Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis nie net apartheid nie.
Dis nie net apartheid nie. [boodskap #7075] Wo, 21 Augustus 1996 00:00
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
gal...@ibm.net wrote:

> Mense, die kwessie stel my teleur. Ek dag apartheid is dood?. Ek dag dis 1996?
> Herrinner my tog weer daaraan dat dinge nou anders is in die NUWE SA.
> Asseblief. Of is ek te haastig?

Hier sluimer daar baie meer gruwels as net
rasisme, hier is ook nie vryheid van godsdiens.

(alhoewel die verskeie gemeent-skape stadigaan
begin besef dat godsdiens is n kulture eienskap
met baie vorms en dat geen EEN geloofstelsel
deur die regering in skole afgedwing moet word
nie.)
Maar, in realitieit word godsdiens nog net soos
voorheen met meeste skole voortgesit.

Dit bekommer my geweldig, aangesien ek glo dat
god en alles wat die konsep van n god omhels net n
mensgemaakte konsep is om weereens beheer oor
volkere uit te oefen.

Tog is dit so dat mense leiding WIL he en graag
onder die mantel van die staat/kerk/broederbond/
politieke party/organisasie/bende kloester !

groete -vygie
------------------------------
GRENSLOOS IN DIE KOP
Vorige onderwerp: 10-jarige soek Afrikaanse e-posmaatjie
Volgende onderwerp: Regte Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:40:06 MGT 2024