, 06 Januarie 2003 10:28 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my of julle almal in een gat boer.............

"Davie Davis" skryf in boodskap news:bcfe1v06gsh6vrshuku5apfj83slinal7g@4ax.com...
> On Fri, 03 Jan 2003 13:48:09 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
>> Ja, du Plessis. Natuurlik glo ek dit.
>> En wat sit jy so in die middel van die
>> nag op die nuusgroep en doen?
>> Gloudina
>
>
>>> L> Suidwester wrote:
>>
>>>> > Jislaaik julle twee se gevryery neem darem uiterstes aan! Wat se soort
>>>> > afwyking is dit?
>
>
>>
>> Haai, ek vang nou eers die punt. (D�s
>> nou 'n anglisisme, Elaine.)
>> Gloudina
>
>
> Scheme jy sy verneuk my met Elaine, huh Namibiër???
>
> Dave - 'n heel geworiede een
>
Vorige onderwerp: Trug!!!
Volgende onderwerp: Glas, glas, glas ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 08:41:40 MGT 2024