Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regte Afrikaners
Regte Afrikaners [boodskap #6978] |
So., 11 Augustus 1996 00:00  |
kuy...
Boodskappe: 10 Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand asb. aan my verduidelik hoe Afrikaners hulleself as
gasvry kan beskou en terselftertyd aan 'n laertrek-mentaliteit kan ly?
Wie is destyds as die "regte" Afrikaner beskou? Dis nou in "Die
Genootskap van Regte Afrikaners?"
As ek die HNP se stukkie lees lyk dit asof hulle dink hulle weet!
Griet.
|
|
|
|
|
Re: Regte Afrikaners [boodskap #7099 is 'n antwoord op boodskap #6978] |
Vr., 23 Augustus 1996 00:00  |
AntMan
Boodskappe: 10 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Johan van Vollenhoven wrote:
>
>
> Dis 'n baie goeie vraag - wat is egte en wat is regte Afrikaners...?
> Bestaan daar werklik so-iets...? Ek dink wel so, maar daar is ook 'n
> derde groep - REGSE Afrikaners!! Gelukkig is ek nie een van hulle nie.
Hoekom sou jy sê is jou sogenaamde "regse" Afrikaners nie "ware" of "egte"
Afrikaners nie? Of dalk moet jy eers defini"eer wat jy onder "regse" Afrikaners
verstaan.
Antonie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:46:21 UTC 2025
|